Rugby: SA se Aimee Barrett-Theron blaas vanaand 49ste wedstrydfluitjie - September 19, 2025

Die Suid-Afrikaanse skeidsregter Aimee Barrett-Theron is vanaand in beheer van die eerste halfeindstryd in die Vrouewêreldbeker tussen die hersende kampioen, Nieu-Seeland, en Kanada by die Ashton Gate Stadion in Bristol, England. Dit is 49ste wedstryd met die fluitjie vir Barrett-Theron en ‘n rekord 12de Wêreldbekerwedstryd. Maggie Cogger-Orr van Nieu-Seeland is in beheer van die tweede […]

Read More

New Era verdien N$27,3 m uit verkope - September 19, 2025

Die regeringsdagblad New Era se jongste finansiële resultate toon dié koerant het sowat 27,3 miljoen Namibiese dollar uit verkope in die 2034/24-boekjaar verdien. Inligtingsminister Emma Theofelus het Donderdag gesê die kabinet het die voorlegging van New Era se jongste jaarverslag in die parlement goedgekeur.

Read More

PDM doen selfondersoek ná bedankings - September 19, 2025

Ná ‘n onlangse vlaag bedankings het die Popular Democratic Movement reageer op bewerings dat dit agteruitgaan met dié dat sy verteenwoordiging in die Nasionale Vergadering van 16 setels tot slegs 5 gedaal het. Die PDM se sekretaris-generaal, Manuel Ngaringombe, het tydens ‘n nuuskonferensie Donderdag gesê die party aktief werk daaraan om sy interne strukture te […]

Read More

Bruisende halfjaar vir NamBrew - September 19, 2025

Plaaslik genoteerde Namibia Breweries het ‘n netto omset van meer as 1,2 miljard Namibiese dollar vir die ses maande geëndig 30 Junie 2025 aangeteken, vergeleke met sowat 1,9 miljard dollar vir dieselfde halfjaar in 2024. NamBrew se wins voor belasting het van bykans 135,5 miljoen dollar tot sowat 264,7 miljoen dollar gestyg. Die groep het […]

Read More

Mosiehof: Handelsbanke eis 16 eiendomme - September 19, 2025

Regters Nate Ndauendapo en Shafimana Ueitele het vanoggend se mosiehofsessies hanteer waar 39 aansoeke vir verstekvonnisse gebring is met ses op die reël 108-rol. Handelsbanke het 37 van die aansoeke gebring en eis 16 eiendomme op met uitstaande skuld van 26,5 miljoen Namibiese dollar. Daar is ook 21 lenings met ‘n skuldlas van 7,1 miljoen […]

Read More

SARB se koersbesluit wys, sê FNB - September 19, 2025

FNB sê die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee se besluit om die terugkoopkoers onveranderd op sewe persent te hou, is ʼn teken van ʼn opkomende verbeterde ekonomie. Die prima-uitleenkoers waarteen handelsbanke geld aan kliënte leen, is ook onveranderd op 10,5 persent. Ester Ochse van FNB sê deur rentekoerse bestendig te hou, word sekerheid gebied in […]

Read More

Cran kwaai oor misbruik van IT-dienste - September 19, 2025

Die Regulerende Owerheid vir Kommunikasie in Namibië, Cran, het verbruikers gewaarsku dat die misbruik van telekommunikasiedienste vir onwettige bedrywighede nie ligtelik opgeneem word nie. Dit sluit onder meer die teistering van individue in. Verbruikers wat deur sulke onverantwoordelike optrede geteikein word, moet die polisie kontak, sê Cran-woordvoer Mufaro Nesongano. Hy brei uit:

Read More

SA beplan astronomiese belegging in infrastruktuur - September 19, 2025

Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering onderneem om oor die volgende drie jaar meer as ‘n duisend-miljard rand te belê om openbare infrastruktuur en landsburgers se lewenstandaard te verbeter. Hy het Donderdag by ʼn geleentheid van die minister van openbare werke en infrastruktuur en LUR’e in Gqeberha in die Oos-Kaap gepraat. Mashatile sê infrastruktuur-dienslewering is […]

Read More

Trump en Xi tiektok dalk vandag - September 19, 2025

President Donald Trump wat Xi Jinping onlangs beskuldig het dat hy teen Amerika saamsweer, hoop om vandag die lot van die video-toepassing TikTok te finaliseer en vordering te maak met handelsgesprekke wanneer hy die Chinese leier bel. Die oproep sal die tweede een wees sedert Trump in Januarie na die Withuis teruggekeer het. Xi het […]

Read More

F1: Piastri sê McLaren het ‘dinge opgeklaar’ - September 19, 2025

Oscar Piastri sê McLaren het “baie dinge opgeklaar” oor spaninstruksies na die besluit om hom te vra om sy tweede plek op te gee aan Lando Norris, sy spanmaat en titelmededinger, by die Italiaanse Formule Een Grand Prix. Piastri, wat probeer om die eerste Australiese wêreldkampioen te word sedert Alan Jones in 1980, het die […]

Read More