Twee vas ná hulle glo probeer stroop - September 19, 2025

Twee mans – een van Windhoek en die ander uit die Okahandja-distrik – is vasgetrek ná hulle probeer het om in Etosha in te sluip, vermoedelik om renosters te stroop. Volgens die polisie het die verdagtes ‘n jaggeweer met ‘n teleskoop en knaldemper, ammunisie en messe in hul besit gehad. Hulle kon nie ‘n redelike […]

Read More

Madlanga: Ramaphosa beloof optrede - September 19, 2025

President Cyril Ramaphosa het hom verbind om op te tree wanneer die Madlanga-kommissie se bevindings bekendgemaak word. Die kommissie wat bewerings van misdadigheid, politieke inmenging en korrupsie in die regstelsel moet ondersoek, het Woensdag begin. Die tussentydse verslae sal na verwagting binne drie tot ses maande beskikbaar wees. Ramaphosa het aan die SABC gesê van […]

Read More

Amerika veto wéér VN-voorstel oor Gaza - September 19, 2025

Amerika het vir die sesde keer in die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad ‘n voorstel geveto wat ‘n onmiddellike en permanente skietstilstand in Gaza en die vrylaat van krygsgevangenes wat Hamas aanhou, eis. Al 14 van die ander lede van die VN se magtigste liggaam het ten gunste van die voorstel gestem. Dit beskryf die humanitêre […]

Read More

Sokker: Fifa begin dissiplinêre verhoor teen Bafana Bafana-speler - September 19, 2025

Fifa het ‘n amptelike disiplinêre ondersoek begin teen die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging en Bafana Bafana se middelveldspeler, Teboho Mokoena. Hy het tydens ‘n skorsing gespeel in Suid-Afrika se Wêreldbeker kwalifiseringswedstryd teen Lesotho in Maart wat Suid-Afrika 2–0 gewen het. SAFA is amptelik in kennis gestel van die ondersoek, met die oorwinning wat nou in gedrang is. […]

Read More

Bosa: Publiek moet toegang tot seksoortrederregister hê - September 19, 2025

Build One South Africa sê die openbaarmaking van die nasionale seksoortrederregister is noodsaaklik om die veiligheid van die kwesbaarstes in die land se beskerm. Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het haar departement opdrag gegee om die nodige wetgewende wysigings aan te bring wat die register vir die publiek toeganklik sal maak. […]

Read More

Geen kans vir gyselaars, sê Hamas ná Gaza-inval - September 19, 2025

Hamas sê eerste minister Benjamin Netanyahu se grondinval op Gazastad  beteken Israel het geen kans meer om gyselaars, lewend of dood, uit die gebied te kry nie. Van die 48 gyselaars wat nog in Gaza aangehou word, lewe 20 vermoedelik nog. Israel het Woensdag sy inval op die buitewyke van Gazastad begin. Meer as 100 […]

Read More

Krieket: SA vroue pak Pakistan vandag in Lahore - September 19, 2025

Die vrouespanne van Suid-Afrika en Pakistan keer vandag terug na Lahore vir die tweede eendagwedstryd, nadat die Proteas die eerste ontmoeting met agt paaltjies gewen het. Die gasvroue het ‘n goeie 255 vir vier aangeteken, maar Marizanne Kapp en Tazmin Brits het albei onoorwonne honderdtalle aangeteken en die besoekers gehelp om maklik die teiken te […]

Read More

Goreangab en omgewing kry nuwe inkoopsentrum - September 19, 2025

Plaaslik genoteerde Oryx Properties het finansiering van 178 miljoen Namibiese dollar van Standard Bank Namibia bekom om die Goreangab-inkoopsentrum in Windhoek te ontwikkel. Die sentrum sal na verwagting in Mei volgende jaar open en sal meer as 40 winkels en ander besighede huisves. Inwoners van Katutura, Goreangab en ander nabygeleë gemeenskap sal die sentrum se teikenmark […]

Read More

Taxi-leier op Soweto-snelweg vermoor - September 19, 2025

Die Gautengse polisie het bevestig die voorsitter van die Gautengse Nasionale Taxi-alliansie, Thami Moyo, is op die Soweto-snelweg doodgeskiet. Die polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, sê Moyo het bestuur toe hy deur verdagtes in ‘n Toyota-minibustaxi en ‘n Toyota Yaris onderskep is. Skote is afgevuur, en Moyo is op die toneel dood verklaar. Hy doen ‘n beroep […]

Read More

Rusland repatrieer gesneuwelde soldate na Oekraïne - September 19, 2025

Oekraïne het ‘n duisend liggame uit Rusland ontvang wat Moskou sê gesneuwelde Oekraïnse soldate is. ‘n Regeringsliggaam wat getalle voorsien oor Russiese krygsgevangene en verlore Russiese soldate, sê Oekraïne het 24 liggame van Russiese soldate in ruil teruggestuur. Die repatriasie van die liggame van soldate en die uitruil van krygsgevangenes is van die min aspekte […]

Read More