SA staatsamptenare sê verhoging van 5,5% té min - September 17, 2025

Die Vereniging vir Staatsamptenare sê hulle stem saam met die minister van staatsdiens en administrasie, Mzamo Buthelezi, dat Suid-Afrika se staatsamptenare onderbetaal, oorwerk en gedemoraliseerd is. Die land het ongeveer 1,7 miljoen staatsamptenare. Claude Naicker van die vereniging sê die onlangse loonverhoging van 5,5 persent vir staatsamptenare, hoewel bo inflasie, vergoed nie voldoende vir jare […]

Read More

Hie-ha! Die wêreld vier Countrymusiekdag - September 17, 2025

Dit is vandag Internasionale Countrymusiekdag, waarop een van die wêreld se gewildste musiekgenres gevier word. Countrymusiek het sy oorsprong in die landelike suide van Amerika en sy wortels is in blues, kerk- en Amerikaanse volksmusiek. Dis ook vandag Hank Williams se verjaarsdag – hy sou 102 jaar oud gewees het. Williams is een van die […]

Read More

Rugby: Franse flank ‘begenadig’ ná sy opponent byt - September 17, 2025

Die Franse flank, Axelle Berthoumieu, se skorsing van 12 wedstryde nadat sy haar Ierse teenstander, Aiofe Wafer, tydens Sondag se Vrouewêreldbeker-kwarteindstryd gebyt het, is tot nege verminder. Dit volg nadat sy geappelleer het teen die lang skorsing. ʼn Tugkomitee sê haar skulderkenning, skoon tugrekord, berou en openbare verskoning was voldoende versagting om die skorsing te […]

Read More

Uitbreiding in Aussenkehr-vallei beplan - September 17, 2025

Nedbank Namibia het ‘n deurbraak-finansieringsooreenkoms aangegaan met Achill Island Investments, ‘n sleutelspeler in die land se vrugte-uitvoerbedryf. Dit ondersteun die uitbreiding van Silverlands Vineyards in die Aussenkehr-vallei, die tuiste van meer as 900 hektaar premium druiwe en dadels. Met tot 4 000 seisoenale werkers en ‘n sterk fokus op volhoubaarheid, is die vennootskap ‘n stap […]

Read More

‘Shell bedreig voorvaderlike verbintenis met see’ - September 17, 2025

Gemeenskappe aan die Wildekus in die Oos-Kaap het Dinsdag aan die Konstitusionele Hof gesê dat Shell se beplande seismiese eksplorasie ter see hul kulturele regte en voorvaderlike verbintenisse met die oseaan bedreig. Die gemeenskappe en omgewingsgroepe betwis ‘n uitspraak van die Appèlhof wat Shell toelaat om ‘n aansoek vir seismiese eksplorasie in te dien. Die […]

Read More

Aanklaer soek doodstraf vir Kirk se vermeende moordenaar - September 17, 2025

Die 22-jarige Tyler Robinson is amptelik aangekla van die moord op die aktivis, Charlie Kirk. Hy staar sewe aanklagte in die gesig: moord met verswarende omstandighede, onwettige afvuur van ʼn vuurwapen, twee aanklagte van regsverydeling, twee van inmenging by getuies, en pleeg van ʼn geweldsmisdaad in kinders se teenwoordigheid. Kirk is verlede Woensdag tydens ʼn […]

Read More

Tennis: Alcaraz groot trekpleister in San Francisco - September 17, 2025

Die wêreld-nommer-een, Carlos Alcaraz van Spanje, is Span Europa se groot trekpleister op die jaarlikse Laverbekertoernooi wat hierdie naweek in San Francisco plaasvind. Die ander spanlede is Alexander Zverev van Duitsland, Holger Rune van Denemarke, Casper Ruud van Swede, die Tsjeggiese speler Jakub Mensik en die Italianer Flavio Cobolli. Die Fransman Yannick Noah is die […]

Read More

VN-geld help Namibië in klimaatstryd - September 17, 2025

Namibië verskerp sy stryd teen klimaatsverandering met ‘n hupstoot van 24 miljoen Namibiese dollar van die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram. Die befondsing sal pogings ondersteun om emissies op te spoor, klimaatsveerkragtigheid te verhoog en verpligtinge onder die Paryse Ooreenkoms na te kom. Programspesialis by die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram, Uazamo Kaura, verduidelik hoe hierdie stap […]

Read More

Kinderhongersnood in SA ‘n ‘landswye tragedie’ - September 17, 2025

Die DA is bekommerd oor Suid-Afrika se kinderhongersnoodkrisis en sê dit is ‘n landwye tragedie. Slegs in 2024 is 766 kinders onder vyf jaar aan wanvoeding-verwante oorsake in openbare hospitale in die land dood. Sedert Mei vanjaar is 45 kinders net in die Oos-Kaap alleen weens wanvoeding dood. Bridget Masango van die DA sê elkeen […]

Read More

Trump skud blad met koning Charles, Keir Starmer - September 17, 2025

President Donald Trump van Amerika is op sy tweede staatsbesoek in die Verenigde Koninkryk waar hy koning Charles en eerste minister Keir Starmer sal ontmoet. Die besoek kom te midde van kritiek in die land teen Trump se beleid en retoriek, met die Stop Trump Coalition wat Dinsdag betoog het. Starmer sal probeer om ʼn ooreenkoms te sluit waarvolgens […]

Read More