Brasilië se voormalige president agter tralies - September 12, 2025
Brasilië se voormalige konserwatiewe president Jair Bolsonaro is tot 27 jaar en drie maande tronkstraf gevonnis. ʼn Paneel van vyf hooggeregshofregters het hom skuldig bevind aan ʼn poging om die land se 2022-verkiesing deur ʼn militêre bewindsoorname om te keer. Bolsonaro is ook skuldig bevind dat hy deel was van ʼn gewapende misdadige organisasie, dat hy […]
Rugby: Springbok-vroue spog met ‘bomb squad’ - September 12, 2025
Die afrigter van die Springbok-vroue, Swys de Bruin, het sewe voorspelers en een agterspeler op die plaasvervangerbank gekies vir Saterdag se Wêreldbeker-kwarteindstyd teen Nieu-Seeland. Die slot Nolusindiso Booi is kaptein van die span wat hoofsaaklik bestaan uit die spelers wat Italië in ‘n groepswedstryd geklop het. De Bruin sê hulle het op ‘n “bomb squad” […]
N$6 m vir hupstoot vir suiwelbedryf - September 12, 2025
Die landbouministerie gaan ses miljoen Namibiese dollar in die huidige begrotingsjaar in ‘n skema in verskeie streke belê om die waardeketting in die suiwelbedryf te ontwikkel. Volgens die uitvoerende direkteur in die ministerie, Ndiyakupi Nghituwamata, is dit ‘n poging om melkproduksie te bevorder. Die projek gaan vanjaar in Otjozondjupa, Omaheke, Hardap, Oshikoto en die Zambezi-streke van […]
Nóg skoksyfers oor bendegeweld in SA - September 12, 2025
Die Tshwane-polisie het gister 359 verdagtes in Garsfontein en Boschkop vasgetrek tydens Operasie Shanela. Hulle oortredings sluit in moord, poging tot moord, verkragting en aanranding. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 65 onwettige buitelanders is ook aangekeer en aan immigrasie-owerhede oorhandig:
Hoogste eer vir Charlie Kirk, besluit Trump - September 12, 2025
President Donald Trump van Amerika het bevestig die konserwatiewe aktivis, Charlie Kirk, sal nadoods met die Presidensiële Vryheidsmedalje vereer word. Dis die hoogste burgerlike eer wat die president kan toeken. Kirk, ʼn Trump-ondersteuner, is Woensdag doodgeskiet terwyl hy by die Utah Valley University studente toegespreek het. Dit was die eerste geleentheid van sy America Comeback […]
Super-spykerskoene sou Bolt nóg vinniger laat blits het - September 12, 2025
Usain Bolt glo hy sou die 100 meter in 9,42 sekondes kon afblits in die super-spykerskoene wat deesdae gebruik word. Die Jamaikaan het die wêreldrekord van 9,58 sekondes in 2009 opgestel op die wêreldkampioenskap in Berlyn, Duitsland, en ook die wêreldrekord van 19,19 sekondes in die 200 meter op dieselfde byeenkoms. Albei staan steeds. Bolt […]
Huismark koel af in tweede kwartaal - September 12, 2025
Namibië se huismark klim steeds, maar tekens van afkoeling begin opduik. In die tweede kwartaal toon die FNB Huisprysindeks ‘n jaarlikse groei van 7,7 persent, stadiger as die vorige kwartaal se 9,4 persent, maar ver bo verlede jaar se beskeie 1,7 persent. Die nasionale gemiddelde huisprys staan nou op net meer as 1,36 miljoen Namibiese […]
Vise-president van Suid-Soedan aangekla van moord - September 12, 2025
Suid-Soedan se eerste vise-president Riek Machar is aangekla van moord, hoogverraad en misdade teen die mensdom. Die justisieminister, Joseph Geng Akech, sê die aanklagte hou verband met ‘n aanval in Maart deur ‘n militia wat na bewering aan hom gekoppel is. Magte wat lojaal aan Machar was, het ‘n vyf-jaar-lange burgeroorlog teen ondersteuners van president […]
Herrie los in Brittanje ná afdanking van ambassadeur - September 12, 2025
Die vonke spat in Brittanje na die afdanking van die ambassadeur na Amerika, Lord Peter Mandelson. Mandelson is in die pad gesteek oor sy sterk verbintenis met Jeffrey Epstein, maar hy word ook die “Trump whisperer” genoem. Dit is weens sy goeie verhouding met die Amerikaanse president, wat ook ‘n vriend van Epstein was. Die […]
Gholf: SA se Jarvis derde in BMW PGA - September 12, 2025
Ludvig Åberg van Switserland het 8 onder 64 geslaan om met een hou voor te loop saam met Frances Tom Vaillant, na ʼn reën-ontwrigte aanvangsronde van die BMW PGA-kampioenskap by Wentworth, Engeland. Die Suid-Afrikaner Casey Jarvis met sewe onder, is een hou agter in die derde plek. Matt Fitzpatrick van Engeland is twee agter en die […]