Bibi waarsku Hamas om Trump-plan te aanvaar  - September 30, 2025

Die Israelse premier Benjamin Netanyahu sê die Amerikaanse president Donald Trump se 20-punt-vredesplan vir Gaza sal hulle oorlogsdoelwitte behaal en vrede in die Midde-Ooste dramaties bevorder. Die twee leiers het gister in die Withuis vergader. Die plan sluit in dat Israelse magte gedeeltelik onttrek word om voor te berei vir ‘n gyselaarsvrylating, die terugkeer van […]

Read More

Etosha: Krisis nie in die brand nie, maar die algehele bestuur  - September 30, 2025

Terwyl veldbrande steeds dele van die Etosha Nasionale Park teister, sê kenners dat die werklike krisis dalk nie die vlamme is nie, maar die mislukking in verband met bestuur. Plaaslike ekoloog dr. Peter Cunningham vertel aan Kosmos 94.1 Nuus dat terwyl brande ‘n natuurlike deel van die savanna-ekosisteem is, Etosha se kunsmatige infrastruktuur aktiewe brandbestuur […]

Read More

Ovaherero, Namas en LPM eis Duitsland se verskyning in die hof - September 30, 2025

In ‘n mylpaal-regsgeding wat vir 7 Oktober geskeduleer is, druk ‘n koalisie onder leiding van die Ovaherero en Nama Tradisionele Owerhede en die LPM daarop aan dat die Duitse regering in die hoërhof van Namibië verskyn oor sy rol in die volksmoord van 1904 tot 1908. Die aansoekers versoek Duitsland se formele toetrede tot die […]

Read More

Namibië het ‘n homofobiese paradoks - September 30, 2025

Afrobarometer sê Namibië ervaar ‘n homofobiese paradoks. In meestal Christelike Namibië staar dieselfde-geslag regte hindernisse in die gesig, maar nie noodwendig as gevolg van godsdiens nie. ‘n 2024 Afrobarometer-opname toon die meeste Namibiërs is gekant teen huweliksgelykheid, ouerskapsregte vir dieselfde-geslag paartjies. Die opname toon ook ‘n meer komplekse prentjie: diep godsdienstige burgers is minder geneig […]

Read More

Nsfaf stel duisende studente bloot - September 30, 2025

Die Namibiese Studente Hulpfonds het pas duisende van sy begunstigdes se ID-nommers aanlyn gepubliseer. Die fonds het die status van aansoeke in aanpassings aan nie-onderriggelde op sy webtuiste gepubliseer met name, ID-nommers, selfoonnommers en eposaddresse. Opnames, soos dié deur TransUnion, toon konsekwent dat ‘n baie groot persentasie Namibiese verbruikers geteiken word deur e-pos-, aanlyn-, telefoonoproep- […]

Read More

Trump sê sy vredesplan is nie ‘n opsie vir Hamas nie - September 30, 2025

President Donald Trump van Amerika het ʼn 20-punt-vredesplan vir Gaza bekendgestel wat Hamas nog moet aanvaar. Hy het by die Withuis met die Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu, vergader. Die plan sluit in dat Hamas gyselaars vrylaat terwyl Israel Palestynse gevangenes vrylaat; dat Israel aan die Palestynse gebied onttrek; en dat Hamas sy wapens neerlê. […]

Read More

Opknapping van Havana Fourway wyd verwelkom - September 30, 2025

Die Stad Windhoek se beplande verskuiwing van 43 huishoudings en ‘n kerk vanaf die hoek van die Matshitshi- en Eneas Peter Nanyemba-kruising, algemeen bekend as Havana Fourway, na gedienste erwe in Havana uitbreidings 8 en 11, word as ‘n positiewe ontwikkeling beskou. Hierdie stap, wat vir Oktober geskeduleer is, baan die weg vir ‘n nuwe […]

Read More

Munisipale begrotings onder erge druk – DA - September 30, 2025

Die DA sê stygende infrastruktuurkoste, ‘n beperkte en verouderde plaaslike regering inkomste-model, en bo-inflasie stygings in elektrisiteit en loon-insette het geweldige druk op munisipale begrotings geplaas. Leon van Wyk van die DA sê Wes-Kaapse munisipaliteite soos Drakenstein, Mosselbaai, Stellenbosch, Saldanhabaai, Overstrand en George het almal sterk finansiële prestasie getoon. Hy sê finansiële bestendigheid is nie […]

Read More

Kenia se mielie-oes vertoon uiters goed - September 30, 2025

Soortgelyk aan die verbetering in mielieproduksie wat in Suid-Afrika, Zambië, Zimbabwe en ander lande in die Suider-Afrikaanse streek gesien is, het Kenia se 2024-25 mielie-oes ook tekens van herstel getoon. Die jongste skatting deur die VSA se landboudepartement plaas die land se oes op 4,4 miljoen ton, 15 persent hoër as die vorige seisoen. Gevolglik […]

Read More

Jaguar Land Rover hervat sake na kuberaanval - September 30, 2025

Jaguar Land Rover sê hy gaan in die komende dae die vervaardiging van sy voertuie gedeeltelik hervat nadat ‘n kuberaanval bedrywighede by sy fabrieke in Brittanje tot stilstand gebring het. Die onderneming, wat besit word deur Tata Motors in Indië, het vroeër aangekondig hy is deur kuberkrakers geteiken, wat verkope en vervaardiging ernstig ontwrig het […]

Read More