Namibië kry reeds ‘sowat 50% van olietransaksies’ - September 3, 2025

Namibië kry nie net 10 persent uit sy oliebronne nie, sê Carlo McLeod, presidensiële spesiale adviseur en adjunkhoof van die Stroomop Petroleum-eenheid. McLeod het tydens die voortgesette openbare konsultasie in Keetmanshoop die groeiende kommer oor die land se aandeel in olietransaksies aangespreek en verduidelik dat hoewel Namcor ‘n 10 persent-belang het, sluit die regering se […]

Read More

Putin se Oekraïne-uitsprake op VSA gerig, sê kenner - September 3, 2025

Russiese president Vladimir Putin het met die eerste minister van Slowakye, Robert Fico, in Beijing vergader, waar Putin gesê het dat Moskou nog nooit Oekraïne se potensiële lidmaatskap van die Europese Unie teengestaan het nie. Hy het ook ontken dat Rusland van plan is om Europa aan te val na die oorlog in Oekraïne beëindig […]

Read More

SAOG ontplooi waarnemingsmissie na Malawi voor verkiesing - September 3, 2025

Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap het sy Verkiesings-waarnemingsmissie ontplooi na Malawi se algemene verkiesing wat op 16 September plaasvind. Die sending, onder leiding van die voormalige adjunk-eerste minister van Eswatini, Themba Nhlanganiso Masuku, sal presidensiële, parlementêre en plaaslike verkiesings in al 28 wyke monitor. Waarnemers sal bedrywighede voor die verkiesing, op stemdag en na-verkiesingsprosesse assesseer om ‘n […]

Read More

Sensasionele Potgieter terug in Nedbank Sun City gholftoernooi - September 3, 2025

Gholf: Suid-Afrika se gholf-sensasie Aldrich Potgieter keer terug na Sun City vir die Nedbank-toernooi van 4 tot 7 Desember nadat hy dit verlede jaar met sy eerste probeerslag byna gewen het. Saam met hom is Christiaan Bezuidenhout, wat al verskeie toernooie op die DP World-toer gewen het. Die 20-jarige Potgieter is die jongste Suid-Afrikaanse wenner […]

Read More

Besigheid soos normaal by Woermann Brock in Opuwo - September 3, 2025

Die Woermann Brock-tak in Opuwo is oop en is ten volle operasioneel, en bedien steeds kliënte soos gewoonlik. Dit volg op ‘n klein brandvoorval wat gister by die tak plaasgevind het, wat ‘n kort ontwrigting van die normale aktiwiteite veroorsaak het. Die situasie is vinnig onder beheer gebring, en geen groot skade is aangemeld nie. […]

Read More

Solidariteit stel aanlyn ‘kulturele tuiste’ vir Afrikaners bekend - September 3, 2025

Die Solidariteit-beweging het ‘n digitale kulturele tuiste, MyHartland, bekend gestel om Afrikaners wêreldwyd met hul taal, erfenis en gemeenskap te verenig. Dis geïnspireer deur suksesvolle diaspora-projekte oorsee en bied nuus, kulturele inhoud, hulpbronne vir kinders en geleenthede om projekte in Suid-Afrika te ondersteun. Volgens Marisa Engelbrecht van Solidariteit is die doel van MyHartland om Afrikanertradisies […]

Read More

China is onstuitbaar, sê Xi Jinping - September 3, 2025

Die Chinese president, Xi Jinping, sê sy land is onstuitbaar en sal hom nie deur boelies laat intimideer nie. Hy het vandag ‘n militêre parade op Tiananmen-plein inspekteer op die 80ste herdenking van die einde van die Tweede Wêreldoorlog. Die Russiese president, Vladimir Putin, en die Noord-Koreaanse leier, Kim Jong Un, het dit bygewoon. Tydens […]

Read More

Fitzpatrick glo All Blacks het goeie kans teen ‘moeë’ Springbokke - September 3, 2025

Rugby: Die beroemde Nieu-Seelander Sean Fitzpatrick glo die All Blacks het ‘n goeie kans teen Suid-Afrika in die Rugbykampioenskap. Die twee lande speel Saterdag op Edenpark in die eerste van twee toetse. Die 62-jarige voormalige kaptein sê die All Blacks is desperaat vir ‘n oorwinning terwyl die Springbokke moeg lyk. Fitzpatrick, die laaste All Black- […]

Read More

Austin Elindi skuld glo N$86 000 vir spa- en restaurant-dienste - September 3, 2025

Austin Elindi, een van die Namcor-bedrog beskuldigdes en eienaar van Erongo Petroleum, word weer hoërhof toe gesleep oor uitstaande skuld. Hierdie keer soek die Seaside Hotel en Spa in Swakopmund meer as 86 000 dollar se onbetaalde skuld vir spa-behandelinge en restaurant-dienste. Seaside Hotel sê dit het tussen 29 Augustus 2022 en 1 November 2024 […]

Read More

VF Plus soek optrede teen Stellenbosch-bestuurder - September 3, 2025

Die Vryheidsfront Plus vra die DA om onmiddellik op te tree teen die Munisipaliteit Stellenbosch se bestuurder van menslike hulpbronne, Alexander Kannemeyer. Dit volg ná ʼn video op sosiale media waarin hy na bewering voorstel hulle maak die lewe vir wit werknemers so moeilik dat hulle bedank. Gert van Niekerk van die VF Plus sê […]

Read More