Krieket: Vierde seisoen van SA20 op Nuweland - August 24, 2025
Die eindstryd van die vierde seisoen van die SA20 sal op 25 Januarie volgende jaar gespeel word op Nuweland – tuisveld van die verdedigende kampioen, M-I Cape Town. Die liga se kommissaris, Graeme Smith, het ook aangekondig dat die drie uitspeelwedstryde in Durban, Centurion en op die Wanderers in Johannesburg gespeel sal word. Die spelerveiling […]
Chinatown-werkgewer moet skadevergoeding betaal - August 24, 2025
Die Hoërhof het Vrydag ten gunste van ‘n Namibiese vrou beslis en haar voormalige werkgewer in China Town in Windhoek gelas om skadevergoeding van 230 000 Namibiese dollar te betaal. Die Chinees, Li Bailong, het Itakeya George se klere in 2021 in die openbaar van haar afgestroop ná hy haar afgedank het. Regter Thomas Masuku het […]
SA regering sloer met onderwyshervormings - August 24, 2025
Die parlementêre portefeuljekomitee oor onderwys is bekommerd oor vertragings met die toepassing van die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette. Voorsitter Joy Maimela sê slegs twee uit agt regulasies is afgekondig, wat verwarring skep en inklusiwiteitsdoelwitte ondermyn. Maimela het ook kritieke leemtes in graad R-infrastruktuur, -befondsing en -onderwysersopleiding uitgelig. Sy het die departement van basiese onderwys versoek […]
Melania Trump moet ingryp in Gaza, sê Turkye se eerste dame - August 24, 2025
Turkye se presidentsvrou, Emine Erdoğan, het aan Amerika se eerste dame, Melania Trump, geskryf en haar aangespoor om dieselfde besorgdheid vir die kinders in Gaza te toon as oor Oekraïense kinders wat deur oorlog geraak word. Trump het voorheen haar eie brief aan die Russiese president Vladimir Putin gestuur oor die byna 20 000 Oekraïense […]
Tennis: Zverev sê hy’s op ‘n goeie plek - August 24, 2025
Wêreldnommer-drie Alexander Zverev sê hy is op koers vir die Amerikaanse Ope nadat hy op vriende en professionele hulp gesteun het om geestesgesondheidsprobleme aan te spreek wat by Wimbledon na vore gekom het. Die Duitser het ná sy eerste ronde-uittrede by die All England Club gesê dat hy alleen en leeg voel met ‘n gebrek aan vreugde […]
Visbedryf genereer miljarde in uitvoere - August 24, 2025
Die 235 vissersbote en 30 verwerkingsaanlegte tans in bedryf in Namibië het die afgelope twee jaar bykans 28 miljard Namibiese dollar se uitvoerinkomste gegenereer, sê visseryeminister Inge Zaamwani. In die eerste kwartaal vanjaar het uitvoerinkomste net meer as vier miljard dollar beloop. Die sektor verskaf tans werk aan meer as 19 400 Namibiërs, waarvan sowat […]
Rioolkrisis dreig in Mitchellsplein - August 24, 2025
Die Stad Kaapstad bied ‘n beloning van tot 100 000 rand aan vir inligting oor die vandalisme by die Swartklippad pompstasie in Tafelsig. Misdadigers het toerusting vernietig nadat onwettige elektriese verbindings ontkoppel is, wat die pompe onbruikbaar gelaat het. Die burgemeesterskomiteelid vir water en sanitasie, Zahid Badroodien, sê duisende inwoners van Mitchellsplein loop die gevaar […]
Twaalf dood in brugramp in China - August 24, 2025
Ten minste 12 mense is dood, en vier ander word vermis, nadat ‘n spoorwegbrug in China waaraan gewerk is, ineengestort het. Volgens die Xinhua-nuusagentskap was 16 werkers op die brug in die Qinghai-provinsie toe ‘n staalkabel tydens ‘n “spanningsoperasie” gebreek het. Lugfoto’s wys ‘n groot gedeelte wat van die brug se geboë akwamarynboog weg is, terwyl […]
Rugby: Cheetahs té sterk vir Leeus - August 24, 2025
Die Cheetahs het Saterdagmiddag ‘n stewige vertoning gelewer om ‘n oorwinning van 47-31 oor die Leeus te behaal. Die oorwinning plaas hulle boaan die puntelys, voor die Boland Kavaliers. Dit was ‘n wedstryd met twee uiteenlopende helftes. Die tuisspan het in die eerste 40 minute ‘n groot voorsprong opgebou. Die besoekers het in die tweede […]
Cleanergy Solutions baan weg vir Namibië - August 24, 2025
Die parlement het Cleanergy Solutions geprys vir hul vordering met ‘n groenwaterstof- en ammoniak-aanleg in die Erongo-streek. Tydens ‘n besoek aan die terrein het die voormalige finansminister en voorsitter van die parlementêre komitee oor ekonomie en nywerheid, Ipumbu Shiimi, belanghebbendes aangespoor om voor te berei om die ekonomiese voordele van plaaslike waterstof- en ammoniakproduksie te […]