Kommissie hoor van sakeman se kennis van polisiesake - September 19, 2025

Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, het aan die Madlanga-kommissie gesê sakeman Brown Mogotsi se kennis oor die minister van Polisie, Senzo Mchunu se bewegings, wys dat hulle noue bande het. Mkhwanazi sê Mogotsi het geweet wanneer Mchunu belangrike vergaderings bygewoon het, insluitende vergaderings by die presidensie. Hy voeg by dat hierdie vlak van kennis […]

Read More

Trump sê TV-netwerke wat hom kritiseer, moet dalk hul lisensies verloor - September 19, 2025

Die Amerikaanse president, Donald Trump stel voor dat sekere TV-netwerke se lisensies “weggeneem moet word”, terwyl hy Amerika se uitsaaiwaghond ondersteun in ‘n geskil oor die skorsing van laataand TV-aanbieder, Jimmy Kimmel. ABC het die komediant “onbepaald” van die lug verwyder oor sy opmerkings oor die sluipmoord, verlede week op konserwatiewe aktivis, Charlie Kirk, in […]

Read More

Bafana se prioriteit is wen, ondersoek ten spyt - September 19, 2025

Sokker: Die uitvoerende hoof van SAFA, Lydia Monyepao, sê hulle eerste prioriteit is steeds om die laaste twee Wêreldbekerkwalifiseerwedstryde te wen, ten spyte van FIFA se ondersoek oor middelveldspeler Teboho Mokoena se geskiktheid. FIFA ondersoek sy verskyning tydens Bafana se oorwinning van 2-0 in Maart teen Lesotho terwyl hy ‘n skorsing uitgedien het. ‘n Skuldigbevinding […]

Read More

Maak jou dorp, en Swakop, mooi op Wêreldskoonmaakdag - September 19, 2025

Môre is Wêreldskoonmaakdag en die publiek word genooi om deel te neem aan skoonmaakaktiwiteite in hul verskeie dorpe en gehuggies. Die land vier die Verenigde Nasies-aangenome veldtog as ‘n kollektiewe poging om rommel en besoedeling te bestry, wat daarop gemik is om die land se reputasie as een van Afrika se skoonste nasies te herstel […]

Read More

Maak reg vir skitter-rugby in JSB-liga eindstryde - September 19, 2025

Die tafel is gedek vir uithaler-rugby môre wanneer die JSB-liga se kampioene beslis sal word. In die JSB Gold Cup-eindstryd takel Wanderers vir Grootfontein in die Hage Geingob-stadion in die hoofstad. Albei spanne het vier van hul vyf groepwedstryde gewen, met Grootfontein wat bo-aan die punteleer geëindig het met 25 punte teenoor Wanderers se 23, […]

Read More

NNN vra VN se rol moet heroorweeg word - September 19, 2025

President Netumbo Nandi-Ndaitwah doen ‘n beroep op ‘n heroorweging van die rol van die Verenigde Nasies om wêreldwye geskille te besleg, terwyl sy na New York reis vir die 80ste Algemene Vergadering. In ‘n toespraak aan die media voor haar vertrek vroeër vanmiddag het die president gewaarsku dat eensydige optrede deur lidstate wêreldwye vrede en […]

Read More

Okahandja-besighede op hol oor skielike duur krag - September 19, 2025

Besighede in Okahandja is in rep en roer oor wat hulle beweer steil, onverklaarbare elektrisiteitstariefverhogings deur die Sentrale Noord Streekselektrisiteitsverspreider, Cenored, is. Sommige sê hul rekeninge het met meer as 25 persent gestyg, sonder enige vooraf kennisgewing. Kosmos 94.1 Nuus het met Charl Coetzee van die Okahandja-tariefbetalersvereniging, Orpa, en lid van die stadsraad gepraat, wat […]

Read More

Sacky betwis steeds Chinhengo se aanstelling, Fishrot uitgestel - September 19, 2025

Die voormalige justisieminister Sacky Shanghala en sy Fishrot-medebeskuldigdes James Hatuikulipi en Pius Mwatelulo, het die Hooggeregshof genader om ‘n uitspraak van die Hoërhof om te keer wat die aanstelling van die voormalige waarnemende regter in die saak, Moses Chinhengo, bevestig het. Adjunk-regter-president Hannelie Prinsloo het in Augustus na ‘n aansoek beslis dat sy nie die […]

Read More

Israel sluit Wesoewer-brug na Jordanië na dodelike aanval - September 19, 2025

Israel het die enigste toegangspoort tussen die Israel-besette Wesoewer en Jordanië tot verdere kennisgewing gesluit. Dit volg na ‘n vragmotorbestuurder wat humanitêre hulp van Jordanië vir Gaza vervoer het, Donderdag losgebrand het en twee Israelse militêre lede doodgeskiet het. Die Allenby-brug is ‘n kernroete tussen Jordanië en Israel en die enigste deurgang vir meer as […]

Read More

Ignite GH2-projek gee werklose gegradueerdes nog ‘n kans - September 19, 2025

Die Ignite Green Hydrogen (Ignite GH2)-projek is vanoggend amptelik by die Namibiese Instituut vir Mynbou en Tegnologie bekendgestel tydens ‘n hoëvlak-EU-besoek. Onder leiding van die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie en sleutel-groenwaterstofspelers Zhero en Hyphen, sal die inisiatief 700 werklose gegradueerdes en 40 opleiers in groentegnologie opgradeer. Opleiding begin in Oktober, met gegradueerdes wat […]

Read More