Trump dreig om Venezuela se stralers af te skiet - September 7, 2025

President Donald Trump sê stralers van Venezuela wat oor Amerikaanse vlootskepe vlieg en dit bedreig, sal afgeskiet word. Die president se waarskuwing kom nadat Venezuela vir die tweede keer in twee dae militêre vliegtuie naby ‘n Amerikaanse vaartuig naby Suid-Amerika laat vlieg het. Dit volg ná Amerika vroeër die week ‘n boot van Venezuela aangeval […]

Read More

Vrouekrieket: Zambië uitoorlê Capricorn Eagles - September 7, 2025

Namibië se Capricorn Eagles het Saterdag met sewe paaltjies teen Zimbabwe verloor. Die Eagles is egter steeds verseker van ‘n plek in die ICC Vroue T20 Wêreldbeker-uitduntoernooi, ‘n geskiedkundige mylpaal. Die Wêreldbeker vind volgende jaar in Junie en Julie in Engeland en Wallis plaas. 

Read More

Mensehandel styg kwaai in Namibië - September 7, 2025

Altesaam 706 sake van mensehandel is tot dusver vanjaar in Namibië aangemeld, waarvan 36 bevestig is en 680 as hoë risiko geklassifiseer is. Volgens die adjunkdirekteur van immigrasie en grensbeheer by die ministerie van binnelandse sake, Chrispin Kamwi, is daar ‘n groot toename in mense wat die grens onwettig by Oshikango oorsteek, baie van hulle […]

Read More

Tshwane hef steeds onwettige heffing - September 7, 2025

AfriForum het die Stad Tshwane gekritiseer omdat inwoners steeds ‘n skoonmaakheffing moet betaal ten spyte van twee Hooggeregshofuitsprake wat dit onwettig, irrasioneel en ongrondwetlik verklaar het. Die Hooggeregshof in Pretoria het gelas die heffing moet verwyder word en krediet moet aan inwoners verskaf word, terwyl die Metro se appèlaansoek met koste van die hand gewys […]

Read More

Britse polisie gryp meer as 400 Palestine Action-lede - September 7, 2025

Britse polisie het Saterdag sowat 425 mense in hegtenis geneem tydens ‘n betoging ter ondersteuning van Palestine Action, in die jongste ronde van aanhoudings van sy ondersteuners sedert die pro-Palestynse groep deur die regering as ‘n terroriste-organisasie verban is. Brittanje het Palestine Action in Julie ingevolge anti-terrorismewetgewing verbied nadat sommige van sy lede by ‘n Royal […]

Read More

Rugby: Moira klop WHS, maak geskiedenis - September 7, 2025

Geskiedenis is Saterdag.in  Namibiese skolerugby geskryf toe Privaatskool Moria van Outjo die eerste keer die onder-19 Superliga gewen het. Die dorp was 51 jaar gelede in die topliga se eindstryd. Moria het verdedigende kampioene Windhoek Hoërskool in ‘n naelbytstryd met 55-40 geklop. Hulle was halftyd met sewe punte agter. WHS was sedert 1969 al 27 keer […]

Read More

Veldbrande versprei in Khomas, Kunene - September 7, 2025

Erge veldbrande woed steeds onverpoos op verskeie plase in die Khomas-streek en berigte van groot skade sirkuleer wyd op sosiale media en WhatsApp-groepe. Teen Saterdagaand het die brand na die Daan Viljoen-omgewing versprei. In die Khorixas-omgewing duur ‘n veldbrand reeds verskeie dae oor ‘n baie groot gebied. Terugvoering uit Kunene dui op ‘n tekort aan […]

Read More

SA hersien prysbeleid vir elektrisiteitpryse - September 7, 2025

Die departement van elektrisiteit en energie hersien sy elektrisiteitprysbeleid aangesien elektrisiteit nou onbekostigbaar vir besighede en huishoudings geword het. Minister Kgosientsho Ramokgopa het tydens die aankondiging van die somervooruitsigte gewaarsku dat verhoogde tariewe besteebare inkomste opvreet en mededingendheid seermaak. Die minister het bevestig dat raadpleging landwyd uitgebrei sal word om ’n billiker raamwerk te ontwerp. […]

Read More

Israel teiken toringblok in Gaza - September 7, 2025

Die Israelse weermag het Palestyne in Gazastad Saterdag gewaarsku om na die suide te beweeg voordat hulle ‘n toringblok bombardeer terwyl sy magte dieper beweeg in die streek se grootste stad. Israel is weke reeds besig met aanvalle op die noordelike voorstede nadat die Israelse premier Benjamin Netanyahu die weermag beveel het om Gazastad in […]

Read More

Hordes pak Nedbank City Dash aan - September 7, 2025

Vegkop by WHS is vanoggend ‘n miernes van bedrywighede met die vyfde Nedbank Citi Dash wat daar afskop. Meer as 2 400 atlete het vir dié gewilde jaarlikse padwedloop ingeskryf. Kategorieë sluit in ‘n elite-mans- en vrouewedloop oor 10 km, asook ‘n pretdraf van 5 km. Die LiveXpo vind ook plaas, met uitstallings wat op […]

Read More