Ndoro-skoolhoof verwelkom koshuise, sê afwesigheid sal afneem - August 28, 2025

Die nuwe Ndoro Gedenkskool-koshuis en veeldoelige saal in Kongola in die Zambezi-streek sal dinge baie makliker maak vir leerders om skool by te woon met gemak en afwesigheid verminder. Die fasiliteit, wat deur president Netumbo Nandi-Ndaitwah ingewy is, beskik oor sonkrag, ‘n kragopwekker, drie boorgate en ‘n afvalwaterbehandelingsaanleg wat skooltuinmaak-inisiatiewe sal ondersteun. Skoolhoof Sipopo Linus…

Read More

NSFAS stel skuldinvorderaars aan - August 28, 2025

Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente versterk pogings om studielenings in te vorder, met die fokus op leners wat voor 2018 befondsing ontvang het. Diegene wat meer as 30 000 Suid-Afrikaanse rand per jaar verdien, moet begin om terug te betaal, aangesien rekeninge moontlik aan gemagtigde eksterne skuldinvorderaars oorhandig kan word indien dit agterstallig is. […]

Read More

Regerende party in Uganda onderskryf Museveni-veldtog - August 28, 2025

Uganda se regerende National Resistance Movement het president Yoweri Museveni as sy kandidaat vir volgende jaar se algemene verkiesing onderskryf. Dit sal ‘n sewende termyn as leier van die land aanteken sou hy wen. Die 80-jarige Museveni het die nominasie by die party se afgevaardigdekonferensie in Kampala aanvaar en die party bedank vir hul vertroue […]

Read More

Gerugte dat Trump-bondgenote met Groenland-sentiment inmeng - August 28, 2025

Die VSA se topdiplomaat in Denemarke het Groenland se reg om sy eie toekoms te bepaal, herbevestig na aanleiding van Deense intelligensieverslae wat beweer dat private Amerikaanse burgers probeer het om politieke sentiment in die gebied te beïnvloed. Gesant Mark Stroh het Woensdag met Deense en Groenlandse amptenare in Kopenhagen vergader. Denemarke het hom ontbied […]

Read More

Mikroleners mag nie ID’s, rybewyse, PIN-nommers afvat nie - August 28, 2025

Namfisa het die publiek gewaarsku teen ongeregistreerde mikroleners wat hulle skuldig maak aan onwettige praktyke soos die konfiskering van kliënte se ID’s. Die owerheid het verskeie klagtes ontvang van leners wat ID’s, rybewyse en bank PIN-nommers afvat. Kosmos 94.1 Nuus het met Victoria Raimond, bestuurder van korporatiewe kommunikasie en verbruikersopvoeding by Namfisa gepraat, wat meer […]

Read More

Kombat-myn sal moontlik in K4 bedrywighede hervat - August 28, 2025

In Mei 2025 het Trigon Metals ingestem om sy hele belang in Namibië se Kombat-myn aan Horizon Corporation te verkoop vir 24 miljoen Amerikaanse dollar. Dit kom na die myn op 16 Januarie oorstroom het. Daar is destyds gesê Kombat kan bedrywighede in die laaste kwartaal van vanjaar hervat, so vroeg as September. Intussen is […]

Read More

SACU-tariefkorting kwotas vir suiwel en koring maak 1 Okt. oop - August 28, 2025

Die landbouministerie herinner die publiek dat die SACU-tariefkorting kwotas geld vir suiwel en koring invoere vanuit die wêreldmark. Maatskappye kan aansoek vir die korting doen vanaf 1 Oktober tot 30 September volgende jaar. Dit sluit in 400 ton botter, 300 ton kaas, 700 ton afgeroomde melkpoeier, 400 volroom melkpoeier en 100 000 ton koring. Alle […]

Read More

Junie se handelsbalans teken ‘n surplus aan - August 28, 2025

Die Namibiese Statistieke-agentskap sê die land se Junie handelsbalans ‘n surplus van 856 miljoen Namibiese dollar beloop, ‘n beduidende verbetering in vergelyking met ‘n hersiene surplus van 341 miljoen dollar wat in die vorige maand aangeteken is. Woordvoerder Mirjam Shihepo het meer. China het as die voorste uitvoerbestemming na vore gekom terwyl Suid-Afrika steeds die […]

Read More

Polisie-speurder deur vermeende kaper op Walvis geskiet - August 28, 2025

Inligting is nog skraps en die Erongo-polisie moet nog die besonderhede bevestig maar dit wil voorkom asof ‘n polisie speurder gedurende Woensdagnag op Walvisbaai doodgeskiet is. Voorlopige inligting dui daarop dat die lid agter ‘n krimineel aan was wat na bewering ‘n taxi vroeër gekaap het. Die skietery het blykbaar by ‘n informele vragmotor-stop op […]

Read More

Minder as ‘n derde van Zambezi huishoudings het krag - August 28, 2025

Die energie-minister Natangwe Ithete sê die regering sal binnekort meer as 700 huishoudings in Katima Mulilo verbind. Hy voeg by dat slegs 13 502 van die 37 296 huishoudings in Zambezi gekoppel is met die oorblywende 23 794 wat ‘n ernstige uitdaging is. Sy aankondiging kom na die nuus dat NamPower 3,4 miljard Namibiese dollar […]

Read More