China waarsku VSA, VK oor Taiwanstraat - September 14, 2025
China se weermag het die vaart van Amerikaanse en Britse oorlogskepe die naweek deur die sensitiewe Taiwanstraat veroordeel en gesê hulle het die vloot- en lugmag beveel het om die twee skepe te monitor en te waarsku. Hulle sê die twee skepe was besig om moeilikheid te maak en uit te lok. Brittanje se ministerie van […]
Rugby: Moeilike taak teen Argentinië wag op Bokke - September 14, 2025
Die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, sê hy is hoogs tevrede met sy span se grootste oorwinning ooit teen die All Blacks, maar sê hulle het ‘n moeilike taak teen Argentinië in hul oorblywende twee Rugbykampioenskap-wedstryde. Die 43-10 oorwinning is die grootste pakslae wat die All Blacks nog ooit op die hals gehaal het. Die Bokke is […]
Werk saam aan nasionale doelwitte: Ngurare aan staatsamptenare - September 13, 2025
Die Kantoor van die Eerste Minister het amptelik sy strategiese plan vir 2025 tot 2030 bekendgestel. Eerste Minister Elijah Ngurare het alle staatsamptenare versoek om die doelwitte van die plan ernstig op te neem en die effektiewe implementering daarvan te verseker. Hy het die belangrikheid van samewerking tussen departemente beklemtoon en staatsamptenare aangespoor om silo’s […]
Toerismesektor teiken lugtoegang, beleggings om ekonomie aan te help - September 13, 2025
Die toerismeminister, Patricia de Lille, sê die G20-Toerisme-ministersvergadering by die Krugerwildtuin is daarop gemik om voort te bou op die onlangse Toerismebeleggingsberaad. De Lille het beklemtoon toerisme het meer as agt-persent tot Suid-Afrika se Bruto Binnelandse Produk bygedra en meer as tien-persent wêreldwyd. De Lille het aan SABC News gesê stygende besoekersgetalle bevorder werkskepping. Sy […]
Charlie Kirk se weduwee prys ‘perfekte eggenoot’ - September 13, 2025
Die Konserwatiewe jeugleier Charlie Kirk se weduwee het hulde gebring aan die “perfekte man”, in haar eerste opmerkings sedert haar man se sluipmoord. Erika Kirk het Vrydagaand in ‘n video-uitsending uit haar man se Turning Point USA-kantoor in Phoenix, Arizona gepraat. Sy het gesê dat sy boodskap en missie “sterker, dapperder, harder en groter as […]
Unam, Wanderers in stryd vir plek in JSB Rugby Gold Cup-eindstryd - September 13, 2025
Unam en Wanderers sal mekaar om kwart voor vier vanmiddag die stryd aansê vir die laaste plek in die JSB Rugby Gold Cup-eindstryd in die Unam-stadion. Met slegs die top twee spanne op die punteleer wat na die eindstryd deurgaan, het Grootfontein op 25 punte reeds hul plek beklink. Wanderers is op 18 punte en […]
Onderwysontwikkelingsfonds onder loep in NV - September 13, 2025
Die stand van die Onderwysontwikkelingsfonds het in die parlement ter sprake gekom. PDM-parlementslid Winnie Moongo het skerp kritiek gelewer en bevraagteken waarom die fonds weereens ‘n ongunstige ouditmening ontvang het. Sy het die onderwysministerie daarvan beskuldig dat basiese finansiële standaarde nie geïmplementeer word nie. Moongo het gewaarsku dat die fonds se krimpende reserwes en gebrek […]
AfriForum vra duidelikheid oor druk van rybewyse - September 13, 2025
AfriForum versoek dat die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, besonderhede moet voorsien oor ‘n memorandum van verstandhouding wat in Julie tussen die Departement van Vervoer en die Staatsdrukker gesluit is om rybewyskaarte te druk. Louis Boshoff van AfriForum sê hulle versoek bevestiging van die ooreenkoms, sy inhoud, en of die Staatsdrukker die nodige toerusting […]
Nepal kry eerste vroue-eerste minister na gewelddadige betogings - September 13, 2025
Nepal se voormalige hoofregter van die Hooggeregshof, Sushila Karki, het die land se tussentydse eerste minister geword nadat gewelddadige teen-korrupsie-betogings die regering uit die kussings gelig het. Die 73-jarige Karki is tydens ‘n kort seremonie ingehuldig en het die eerste vrou geword om die verarmde Himalaja-nasie te lei nadat ‘n ooreenkoms met die leiers van […]
Springbokke frommel All Blacks op, Los Pumas klop Wallabies - September 13, 2025
In ‘n opwindende kragmeting het die Springbokke die All Blacks 43-10 opgefrommel in hul tweede Rugbykampioenskap-toets in Wellington. Die 33 punte verskil is die All Blacks se grootste verlies tuis ooit. In Sydney het Argentinië daarin geslaag om ‘n laaste-minuut-aanslag deur die Wallabies te troef en die wedstryd met 28-26 gewen. Los Pumas het teen […]