Lungu sal deur Zambiese regering begrawe word - August 27, 2025

Die Konstitusionele Hof het die Lungu-familie se aansoek van die hand gewys vir ‘n regstreekse appèlaansoek teen ‘n volbankuitspraak wat die Zambiese regering se reg erken om oudpresident Edgar Lungu se liggaam vir ‘n staatsbegrafnis te repatrieer. Die hof het bevind die familie het nie ‘n sterk saak gestel vir ‘n regstreekse aansoek nie, wat […]

Read More

Iran dreig wederkerige optrede teen Australië - August 27, 2025

Iran het wederkerige optrede teen Australië beloof nadat sy ambassadeur, Ahmad Sadeghi, uit die land gesit is. Australië beskuldig Teheran dat hy anti-Semitiese brandstigting in Sydney en Melbourne georkestreer het. Ambassadeur Sadeghi en drie ander amptenare is beveel om Australië binne sewe dae te verlaat. Die Australiese eerste minister, Anthony Albanese, het ook Iran se […]

Read More

Italië ‘n grote vir die Bok-vroue - August 27, 2025

Die Springbok-vroue se hulpafrigter, Franzel September, sê hulle het goeie momentum in aanloop tot Sondag se tweede Groep D-wêreldbekerwedstryd teen Italië in Engeland. Na hulle oortuigende 66-6-sege teen Brasilië in hul openingswedstryd, sal ʼn oorwinning teen Italië die Suid-Afrikaners onder die top-twee in Groep D plaas en plek in die toernooi se kwarteindronde verseker. September […]

Read More

BoN se effekte-veiling vind vandag plaas - August 27, 2025

Die Bank van Namibië sal vandag poog om 2 miljard Namibiese dollar in ‘n veiling van binnelandse effekte in te samel, wat 1,5 miljard dollar in nominale vaste-koers-effekte en 500 miljoen dollar in inflasie-gekoppelde instrumente behels. Die veiling is deel van ‘n nuwe binnelandse leningsplan van 2 miljard dollar wat ingestel is ná vertragings in […]

Read More

Nasionale dialoog is onpartydig – Mbalula - August 27, 2025

Die ANC verwerp bewerings dat die nasionale dialoog deur die party aangedryf word. Hy dring aan dat die proses onpartydig is en bedoel is om konsensus te bou oor Suid-Afrika se dringende sosio-ekonomiese uitdagings. Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het die media meegedeel dat die dialoog ‘n nasionale inisiatief is wat beoog om […]

Read More

Reform UK sal met enige regering onderhandel, moreel of nie - August 27, 2025

Die migrante-krisis in Brittanje kring uit met talle protesaksies by hotelle regoor die land waar migrante aangehou word, wat voorkom. Die konserwatiewe Reform UK sê as hy aan bewind was in die land, sou hy met enige regering, insluitend Soedan en die Taliban in Afghanistan, ooreenkomste onderteken om hulle migrante terug te vat, ongeag of […]

Read More

Trump se dubbele tariewe teen Indië skop in - August 27, 2025

Amerikaanse president Donald Trump se verdubbeling van tariewe op goedere uit Indië tot soveel as 50 persent het soos geskeduleer vandag in werking getree. ‘n Straftarief van 25 persent wat ingestel is weens Indië se aankope van Russiese olie, kom bo op Trump se vorige tarief van 25 persent op baie produkte uit Indië. Dit […]

Read More

Aansoeke vir 2026-TVET-inname oop by NamWater - August 27, 2025

Aansoeke by NamWater se Menslike Hulpbronontwikkelingsentrum is nou oop vir sy TVET-inname vir Januarie 2026, wat opleiding in loodgieterswerk, elektriese installasie, houtwerk en ander ambagte aanbied. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die hoof van openbare betrekkinge en korporatiewe kommunikasie, Lot Ndamanomhata, wat sê die programme is daarop gemik om studente met praktiese vaardighede toe […]

Read More

AfriForum sê NEDLAC hou geheime gesprekke oor Vuurwapenwet - August 27, 2025

AfriForum vra deursigtigheid ná bewerings van geheime samesprekings by die Nasionale Ekonomiese Ontwikkelings- en Arbeidsraad oor wysigings aan die Wet op Vuurwapenbeheer. Die organisasie sê besprekings oor vuurwapens, insluitend eienaarskapsperke en strenger lisensiëring, vorm nie deel van NEDLAC se mandaat nie en moet bedryfsgroepe, sportskutte en privaat sekerheidsmaatskappye insluit. Jacques Broodryk van AfriForum waarsku die […]

Read More

Frankryk gee drie skedels terug aan Madagaskar - August 27, 2025

Frankryk het drie skedels uit die koloniale era aan Madagaskar terugbesorg. Een van die skedels is moontlik die van ‘n Malgassiese koning wat gedurende ‘n 19de-eeuse massamoord deur Franse troepe onthoof is. Die skedel, vermoedelik van Koning Toera en twee ander van die Sakalava etniese groep was by ‘n seremonie by die Franse kultuurministerie oorhandig. […]

Read More