Trump-administrasie se klimaatverslag ‘vol foute’ - September 3, 2025

‘n Groep van 85 van die voorste Amerikaanse klimaatwetenskaplikes het ‘n oorsig saamgestel oor ‘n kontroversiële verslag van die Trump-administrasie wat die risiko’s van die klimaatskrisis afmaak, en bevind dat die dokument bevooroordeeld en vol foute is, en basiese wetenskaplike geloofwaardigheid ontbreek. Die omvattende 434 bladsye-verslag trek die dokument van die energiedepartement, wat in Julie […]

Read More

Bayanda Walaza gaan nie na Wêreldkampioenskap - September 3, 2025

Atletiek: Die opkomende ster-naelloper Bayanda Walaza is ingesluit in die Suid-Afrikaanse span van 49 atlete vir die Wêreldkampioenskap wat volgende Saterdag in Tokio afskop. Die 19-jarige het Donderdag vermoedelik ‘n dyspier seergemaak in die eindronde van die 100-meter op die Diamantliga-byeenkoms in Zürich, Switserland. Sy insluiting in die groep is blykbaar nie ‘n waarborg van […]

Read More

Walvisbaai bied maritieme-fees aan - September 3, 2025

Walvisbaai gaan van 8 tot 13 September die Maritieme Fees aanbied, wat Namibië se oseaanerfenis vier onder die tema “Ons Oseaan, Ons Verpligting, Ons Geleentheid”. Met skooldebatte, loopbaanuitstallings en ‘n viskookkompetisie op die agenda, is die doel van die fees om die publiek te betrek by die eer en beskerming van die nasie se maritieme […]

Read More

Fietsry: Namibië se Lambert voltooi Badlands in Spanje - September 3, 2025

Namibië se Pierre Lambert het die 810 kilometer van die Badlands ultra-uithouvermoë-gruisfietswedren in Spanje voltooi en die eindstreep net na 23:00 Dinsdagaand bereik. Lambert se tyd van 63 uur 09 minute het hom 36ste geplaas in die solo-wedren wat met 227 inskrywings begin het. Lambert, van Windhoek, het voorheen uitdagings soos die Munga Grit Le […]

Read More

Mariental bring hulde aan 16 ongelukslagoffers - September 3, 2025

Op Mariental het ‘n skare op die sportveld saamgetrek om nie net die slagoffers in die gru-ongeluk Saterdag buite die dorp te onthou nie, maar ook om te bid vir die twee beseerdes wat steeds in die hospitaal is. Onder die roubeklaers is familie, vriende, kollegas, regeringslui en politieke leiers. Die goewerneur van die Hardap-streek, […]

Read More

GIPF gee huislenings vanaf Januarie 2026 - September 3, 2025

Die sekretaris van die kabinet, Emilia Mkusa, en Martin Inkumbi, die uitvoerende hoof van die Pensioenfonds vir Regeringsinstellings, GIPF, het ‘n mylpaalooreenkoms onderteken wat die langverwagte pensioengesteunde huisleningskema bekendstel. Vanaf 12 Januarie 2026 sal kwalifiserende GIPF-lede tot een derde van hul pensioenspaargeld kan leen om hul huise te koop, te bou of te verbeter – […]

Read More

Geen borg vir Grootfonteiner wat van verraad beskuldig word - September 3, 2025

‘n Borgtogaansoek deur ‘n inwoner van Grootfontein wat daarvan beskuldig word dat hy steun verleen het aan ‘n radikale Islamitiese organisasie in Namibië, is vanoggend in die Windhoekse Hooggeregshof van die hand gewys. Die beskuldigde, Jona Hangula, wat in Junie 2023 in hegtenis geneem is, staan ​onder meer ​tereg op aanklagte van hoogverraad en terrorisme. Hy […]

Read More

Nida verhoog salarisse met 5% - September 3, 2025

Werknemers by die Namibiese Nywerheidsontwikkelingsagentskap, of Nida, gaan ‘n salarisverhoging van 5% ontvang, danksy ‘n nuwe loonooreenkoms wat met die Voedsel- en Geallieerde Werkersunie gesluit is, gesteun deur die Ministerie van Industrialisasie en Handel. Inyemba Kamwi, senior konsultant vir strategie en projekte by die agentskap, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.  

Read More

Nust se kultuurfees skop af  - September 3, 2025

Die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie, in vennootskap met Coca-Cola, bied van vandag tot Vrydag sy jaarlikse Kultuurfees op sy hoofkampus in Windhoek aan. Meer as net musiek en dans, vier die geleentheid Namibië se ryk diversiteit en Nust se toewyding aan inklusiwiteit en interkulturele begrip. Nust-woordvoerder Cindy van Wyk het meer besonderhede met […]

Read More

Motorbedryf in SA staan voor ‘bloedbad’  - September 3, 2025

Die vakbondfederasie Saftu sê die motorbedryf staan voor ‘n bloedbad ná Ford se plan om poste by sy Pretoria-aanleg in Gauteng te sny. Die federasie het by die metaalwerkersvakbond, Numsa aangesluit om die afleggings te veroordeel en waarsku dit volg op die hakke van besnoeiings by Mercedes-Benz en ArcelorMittal Suid-Afrika, wat die land se nywerheidsbasis bedreig. […]

Read More