Politieke gevegte moet stop sodat dienste gelewer word - August 19, 2025

Die Stampriet-dorpsraad word gekritiseer oor beweerde partydige aanstellingspraktyke en die doelbewuste vertraging van die aanstelling van ‘n permanente raadshoof, na bewering om voortgesette inmenging deur raadslede in administratiewe sake toe te laat. Hierdie bewerings is geopper deur landelike ontwikkelingminister James Sankwasa. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die bestuurskenner Pius Dunaiski, wat beklemtoon dat politieke […]

Read More

Oud-renosterboer John Hume deel van ‘renosterhoring-sindikaat’: Valke - August 19, 2025

Kosmos 94.1 Nuus kan bevestig dat een van die ses vermeende lede van ‘n renosterhoring-smokkelsindikaat wat in Pretoria gearresteer is, die bekende oud-renosterboer John Hume is. Hy is bekend daarvoor dat hy die grootste renosterbevolking in aanhouding ter wêreld geteel het. Die 83-jarige Hume het saam met vyf ander in die Pretoria laerhof verskyn nadat […]

Read More

Tamatiegeskil tussen Namibië, SA opgeklaar - August 19, 2025

Gesprekke is aan die gang tussen Namibië en Suid-Afrika nadat die Suid-Afrikaanse owerhede die invoerpermit vir die Namibiese tamatieprodusent Sonop Farms teruggetrek het. Die stap kan lei tot groot werkverliese en die vernietiging van duisende tamaties. Die woordvoerder van die landbouministerie, Simon Nghipandulwa, sê opdaterings sal volg soos die onderhandelinge voortduur. Intussen het Kosmos 94.1 […]

Read More

6 lede van ‘renosterhoring-sindikaat’ in hegtenis - August 19, 2025

Ses vermeende lede van ‘n internasionale sindikaat wat met renosterhoring smokkel is vanoggend in Sunnyside, Pretoria, in hegtenis geneem. Die vyf mans tussen die ouderdom van 49- en 84-jaar en die 60-jarige vrou het hulle aan die Valke oorgegee. Die volg na ‘n langdurige ondersoek na oorgrens-handeldryf met renosterhoring sedert 2017. Beweerde bedrieglike permitte het […]

Read More

Macron dring aan op Oekraïne-skietstilstand - August 19, 2025

Die Franse president, Emmanuel Macron, sê ʼn skietstilstand is ʼn noodsaaklike voorwaarde vir onderhandelinge om die oorlog tussen Oekraïne en Rusland te beëindig. Die Amerikaanse president, Donald Trump, het vroeër gesê dis nie nodig nie omdat ʼn vredesooreenkoms uitgewerk kan word al is die oorlog aan die gang. Trump het gister met sy Oekraïnse ampsgenoot, […]

Read More

Maharaj verwoes Aussies, Proteas wen gemaklik - August 19, 2025

Krieket: Die draaibouler Keshav Maharaj het die ergste verwoesting gesaai om die Proteas te help om Australië met 98 lopies te klop in die eerste eendagwedstryd in Cairns. Hy het vyf paaltjies geneem vir 23 en die gasheer is vir 198 uitgeboul. Die Protea-aanvangskolwer Aiden Markram het vroeër die hoogste telling van 82 aangeteken terwyl […]

Read More

Kry nuwe ID-kaart om reis makliker te maak - August 19, 2025

Namibië en Botswana aanvaar nou nasionale ID-kaarte vir reise by vyf grensposte, met die meeste verkeer aangeteken by Trans-Kalahari. Meer Batswana as Namibiërs het die stelsel gebruik, wat glad verloop het, behalwe vir reisigers wat ou ID’s voorlê. Slegs die nuwe ID met ‘n QR-kode en masjienleesbare sone is geldig. Die sukses met Botswana toon […]

Read More

Eskom loods herwinbare energie-onttrekkingsprogram - August 19, 2025

Eskom het sy eerste herwinbare energie-onttrekkingsprogram bekend gestel deur groot kragverbruikers te nooi om 291-megawatt sonkrag te bekom. Dis deur langtermyn kragaankoop-ooreenkomste van die kragverskaffer se herwinbare energie-aanlegte. Dis deel van Eskom se voortgesette ontwikkeling van ‘n gebalanseerde enegiemengsel wat uit steenkool, kernkrag, gas, herwinbare en energie-opberging bestaan. Die kragverskaffer se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê […]

Read More

Koninklike in sop oor beweerde verkragtings, geweld - August 19, 2025

‘n Seun van Noorweë se kroonprinses is aangekla van 32 oortredings, insluitend vier van verkragting en verskeie van geweldpleging en aanranding. Marius Borg Hoiby is gebore uit ‘n verhouding voor kroonprinses Mette-Marit met kroonprins Haakon getroud is. Hy word ondersoek sedert hy in Augustus verlede jaar in hegtenis geneem is omdat hy glo sy vriendin […]

Read More

Bokke gaan terugkeer na hul DNS: All Blacks-afrigter - August 19, 2025

Rugby: Die hoofafrigter van die All Blacks, Scott Robertson, verwag dat die Springbokke na hulle DNS sal terugkeer na die naweek se vernederende nederlaag in die Rugbykampioenskapswedstryd teen die Wallabies op Ellispark. Hy dink die wêreldkampioen sal na sy gewone sterkpunte terugkeer met fisiese oorheersing en taktiese skoppe na die mislukte proefneming om wyd te […]

Read More