Ragasa saai amok in Suid-China en Hongkong - September 24, 2025

Vlugte is gekanselleer, skole en ondernemings gesluit, en duisende mense gedwing om hulle huise te verlaat, terwyl een van die sterkste tifone in onlangse jare na Suid-China en Hongkong beweeg. Supertifoon Ragasa, met winde naby sy middelpunt van ongeveer 220 kilometer per uur, beweeg oor die Suid-Chinese See na die Guangdong-provinsie. Dit word verwag dat […]

Read More

Shafudah beloof optrede teen groot maatskappye ook  - September 24, 2025

Finansminister Ericah Shafudah belowe strenger optrede teen groot maatskappye wat nie aan Namibië se belastingwette voldoen nie, na aanleiding van openbare kommer dat klein en mediumgrootte ondernemings onevenredige druk NamRA ervaar. Sy sê sy is wel bewus van kommentaar deur die publiek dat groter maatskappye nie dieselfde druk as SME’s vanaf NamRA ervaar nie en […]

Read More

Botswana wil meerderheidsbelang in De Beers verkry  - September 24, 2025

Botswana se president Duma Boko beoog om teen die einde van volgende maand ‘n ooreenkoms te voltooi om ‘n meerderheidsbelang in De Beers te verkry, selfs terwyl sy administrasie en ander potensiële kopers voortgaan met onderhandelinge met die diamantmaatskappy se beherende aandeelhouer. Anglo American Plc wil sy 85 persent belang in De Beers, wat die […]

Read More

Mali, Burkina en Niger onttrek by Strafhof  - September 24, 2025

Mali, Burkina Faso en Niger het aangekondig dat hulle van die Internasionale Strafhof onttrek, en beskuldig die hof daarvan dat hy as ‘n instrument vir neokoloniale onderdrukking dien. Die lande, al drie met militêre leierskap, het alreeds van die Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrikaanse State weggebreek en hulle by die Alliansie van Sahel-state geskaar, en versterk […]

Read More

Macron moet wag vir Trump se motorkade  - September 24, 2025

Selfs presidente is onderworpe aan die ergernisse van die verkeer in New York, soos die Franse president Emmanuel Macron laat Maandag uitgevind het toe ‘n polisiebeampte in die stad hom verhoed het om die straat oor te steek weens Amerikaanse president Donald Trump se motorkade. Macron het Trump van die sypaadjie af gebel en oor […]

Read More

Boorgatregistrasies: Schlettwein beklemtoon nakoming vir bronbeskerming  - September 24, 2025

Grondeienaars word herinner aan die finale sperdatum van 31 Oktober vir die registrasie van boorgate en damme, kragtens die Wet op Waterhulpbronbestuur. Die Wet, wat op 29 Augustus 2023 in werking getree het, het aanvanklik ‘n oorgangstydperk van 18 maande toegelaat wat in Februarie 2025 geëindig het. Dit is met ‘n verdere agt maande verleng […]

Read More

Werkloosheid bly grootste kommer onder Namibiërs - September 24, 2025

Werkloosheid bly die top-prioriteit wat Namibiërs wil hê die regering moet aanspreek en is konsekwent aangehaal as die grootste enkele kwessie in elke Afrobarometer-opnamerondte sedert 1999. Dit is die heel eerste probleem wat onder respondente se drie keuses genoem word. Volgens Cirrus het vertroue in die regering se hantering van werkskepping intussen tot ‘n rekordlaagtepunt […]

Read More

Speenkalwers in hoë aanvraag - September 24, 2025

Speenkalfpryse styg voor die feestyd. Desmond Cloete, bemarkingsbestuurder by die Lewendehawe- en Lewendehaweprodukteraad, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat gemiddelde speenkalfpryse verlede maand met twee Namibiese dollar gestyg het met pryse wat tot 42 dollar ‘n kilogram bereik het. Ten spyte van ‘n skerp daling van 73 persent in algehele veebemarking in die tweede […]

Read More

Mnyupe draai sy rug op groenwaterstof - September 24, 2025

Die Groenwaterstof-kommmissaris James Mnyupe het bedank en volgens berigte handel dit oor ‘n gebrek aan politieke ondersteuning. Mnyupe wou nie aan Kosmos 94.1 kommentaar lewer nie en sê die program sal deur monde van sy woordvoerder Jona Musheko binnekort ‘n verklaring uitreik. Daar is kommer oor die program wat nie in die huidige administrasie se […]

Read More

Sankwasa kyk na verordeninge rakende informele handelaars - September 24, 2025

Die ministerie van stedelike ontwikkeling is besig om munisipale verordeninge te hersien om te verseker dat informele handelaars in Windhoek en ander dorpe wettig erken en beskerm word. Die lynminister, James Sankwasa, sê die besluit kom in reaksie op voortdurende spanning tussen straatverkopers en wetstoepassing. Die handelaars dra meer as 30 persent tot die ekonomie […]

Read More