Mark gunstig vir brandstofprys verlaging maar… - August 28, 2025

Die komitee wat die September-brandstofprys sal bepaal ontmoet vanoggend, en hul besluit sal moontlik Vrydag aangekondig word. Die prys van Brent- ru-olie het die afgelope maand met sowat 4 persent gedaal, terwyl die Amerikaanse dollar effe verswak het. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Tannan Groenewald, hoof van data en analise by Cirrus, wat sy […]

Read More

Ministerie kyk na BTW-aanpassings in plaas van kontant armoede-toelaag - August 28, 2025

Die finansministerie oorweeg nulkoers-BTW op sommige noodsaaklike goedere as deel van breër pogings om volhoubare ondersteuning aan lae-inkomste gesinne te bied en die teikenstelling van maatskaplike toelaes te verbeter. Uitvoerende direkteur Michael Humavindu sê dit is ‘n goeie opsie in plaas van kontant te gee. Sy aanmerkings kom terwyl die ministerie na nuwe maatreëls kyk om […]

Read More

BoN se effekte-veiling ‘n groot sukses - August 28, 2025

Die Bank van Namibië se jongste binnelandse effekteveiling het bodwaarde van meer as 3 miljard Namibiese dollar gelok, wat die aanvanklike aanbod van 2 miljard oorskry. Volgens Simonis Storm was die staatseffekte 35 die gewildtste met 312 miljoen dollar toegeken in vergelyking met ‘n aanvanklike aanbod van 160 miljoen. Die 40-effekte het ook aansienlike belangstelling […]

Read More

Gaza: VSA staan alleen by die VN se Veiligheidsraad - August 28, 2025

Elke lid van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad, buiten Amerika, vra ʼn skietstilstand in Gaza en stem saam dat hongersnood in Gaza mensgemaak is. Volgens die jongste ontleding van die klassifisering van voedselsekerheid beleef 514 000 mense, byna ʼn kwart van die Palestyne in Gaza, hongersnood en beweer dit sal teen die einde van September […]

Read More

Skool-koshuis en saal ingewy, na 9 jaar se konstruksie - August 28, 2025

President Netumbo Nandi-Ndaitwah het die nuwe Ndoro Gedenkskool-koshuis en veeldoelige saal in Kongola in die Zambezi-streek amptelik ingewy. Die koshuis, wat 160 meisies en 160 seuns kan huisves, sal ‘n beduidende verskil maak vir kinders wat tot 12km per dag moes stap om te kan skoolgaan. Die gebou is toegerus met sonkrag en ‘n bystand-kragopwekker, […]

Read More

Fedusa vies oor Prasa se onttrekking uit loonooreenkoms - August 28, 2025

Die vakbondfederasie Fedusa het die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika veroordeel vir sy weiering om die 2025/26-salaris-ooreenkoms met die vakbonde Satawu en Untu na te kom. Prasa weier weens finansiële probleme om voort te gaan met die ooreenkoms vir ‘n verhoging van 5,5-persent, wat van die einde van hierdie maand geld. Fedusa sê hy is woedend omdat […]

Read More

Zambiese regering wil saam met Lungu-familie werk oor begrafnis - August 28, 2025

Die Zambiese regering sê hy is steeds verbind tot samewerking met die voormalige Zambiese president Edgar Lungu se familie oor sy begrafnisreëlings wat hul wense en staatsverpligtinge in balans bring. Dit volg nadat die Suid-Afrikaanse Konstitusionele Hof die Lungu-familie se regstreekse appèl teen ‘n uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria van die hand gewys het. […]

Read More

Massaskietery in kerk tydens skoolmis dood twee kinders, beseer 17 - August 28, 2025

Twee kinders, onderskeidelik 8 en 10 jaar oud, is dood en 17 mense beseer na ‘n massaskietery by ‘n skool in Minneapolis, Minnesota. Veertien van die beseerdes is kinders. Die aanval het tydens die oggendmis by die Annunciation Catholic School plaasgevind. Die verdagte was gewapen met ‘n geweer, haelgeweer en pistool en het deur die […]

Read More

Staat soek landdros-onttrekking in Namcor-borgaansoek - August 27, 2025

Die borgtog-verrigtinge van Cedric Willemse in die Namcor-korrupsiesaak het ‘n onverwagte wending geneem in die Windhoek-landdroshof. Staatsaanklaer Basson Lilungwe sê dat die Staat Vrydag ‘n aansoek sal indien dat landdros Jurina Hochobes, wat die borgtog-aansoeke sou aanhoor, haar onttrek. Hy het nie redes hiervoor gegee nie. Uitspraak in hierdie aansoek is vir 9 September geskeduleer, […]

Read More

SA polisiehoof vra verenigde front teen misdaad - August 27, 2025

Nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola sê diegene wat voordeel trek uit onbestendigheid teiken Afrika se groei en veerkragtigheid. Hy het tydens die 27ste Interpol Afrika-streekskonferensie in Kaapstad die behoefte beklemtoon aan sterker instellings, die deel van intelligensie en geïntegreerde wetsraamwerke. Masemola het die byeenkoms ‘n geskiedkundige oomblik genoem en kragtige, samewerkende optrede versoek om Afrika se […]

Read More