Staking knip Air Canada se vlerke  - August 17, 2025

Die Kanadese regering het ingegryp in die Air Canada-staking en beide partye na die onderhandelingstafel gedwing nadat honderde vlugte hierdie naweek opgeskort is. Die minister van Arbeid, Patty Hajdu, het ‘n bindende arbitrasie tussen die lugredery en die Kanadese vakbond vir staatsamptenare, wat meer as tienduisend Air Canada-vlugkelners verteenwoordig, gelas, ure nadat ‘n staking Saterdagoggend uitgebreek […]

Read More

Curriebeker: Dis die katte se naweek - August 17, 2025

In ‘n dramatiese dag van Curriebeker-aksie het beide die Cheetahs en die Leeus oorwinnings behaal. In Bloemfontein het die Cheetahs ‘n bonuspuntoorwinning van 31-24 oor ‘n geesdriftige Westelike Provinsie behaal, ten spyte dat hulle die wedstryd weens swak dissipline met 13 man afgesluit het. Intussen het die Leeus die Pumas met 36-35 in Nelspruit geklop, […]

Read More

Duitsland bly by standpunt oor volksmoord  - August 17, 2025

Die Duitse regering sê daar was geen internasionale wetgewing ten tye van gruwels wat tydens die land se koloniale besettings gebeur het nie. Dit was in reaksie op ‘n vraag deur die Groenparty in die parlement, berig die Duitse koerant, Tagesspiegel. Politieke ontleder dr. Henning Melber het aan The Namibian gesê die uitlating beteken Duitsland […]

Read More

Vermiste vlieënier langs Durban-kus steeds soek  - August 17, 2025

Die Nasionale Seereddingsinstituut sê daar is geen nuwe verwikkelinge in die voortgesette soektog langs Durban se Noordkus na die 61-jarige vermiste Suid-Afrikaanse Lugdiens- en akrobatiese vlieënier Andrew Blackwood-Murray van Johannesburg nie. Blackwood-Murray se ligte vliegtuig was deel van ‘n lugvertoning by Noord-strand naby die Suncoast Casino toe dit Donderdag in die see gestort het. Die instituut […]

Read More

VN: Humanitêre krisis in Gaza vererger - August 17, 2025

Die Verenigde Nasies het sy waarskuwing herhaal dat sonder ‘n dringende en onbeperkte hulp, Gaza se reeds ernstige humanitêre krisis verder kan vererger. Van die 12 hulpsendings wat hierdie week deur koördinering met die Israelse regering moes funksioneer, is slegs vyf gediens. Vier is gekanselleer en drie is belemmer. Dit het die verspreiding van voedselhulp […]

Read More

Tennis: Sinner, Alcaraz in Cincinnati-eindstryd  - August 17, 2025

Jannik Sinner en Carlos Alcaraz sal vandag in die Cincinnati Ope-eindronde uitspeel nadat die wêreld se twee voorste spelers Saterdag hul onderskeie halfeindrondes gewen het. Die wêreld nommer-een van Italië, Sinner, en die tweede-gekeurde Alcaraz van Spanje sal mekaar in ‘n herhaling van die Franse Ope- en Wimbledon-eindronde vroeër vanjaar ontmoet. Sinner het die Fransman […]

Read More

Sankwasa val vas met Witbooi-twis  - August 17, 2025

Landelike ontwikkelingsminister James Sankwasa kon Vrydag op Gibeon nie ‘n oplossing vir die twis oor die Witbooi-hoofmanskap bewerkstellig nie. Net Hendrik Witbooi en sy ondersteuners het opgedaag, terwyl Salomon Witbooi en sy kamp weggebly het. Sankwasa het die saak nou in die hande van die Hardap-goewerneur en –streeksraad gelaat om ‘n laaste vergadering tussen die […]

Read More

Geen geregtigheid vir Marikana-slagoffers - August 17, 2025

Die vakbondfederasie, Saftu, sê die Marikana-slagting was nie ‘n tragiese ongeluk nie, maar ‘n voorbedagte daad van staatsgeweld om kapitaal te beskerm. Saterdag was dit 13 jaar sedert die polisie 34 stakende mynwerkers in Marikana, Noordwes, doodgeskiet het. Nog tien mense, insluitend polisie- en veiligheidsbeamptes, is in die weke voor die slagting dood. Asive Dyani […]

Read More

VSA skort visas vir Palestyne op  - August 17, 2025

Amerika het Saterdag alle visas vir besoekers uit Gaza opgeskort ná verregse elemente op sosiale media teen Palestynse vlugtelinge uitgevaar het. Die kwessie moet eers deeglik hersien word voor die opskorting moontlik opgehef sal word, sê owerhede. Honderde visas is die afgelope tyd aan Palestyne uitgereik, onder meer vir mediese behandeling in Amerika. Bykans 62 […]

Read More

Rugby: SA Onder-18’s klop Engeland met ‘n kragtoer  - August 17, 2025

Die SA Onder-18’s het Engeland Saterdag met 69-24 verslaan in hul laaste wedstryd van die O.18 Internasionale Reeks by Paarl Gimnasium om hul derde agtereenvolgende oorwinning te behaal en die reeks onoorwonne af te sluit. Die jongmanne het vinnig ‘n voorsprong van 21-3 opgebou voordat hulle ‘n strafdoel bygevoeg het, maar toe twee drieë aan die […]

Read More