Boere met brandspanne mag Etosha-brande gaan beveg - September 26, 2025

Die omgewingministerie het boere met brandspanne toestemming gegee om die Etosha Nasionale Park binne te gaan om te help om die veldbrande te bestry. Slegs voertuie met brandslaners sal toegelaat word om in te gaan. Du Plooy Engelbrecht van Veldbrande in Namibië vra dat slegs boere in die omligende gebiede van Kamanjab, Outjo en Otjiwarongo, […]

Read More

Hommeltuie maak weer amok in Denemarke - September 26, 2025

‘n Deense lughawe is vandag vir die tweede keer in ‘n paar uur vir ‘n rukkie gesluit nadat ‘n vermeende hommeltuig oor die lughawe gewaar is. Volgens die land se eerste minister was dit deel van “hibriede aanvalle” wat moontlik met Rusland verband hou. Hommeltuie is sedert Woensdag oor verskeie Deense lughawens gesien, met een […]

Read More

Landbou-unies, rolspelers beoog sterker speenkalf-waardeketting - September 26, 2025

Vier Namibiese landbou-unies het saam met rolspelers uit die bedryf vergader om die speenkalf waardeketting te bespreek, ten einde plaaslike deurset en waardetoevoeging te bevorder. Volgens die Namibiese Landbou-unie staar Namibië, ’n groot uitvoerder van lewende beeste, die uitdaging in die gesig om ook speenkalwers vir plaaslike abattoirs te behou. Die werkswinkel het meganismes ondersoek […]

Read More

AfriForum staan Krugerpark-naamverandering teë - September 26, 2025

AfriForum het die EFF se mosie om die naam van die Krugerpark te verander gekritiseer en beskryf dit as goedkoop politiek. Die mosie is in die Mpumalanga Wetgewer ter tafel gelê. Die EFF sê hy beoog om alle name van mense wat verband hou met koloniale tyd en die apartheid-era te vervang met die van […]

Read More

Trump sit voet neer oor Wesoewer-anneksasie - September 26, 2025

President Donald Trump van Amerika sê hy het aan eerste minister Benjamin Netanyahu gesê hy sal nie toelaat dat Israel die Wesoewer annekseer nie. Israelse wetgewers het in Julie met 71 teen 13 ten gunste van ʼn niebindende mosie gestem om die Wesoewer te annekseer. Israel vestig reeds sedert 1967 nedersettings in die Wesoewer. Trump […]

Read More

Gauff vorder gemaklik by China Ope - September 26, 2025

Tennis: Die Amerikaner, Coco Gauff, het haar plek in die laaste 32 bespreek in ‘n poging om die China Ope vir ‘n tweede agtereenvolgende keer te wen met ‘n gemaklike, 6-4, 6-0 oorwinning oor Kamilla Rakhimova van Rusland. Die wêreldnommer-drie speel in haar volgende wedstryd teen Leylah Fernandez van Kanada, wat Maria Sakkari van Griekeland […]

Read More

Energieministerie help met landelike duur krag - September 26, 2025

Toegang tot bekostigbare en betroubare energie bly ‘n uitdaging vir baie Namibiërs wat in landelike en peri-stedelike gebiede woon. Om hierdie gaping te help oorbrug, versterk die energieministerie die Solar Revolving Fund, ‘n kredietfasiliteit wat daarop gemik is om elektrisiteit na huise en besighede deur middel van hernubare energie te bring. Ministeriële woordvoerder Ten Hasheela […]

Read More

Solidariteit vra Withuis vir SA tariefverligting - September 26, 2025

Die vakbond Solidariteit het ‘n versoek aan die Withuis gerig vir president Donald Trump om ‘n uitvoerende bevel te onderteken wat tariefverligting vir Suid-Afrikaanse nywerhede toestaan, insluitend die motorvoertuigbedryf, landbou, tekstiele en mynbou. Dit volg dae voor die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika verstryk. Solidariteit se woordvoerder, Jaco Kleynhans, voer aan sulke verligting […]

Read More

Brittanje wil gratis digitale ID loods, oor onwettige immigrasie - September 26, 2025

Die Britse eerste minister Keir Starmer het planne aangekondig om ‘n gratis digitale ID vir burgers en mense wat in die land woon, in te stel in ‘n poging om onwettige migrasie te bekamp. Die regering sê dit sal makliker wees om aansoek te doen vir dienste soos rybewyse, kinderversorging en welsyn. Die nuwe digitale […]

Read More

Nche onttrek, Boan Venter draf op vir Bokke teen Pumas - September 26, 2025

Rugby: Die Springbok-stut Boan Venter, wat aanvanklik ʼn plaasvervanger was, is môre in die opdrafspan van die Rugbykampioenskap-kragmeting teen Argentinië in Durban. Dit volg nadat Ox Nche weens ʼn ligte besering aan die span onttrek het. Jan-Hendrik Wessels sal die plaasvervanger-stut wees met Marco van Staden as haker op die bank. Daar is slegs twee […]

Read More