Creecy werk aan SA se energiesekerheid - September 18, 2025

Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, het Transnet se Nasionale Hawe-owerheid opdrag gegee om die huurkontrakte by Durban se Island View-gebied te hernu en toegang vir die Sentrale Energiefonds te waarborg. Die 25-jaar-oue opdrag poog om transformasie met energiesekerheid te balanseer en ruimte te skep vir opkomende swart deelnemers. Die departement se woordvoerder, Collen Msibi, […]

Read More

Waar’s VSA se sanksies teen Rusland: Zelensky - September 18, 2025

Die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky het in ‘n onderhoud met Europese televisie reageer op Amerikaanse president Donald Trump wat gesê het dat Europese lande moet ophou om olie en gas van Rusland te koop. Volgens Trump sal dit help om die oorlog in Oekraïne tot ‘n einde te bring. Zelensky sê Trump is reg maar […]

Read More

Bok-slot Wilco Louw keer terug na Stormers - September 18, 2025

Rugby: Die Springbokstut Wilco Louw sal op ‘n langtermynkontrak vanaf die Bulle terugkeer na die Stormers aan die begin van die 2026/27-seisoen. Die oudleerling van HTS Drostdy in Worcester het in 2015 sy buiging vir die Stormers gemaak. Hy keer terug na die span wat hy as kind ondersteun het en vir wie hy reeds […]

Read More

Nust verleng raadslede se termyn - September 18, 2025

Die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie het die termyn van sy eksterne raadslede tot 28 Februarie 2026 verleng. Dit volg op ‘n kabinetsbesluit om ‘n moratorium op raadsaanstellings vir staatsbeheerde ondernemings in te stel, hangende wysigings aan die Wet op die Bestuur van Openbare Ondernemings van 2019. Nust-woordvoerder Cindy van Wyk het meer.

Read More

AfriForum briesend oor gekonkel met Vuurwapenwet - September 18, 2025

AfriForum sê hy veroordeel die regering se geheimsinnige pogings by die Nasionale Ekonomiese Ontwikkelings- en Arbeidsraad, Nedlac, om voorgestelde wysigings aan die Wet op Vuurwapenbeheer deur te voer, sonder enige verteenwoordiging van die burgerlike samelewing. Nedlac ontken dat hy die proses gelei het. Jacques Broodryk van AfriForum sê die organisasie gaan ingevolge die Wet op […]

Read More

Inbrekers steel N$12,3 miljoen se goud uit museum - September 18, 2025

Diewe het by Parys se Natuurhistoriese Museum ingebreek en ontsnap met goudmonsters ter waarde van 12,3-miljoen Namibiese dollar. Die museum, wat bekend is vir dinosourusgeraamtes en taksidermie, huisves ook ‘n geologie- en mineralogie-galery. Die diewe het vermoedelik ‘n hoekslyper en ‘n blaasvlam gebruik om by die kompleks in te breek. Verskeie monsters van inheemse goud […]

Read More

Wayde van Niekerk vandag in aksie in Tokio - September 18, 2025

Atletiek: Die wêreldrekordhouer in die 400-meter, Wayde van Niekerk, en sy Suid-Afrikaanse landgenoot Sinesipho Dambile neem vanmiddag deel aan die halfeindronde van die 200-meter op die wêreldkampioenskap in Tokio, Japan. Van Niekerk, wat tydens verlede jaar se Olimpiese Spele in Parys na die korter wedloop oorgeskakel het, het tweede gekom in sy uitdun terwyl Dambile […]

Read More

Cran soek meer vroue in IKT - September 18, 2025

Die Regulerende Owerheid van Kommunikasie in Namibië, Cran, het sy jongste IKT-vakaturesadvertensie verdedig ná publieke reaksie op sy werwingsveldtog wat op vroue fokus. Met slegs 20 persent van sy wetenskap-, tegnologie-, ingenieurswese- en wiskundeposte wat deur vroue gevul word, neem Cran doelbewuste stappe om die geslagsgaping te oorbrug. Woordvoerder Mufaro Nesongano het meer:

Read More

Sokker: PSG oorweldig Atalanta - September 18, 2025

Paris Saint-Germain het die verdediging van sy Kampioeneliga-titel afgeskop met ‘n oorwinning van 4-0 oor Atalanta. Kaptein Marcos Aoás Corrêa en Khvicha Kvaratskhelia het gesorg vir ‘n rustyd-voorsprong van 2-0, waarna Nuno Mendes en Gonçalo Ramos nog twee doele bygevoeg het. Verlede seisoen se naaswenner, Inter Milan, het Ajax 2-0 geklop. Harry Kane het twee […]

Read More

Blink boekjaar vir Capricorn - September 18, 2025

Plaaslik genoteerde Capricorn Group het ‘n wins ná belasting van 1,99 miljard Namibiese dollar vir die jaar geëindig 30 Junie 2025 aangeteken – 14,8 persent méér as die vorige boekjaar. Omsigtige toekenning van kapitaal, dissipline met die uitvoer van strategie en belegging in digitale- en data-infrastruktuur het bygedra tot die groep se vertoning, sê Capricorn. […]

Read More