Botswana beplan burgerskap vir belegging - September 29, 2025

Botswana se president, Duma Boko, sê sy land sal ‘n burgerskap-vir-belegging-program instel, in ‘n poging om sy ekonomie te diversifiseer weg van sy grootste uitvoerproduk, diamante. Botswana se begroting is vanjaar beperk weens ‘n langdurige afswaai in die globale diamantmark. Die nuwe program sal fondse insamel om prioriteitsbehoeftes aan te spreek, insluitend die huismark sowel […]

Read More

Petro lag VSA-visum onttrekking af - September 29, 2025

Die Colombiaanse president Gustavo Petro het die VSA se besluit om sy visum te herroep, afgelag en Washington beskuldig dat hy internasionale reg skend oor sy kritiek op Israel se oorlog in Gaza. Die VSA het Vrydag gesê hulle gaan Petro se visum herroep nadat hy Vrydag in New York by ‘n pro-Palestynse betoging deelgeneem […]

Read More

Span Europa vat die Ryderbeker - September 29, 2025

Span Europa het daarin geslaag om ‘n terugvegpoging teen Span VSA op die laaste dag te weerstaan om twee agtereenvolgende Ryderbeker-titels te beklink met ‘n oorwinning van 15-13 by Bethpage Black in New York. Shane Lowry het ‘n voëltjie op die laaste putjie aangeteken om ‘n halwe punt teen Russell Henley te behaal en te […]

Read More

Vier kontrakteurs loop weg van grenspos-behuising  - September 29, 2025

Die Tender Bulletin berig dat behuisingseenhede by die Mamuno-grenspos buite Gobabis is nog nie voltooi nie met boumateriaal ter waarde van miljoene wat agtergelaat is en nou verniel. Vier kontrakteurs het op hulle beurt die projek verlaat, blykbaar omdat hulle te laag gekwoteer het. Die kontrakteurs is reeds betaal. Maar die publikasie sê hy kan […]

Read More

Man brand dood na hy kinders wou red  - September 29, 2025

‘n Man is Saterdagaand in die sogenaamde Herero-lokasie op Outjo dood ná hy kinders uit ‘n brandende huis wou red. Die brand het vermoedelik ontstaan toe ‘n selfoonlaaier ontplof het. Wenfrey Useb, 31, is aan brandwonde en rook-inaseming dood. Nog ‘n persoon word vir brandwonde in die hospitaal behandel en is in ‘n stabiele toestand. 

Read More

Oos-Kaap stel span aan oor seksuele misbruik by skole  - September 29, 2025

Die Oos-Kaapse provinsiale regering het ‘n multidissiplinêre span saamgestel om klagtes te ondersoek na aanleiding van ontstellende berigte van seksuele misbruik, seksuele teistering en viktimisering van leerders in sommige van die provinsie se hoërskole. Die provinsiale LUR vir Onderwys, Fundile Gade, het onlangs gesê ongeveer sewe onderwysers van Ngangengelizwe High School en St John’s College […]

Read More

Vier dood na aanval op Mormoonse Kerk  - September 29, 2025

Minstens vier mense is gister dood en agt gewond tydens ʼn skietvoorval by die Mormoonse Kerk in die Grand Blanc Township, Michigan. Volgens owerhede het ʼn gewapende man tydens ʼn groot diens met sy voertuig by die kerk se voordeur ingebars, op lidmate losgebrand en die kerk aan die brand gesteek. Grand Blanc Township se […]

Read More

Lifeline/Childline herdenk 45 jaar  - September 29, 2025

Lifeline/ChildLine vier 45 jaar van diens in Namibië en het gegroei van ‘n klein huisie in 1980 tot ‘n internasionaal erkende beradingsentrum. Direkteur Nicolette Bessinger het tydens die herdenkingsgeleentheid in Windhoek die naweek gesê die organisasie ontwikkel steeds en fokus nou op selfdoodvoorkoming, geslagsgebaseerde geweld en aanlyn kinderveiligheid.   

Read More

Etosha-brand sal die week geblus word – GRN - September 29, 2025

Die regering is vasbeslote om veldbrande in die Etosha Nasionale Park teen die einde van hierdie week heeltemal te blus. Meer as ‘n derde van Etosha is reeds verwoes en nóg 171 098 hektaar in kommunale areas buite die park. Meer as 300 NDF-troepe is teen Sondag in die park ontplooi, asook twee helikopters om […]

Read More

Vervalste geld in sirkulasie in Suide - September 29, 2025

Twee tieners, ‘n seun van 19 jaar en ‘n meisie van 17, verskyn vandag in die landdroshof op Keetmanshoop ná vervalste geld ter waarde van 72 200 Namibiese dollar Vrydag na bewering in hul besit gevind is. Die meisie, ‘n leerder van die JA Nel Sekondêre Skool op dié dorp, wou glo ‘n porsie aartappelskyfies […]

Read More