Rusland toets nuwe supermissiel - October 26, 2025

Rusland het ‘n nuwe kernkrag-aangedrewe kruismissiel getoets, het die supermoontheid vanoggend bevestig. Die missiel het 14 000 km afgelê en was vir ongeveer 15 uur in die lug. Dit is onsigbaar vir huidige missielverdedigingstelsel, met ‘n byna onbeperkte reikwydte en onvoorspelbare vlugroete. 

Read More

Motorsport: Hamilton het volle vertroue in Ferrari - October 26, 2025

Lewis Hamilton sê hy is perfek geplaas om vandag ‘n eerste podium met Ferrari te verseker, nadat hy Saterdag derde in Mexiko gekwalifiseer het. Die sewemalige wêreldkampioen, wat in Januarie van Mercedes by die Italiaanse span aangesluit het, het sy beste kwalifisering in 20 wedrenne hierdie seisoen geniet, met spanmaat Charles Leclerc net voor in […]

Read More

Distrikshospitaal in Havana vorder fluks - October 26, 2025

Die eerste fase van die Windhoek Distrikshospitaal in Havana is 40 persent voltooi en sal teen Desember vanjaar afgehandel wees, volgens finansminister Ericah Shafudah. Die koste van die hele projek het intussen na 3,2 miljard Namibiese dollar gestyg, op van die aanvanklike beraming van 2,9 miljard. Die hospitaal, wat oor 500 beddens gaan beskik, sal […]

Read More

SA vakbonde keelvol vir duur krag - October 26, 2025

Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde sê hulle eis ‘n onmiddellike tariefverlaging en grondliggende herstrukturering van Suid-Afrika se kragprysstelsel. Die federasie sê oor die afgelope 15 jaar het tariewe met meer as 500 persent gestyg, terwyl lone gestagneer het en werkloosheid tot 43 persent toegeneem het. SAFTU se woordvoerder, Asive Dyani, sê miljoene huishoudings kies reeds […]

Read More

Kamala het dalk weer oog op Withuis - October 26, 2025

Voormalige Amerikaanse visepresident Kamala Harris het aan die BBC gesê dat sy dalk weer vir die Withuis kan staan. Harris gesê dat sy “moontlik” eendag president sal wees en is vol vertroue dat daar in die toekoms ‘n vrou in die Withuis sal wees. Sy het meningspeilings wat haar as ‘n buitestaander beskou om die […]

Read More

Sokker: Sheffield Wednesday swaar gestraf - October 26, 2025

Die Engelse Liga het Sheffield Wednesday onmiddellik met 12 punte straf nadat hy Vrydag om administrasie aansoek gedoen het weens finansiële probleme. Die liga het die klub vroeër aangekla van verskeie oortredings van regulasies omdat hulle nie hul spelers se salarisse betyds betaal het gedurende vyf van die afgelope sewe maande nie. Dit het daartoe gelei […]

Read More

NNN wil Namibië se beleggingsbeeld poets - October 26, 2025

President Netumbo Nandi-Ndaitwah het opdrag gegee dat ‘n spesiale aansporingsbeleid vir die vervaardigingsektor binne twee maande afgehandel moet wees en in werking gestel word. Die staatshoof het tydens die pasafgelope Namibiese Openbare-Private Forum ook gesê die regering is besig om verskeie belastinghervormings te implementeer om die land meer mededingend te maak:

Read More

Oudit van Stad Tshwane-tenders geëis - October 26, 2025

Die Soil of Africa-burgerlike beweging sê hulle eis ‘n omvattende forensiese ondersoek na die Stad Tshwane se watertenkbedrywighede, met die fokus op ‘n volledige oudit van alle tenkerkontrakte, betalings en verskaffers sedert 2022. Die beweging se voorsitter, Bongani Ramontja, sê volgens die stad is net meer as 440 miljoen rand van sy uitgawes in die […]

Read More

Louvre skuif skatte na Bank van Frankryk - October 26, 2025

Die Louvre het van sy kosbaarste juwele na die Bank van Frankryk oorgeplaas, volgens die Franse radiostasie RTL, nadat ‘n gewaagde rooftog verlede week die bekende museum se sekuriteitsprobleem blootgelê het. Die oordrag van sommige kosbare items van die museum se Apollo-galery, die tuiste van die Franse kroonjuwele, is Vrydag onder geheime polisie-eskort uitgevoer, het RTL […]

Read More

Sokker: Neusie verby vir Orlando Pirates in CAF - October 26, 2025

Orlando Pirates is Saterdag op dramatiese wyse uit die CAF Kampioeneliga uitgeskakel nadat hulle ‘n strafdoelstryd teen die DRK se St Éloi Lupopo verloor het. Die Buccaneers het ‘n heroïese terugkeer gemaak en die tweede ronde met 3-0 by Orlando-stadion gewen met doele van Nemtajela, Mbuthuma en Appollis om die saamgestelde telling op 3-3 gelyk te […]

Read More