Melania se dagvaardiging dreigement pas boek aan - August 20, 2025

‘n Nuwe boek oor die Hertog van York is geredigeer om ‘n bewering te verwyder dat Jeffrey Epstein Donald Trump aan sy vrou Melania voorgestel het. Die bewering is gepubliseer in ongeveer 60 000 eksemplare van Entitled: The Rise and Fall of the House of York, deur Andrew Lownie, wat ‘n verdoemende portret van Prins […]

Read More

‘n Derde van Verkrygingsraad se projekte is agter - August 20, 2025

Die Sentrale Verkrygingsraad sê dat terwyl 64 persent van openbare projekte teen 30 Junie vanjaar op skedule was, ‘n aantal sleutel inisiatiewe steeds ernstige vertragings en uitdagings in die gesig staar. Raadslid Julinda !Garus-Oas sê dat uit ‘n totaal van 180 projekte, 115 op koers was, 16, of 9 persent agter skedule was, 17 in […]

Read More

Tariewe op rooibos bedreig VSA werksgeleenthede - August 20, 2025

Die Suid-Afrikaanse Rooibosraad is besig om te onderhandel met die ambassade van die VSA en die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging om verligting te kry van die onlangs ingestelde 30-persent tariewe op Rooibos-uitvoere. Rooibos, wat slegs in die Wes-Kaap gekweek word, word meesal in grootmaat na die VSA verskeep vir vermenging, verpakking en bemarking, […]

Read More

M23-rebelle dood steeds mense in DRK - August 20, 2025

Rwanda-gesteunde M23-rebelle het in Julie minstens 140 mense in die oostelike DRK doodgemaak, volgens ‘n Human Rights verslag. Die belangegroep sê dat die totale moorde in Rutshuru-gebied in Julie moontlik meer as 300 kan wees, wat soortgelyke bevindinge van die Verenigde Nasies verlede maand weerspieël. Die verslag het onderhoude met burgerlikes ingesluit wat die moorde […]

Read More

VSA sal help met veiligheidswaarborge vir Oekraïne - August 20, 2025

Amerikaanse president Donald Trump het in ‘n onderhoud met Fox News gesê Amerikaanse troepe sal nie na die Oekraïne ontplooi word as deel van veiligheidswaarborge as ‘n vredesooreenkoms bereik word nie. Hy het ook gesê dis moontlik dat Russiese president Vladimir Putin nie ‘n ooreenkoms oor Oekraïne wil bereik nie, maar dat ‘n rowwe situasie […]

Read More

Groenwaterstof soek voorstelle vir projekte, US$250m beskikbaar - August 20, 2025

Namibië se Groenwaterstofprogram berei voor vir ‘n groot finansiële hupstoot nadat hulle deur die Klimaatbeleggingsfonds genooi is om ‘n sektorale transformasie-beleggingsplan te ontwikkel. Hierdie inisiatief is daarop gemik om tot 250 miljoen Amerikaanse dollar te ontsluit vir grootskaalse private en publiek-private projekte. Die program soek voorstelle van projekontwikkelaars met hoë ontkoolstof-potensiaal om ‘n gedeelte van […]

Read More

Noordwes se parkeraad kan nie willekeurig huur verhoog nie - August 20, 2025

Die Vereniging van Staatsamptenare veroordeel Noordwes se parke-en-toerismeraad oor ‘n 300 persent huurverhoging vir personeel by die Taung- en Mafikeng-hotelskole. Die vakbond sê personeel is meegedeel dat hulle huur vanaf volgende maand van 1 300 Suid-Afrikaanse rand tot 6 800 rand per maand sal styg wat gepaard gaan met salarisaftrekkings vir elektrisiteit, sonder enige raadpleging. […]

Read More

Oekraïne: Switserland sal immuniteit aan Putin gee - August 20, 2025

Switserland sal die Russiese president, Vladimir Putin, immuniteit toestaan as hy aan vredesonderhandelings oor Oekraïne wil deelneem, ondanks die Internasionale Strafhof se lasbrief vir sy inhegtenisneming. Die minister van Buitelandse Sake, Ignazio Cassis, sê Putin sal wel toegelaat word. Die Franse president, Emmanuel Macron, het verwys na ‘n moontlike vredesberaad tussen Putin en sy Oekraïnse […]

Read More

Angolese burgerlike organisasies soek nie Messi-wedstryd nie - August 20, 2025

Burgerlike samelewingsorganisasies in Angola het die Argentynse sokkerfederasie en die superster Lionel Messi gevra om planne vir ‘n vriendskaplike wedstryd te kanselleer nadat 30 mense tydens betogings dood is. Die lande se sokkerverenigings het reeds samesprekings gevoer oor ‘n datum in Luanda in November as deel van die feesvieringe om 50-jaar van Angolese onafhanklikheid te […]

Read More

Sankwasa wou Stad Windhoek raadslede afdank  - August 20, 2025

Die stedelike ontwikkelingsminister James Sankwasa sê as Stad Windhoek se raadslede meer as ‘n jaar oor gehad het in hulle poste, het hy hulle tydens sy vergadering Maandagmiddag afgedank. Hy het met The Namibian gepraat en sê die stad se bestuur is ondoeltreffend, betrokke by binnegevegte en lewer nie dienste aan inwoners nie. Hy het […]

Read More