Pa’s wat drink raak ook hul kinders se ontwikkeling - September 9, 2025

‘n Nuwe studie deur die Universiteit Stellenbosch toon pa’s se drankgebruik kan kinders se groei en ontwikkeling benadeel. Navorsers het bevind pa’s wat baie drink tydens ‘n swangerskap word gekoppel aan kinders wat korter is, kleiner koppe het en laer punte op die verbale Intelligensie-kwosiënt behaal. Marlene de Vries van die universiteit het op Internasionale […]

Read More

19 dood in gewelddadige protes in Nepal - September 9, 2025

Minstens 19 mense is dood tydens betogings in Nepal oor ʼn regeringsverbod op aanlyn platforms soos Facebook, Instagram, WhatsApp en X. Sowat 145 mense is beseer, insluitend 28 polisiebeamptes. Die betogers wat hulself Generation Z noem, sê die verbod is sensorskap om inhoud te beheer wat krities is teenoor die regering en om teenstanders te […]

Read More

The Conjuring: Last Rites bo aan loket - September 9, 2025

Warner Brothers en New Line se The Conjuring: Last Rites was in sy openingsnaweek bo aan die die Noord-Amerikaanse lokettreffers. Die twee sterre, Patrick Wilson en Vera Farmiga as Ed en Lorraine Warren, is in die rol van twee ondersoekers wat probeer om ‘n demoon uit ‘n gesin se huis uit te dryf. Disney se […]

Read More

NBC en Speaker skik oor stakingverslag  - September 9, 2025

‘n Skikking is bereik in die saak waar die nasionale uitsaaier, die NBC, die Speaker en ander respondente gedagvaar het rakende die verwoestende 2021 staking deur die werkers. Die verslag het bevind die staking was die gevolg van die betaling van 5,4 miljoen Namibiese dollar in uitvoerende bonusse, terwyl werknemers se eise vir salarisverhogings geïgnoreer […]

Read More

Bevindings van Madlanga-kommissie nie bindend nie  - September 9, 2025

Die Madlanga-ondersoekkommissie sê sy aanbevelings sal nie bindend wees nie en slegs as riglyn vir president Cyril Ramaphosa dien. Die kommissie moet KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se bewerings van misdadigheid, politieke inmengery en korrupsie in die polisie ondersoek. Hy sal die eerste getuie wees wanneer die verhore volgende Woensdag in Pretoria begin. Die kommissie […]

Read More

Trump sê oor Putin, herhaalde aanvalle  - September 9, 2025

Amerikaanse president Donald Trump het op die Andrews lugmagbasis met verslaggewers gepraat na Rusland se aanval op Kiëf oor die naweek. Hy het op ‘n vraag of dit hom minder vertroue in die Russiese president Vladmir Putin gee, gesê niemand het sterker teen Rusland opgetree as hy nie. Hy het ook gesê die oorlog sal […]

Read More

Alcaraz mik vir loopbaan-Grand Slam  - September 9, 2025

Die pas gekroonde Amerikaanse Ope-kampioen, Carlos Alcaraz, sê ‘n loopbaan-Grand Slam is sy doelwit nadat hy Sondag sy sesde Grand Slam-titel ingepalm het. Hy het sy vernaamste teenstander, die Italianer Jannik Sinner, as die wêreld-nommer-een vervang, en sal die jongste man wees om al vier Grand Slam-toernooie te wen as hy in Januarie in die […]

Read More

Dansproduksie op die planke by die NTN  - September 9, 2025

Die Nasionale Teater van Namibië bied ‘n nuwe dansteaterproduksie met die titel “LAND” aan, wat van 2 tot 4 Oktober opgevoer word. Die produksie, gechoreografeer deur die bekende Namibiese kunstenaar Haymich Olivier, konfronteer die diepgewortelde kwessies van grondontneming, gedwonge hervestiging en hul blywende impak op generasies. Desiree Mentor, die woordvoerder van die Nasionale Teater van […]

Read More

Dit sal ‘n verrassing wees as Meatco sy teiken behaal – Schlettwein - September 9, 2025

Meatco het aangedui dat hulle begroot het om 75 000 beeste te slag vir die finansiële jaar wat einde Januarie 2026 eindig. Tot dusver het die maatskappy meer as 25 000 diere van beide suid en noord van die veeartsenykundige kordonheining geslag. Die voormalige landbouminister, Calle Schlettwein, het egter aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die […]

Read More

Meer as 7 miljoen kubiek in een week uit damme benut - September 9, 2025

Net meer as 7,3 miljoen kubieke meter water is in ‘n week uit die land se damme verbruik met Hardap heel voor op 3,634 miljoen wat benut is. Volgens NamWater se dambulletin is die dam tans op 65,3 persent. Steeds in die suide en 727 000 kubiek is uit Neckartal gepomp vir boere onder die […]

Read More