SA diereliefhebbers besorgd oor uitvoer van diere per boot  - September 4, 2025

Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings sê hy het ‘n gedetailleerde voorlegging ingedien teen die voorgestelde regulasies vir die uitvoer van lewende diere per see. Die departement van landbou het die regulasies in Julie vir openbare kommentaar gepubliseer. Nazareth Appalsamy van die nasionale raad sê daar is geen verpligte embargo in die regulasies op uitvoere na […]

Read More

Nóg 300 000 mense in Pakistan ontruim  - September 4, 2025

Die Verenigde Nasies sê hy werk nou saam met die Pakistanse owerheid om vinnig vas te stel watter invloed die onlangse oorstromings op mense gehad het, om behoeftes te bepaal en probleme met hoe die ramp hanteer is, aan te spreek. Die oorstromings in die noorde van Pakistan het meer as 400 lewens geëis. Die […]

Read More

Gholf: Sonskyntoer-glorie wink vir De Villiers  - September 4, 2025

Jacques de Villiers van Suid-Afrika het ‘n openingsronde van 63 geslaan om die voortou te neem saam met Joe Knox van Engeland op sewe onder baansyfer in die Sonskyntoer se Sunbet Challenge by die Wild Coast Sun-buiteklub in Port Edward. Albert Venter is twee houe agter die voorlopers en hulle naaste uitdager op 5 onder. […]

Read More

Het jy dalk dié seuntjies gesien? Bel dan die polisie  - September 4, 2025

Die polisie het die publiek gevra om te help met die opspoor van twee seuntjies wat sedert Woensdagoggend in Swakopmund vermis word. Josua Naubeb, drie jaar oud, en Princely Kandume, vyf, is laas by hul ouma se huis in Mandume Ndemufayostraat in Mondesa gesien. Josua het ‘n blou trui, grys swartpakbroek, rooi sokkies en grys […]

Read More

Gauteng in verbete stryd teen grondbesettings  - September 4, 2025

Die Gautengse regering verskerp sy pogings om onwettige grondbesettings te keer nadat meer as 400 nuwe informele nedersettings regoor die provinsie ontstaan het. Die regering sal sy vennootskappe met munisipaliteite versterk om behuising en grondgebruikreëls toe te pas, terwyl die ontwikkeling van wettige nedersettings verseker word. Premier Panyaza Lesufi het onderneem om weeklikse besoeke aan […]

Read More

Nato: Oekraïne kort sterk weermag, veiligheidswaarborge  - September 4, 2025

President Vladimir Putin sê Rusland is bereid om te veg om al sy doelstellings te bereik as Oekraïne nie tot ‘n ooreenkoms oor die oorlog instem nie. Hy het gepraat voordat hy na ‘n vyfdaagse besoek uit China vertrek het. Putin het bygevoeg dat die Oekraïense president, Volodymyr Zelensky, hom te eniger tyd in Moskou […]

Read More

Tennis: Sinner, Auger-Aliassime in halfeinstryd by Amerikaanse Ope  - September 4, 2025

Die verdedigende kampioen Jannik Sinner pak die Kanadees Felix Auger-Aliassime in die halfeindstryd van die Amerikaanse Ope. Die Italiaan het sy landgenoot Lorenzo Musetti in drie stelle verslaan. Auger-Aliassime het die Australiër Alex de Minaur in meer as vier uur geklop om vir die eerste keer sedert 2021 die halfeindstryd by ‘n groot toernooi te […]

Read More

Private sektor moet leisels met ekonomiese groei neem - September 4, 2025

Die regering doen ‘n beroep op die private sektor om die leiding te neem in die bevordering van ekonomiese groei. Tydens ‘n ministeriële streeksbetrokkenheid in Lüderitz het die minister van handel, Selma Ashipala-Musavyi, ‘n beroep gedoen op sterker vennootskappe tussen die regering en die sakewêreld om uitvoere te bevorder, werk te skep en klein besighede, […]

Read More

Private mediese sorg vir SA politici in spervuur - September 4, 2025

ActionSA sê sy voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Parlementêre en Provinsiale Mediese Fondse sal verseker dat politici dieselfde realiteite as burgers ervaar, insluitend afhanklikheid van openbare gesondheidsorg. Die party beplan om die wetsontwerp in die Parlement ter tafel te lê om die verpligte lidmaatskap van die eksklusiewe mediese fonds vir lede van die parlement en regters te […]

Read More

Anneksasie van Wesoewer sal ‘rooilyn’ oorskry  - September 4, 2025

Die Verenigde Arabiese Emirate het Israel gewaarsku dat die anneksasie van die besette Wesoewer ‘n rooilyn sal oorskry en die strewe na streeksintegrasie beëindig. Die Israelse premier Benjamin Netanyahu sal vandag ‘n kabinetsvergadering byeenroep om anneksasie te bespreek. Dit is in reaksie op die planne van verskeie groot Westerse lande om ‘n Palestynse staat te […]

Read More