Epstein: Justisie is nie deursigtig nie - August 14, 2025

Die Amerikaanse justisiedepartment kom onder skoot omdat hy geen kapsie maak oor ‘n hof se bevinding dat Ghislaine Maxwell se grootjurie getuienis onbeteknisvol is en dus, nie bekend gemaak sal word nie. Regsman Jack Scarola, wat meer as 20 slagoffers van Jeffrey Epstein verteenwoordig sê die departement is nie deursigtig nie.

Read More

Trump-administrasie ‘versuiwer’ Amerikaanse geskiedenis - August 14, 2025

Die Amerikaanse president, Donald Trump, se administrasie neem beheer oor van museumuitstallings. ‘n Omvattende hersiening van sekere Smithsonian-museums is gelas om te verseker uitstallings prys Amerikaanse uitsonderlikheid en verdelende of partydige vertellings word verwyder. Trump het sedert die begin van sy tweede termyn in Januarie beheer begin uitoefen oor groot Amerikaanse kulturele instellings en ook […]

Read More

Afrikaans in wese vandag 150 jaar gelede gevestig - August 14, 2025

Vandag, 14 Augustus, is die 150ste herdenking van die Genootskap van Regte Afrikaners, ‘n organisasie wat in die Paarl, Suid-Afrika, gestig is en instrumenteel was in die bevordering en standaardisering van Afrikaans. Kosmos 94.1 Nuus het met oud-predikant en Afrikaanskenner dr. Callie Opperman gesels oor die belangrikheid van die organisasie. Opperman sê Afrikaans as algemene […]

Read More

NDP5 misluk, momentum moet behou word vir NDP6 - August 14, 2025

NDP5 het nie sy groei- en hervormingsdoelwitte bereik nie en slegs 58 persent van die teikens bereik. ‘n Simonis Storm-verslag noem strukturele hindernisse, hoë koste, swak finansiering, stadige infrastruktuur-ontwikkeling, regulatoriese vertragings en vaardigheidstekorte as sleutelhindernisse, met minimale impak van die ‘Groei by die Huis’-strategie. Kosmos 94.1 Nuus het met Almandro Jansen, ‘n ekonoom van Simonis […]

Read More

Klein oplewing in verkoop van kommersiële voertuie - August 14, 2025

Totale voertuigverkope het in Julie 2025 op 1 309 eenhede te staan gekom, ‘n afname van 0,3 persent op ‘n maandelikse basies maar, ‘n jaarlikse toename van 11,7 persent. Kommersiële voertuigverkope het beter vertoon met 699 eenhede verkoop. Passasiersvoertuie het met 4,1 persent vergeleke met Junie gedaal tot 610 eenhede, maar is 8,2 persent hoër […]

Read More

Namibië sluit aan by nuwe SAOG Toersime-alliansie - August 14, 2025

Suider-Afrika se toerismeleiers het ‘n nuwe komitee gevorm om streeksamewerking te verbeter en toerisme te bevorder. Die SAOG Toerisme-alliansie sal fokus op die verhoging van intra-streeksreise en die verbetering van lugverbindings oor die 16 lidlande, met die doel om die streek se volle toerismepotensiaal te ontsluit. Natalia Rosa, projekleier van die alliansie, het aan Kosmos […]

Read More

Oud-Bok Schalk Burger skuldig aan belastingontduiking - August 14, 2025

Die landdroshof in die Paarl, Wes-Kaap, het die voormalige Springbok, Schalk Burger en sy seun, Christiaan, skuldig bevind en beboet omdat hulle nie belastingopgawes ingedien het nie. Dit sluit Burger se maatskappy, Welbedacht Wyne in. Burger is beboet met 56 000 Suid-Afrikaanse rand of 112 maande tronkstraf wat vir 56 maande opgeskort is. Sy seun […]

Read More

Misdaad seëvier op sosiale media - August 14, 2025

Die Namibiese Polisiemag het ses mensehandel-sake aangeteken tussen April 2022 en April 2025, met die slagoffers wat almal op sosiale media gewerf is. Luitenant-generaal Joseph Shikongo het by die bekendstelling van die Etiese Gebruik van Sosiale Media-veldtog gesê in een saak is 38 Namibiërs gewerf om buite die land te werk, terwyl 50 Namibiërs in […]

Read More

VSA-verslag oor menseregte in SA is onakkuraat - August 14, 2025

Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê Suid-Afrika verwerp die Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake se verslag oor menseregtepraktyke in die land. Die verkorte opsomming van die verslag lui dat die menseregte-situasie in die land gedurende 2024 aansienlik versleg het, met die ondertekening van die Wetsontwerp op Onteiening in Desember. Die departement se woordvoerder, […]

Read More

Zim-laboratoriums sukkel met rekord-goud eksplorasie - August 14, 2025

Zimbabwiese laboratoriums sukkel om die groot hoeveelheid minerale monsters wat deur myne ingedien word te hanteer, te midde van verhoogde eksplorasie-aktiwiteite weens rekord-goudpryse. Goudmynery in die land het ná dekades van politieke en ekonomiese onsekerheid gedaal, maar produksie neem skerp toe namate maatskappye produksie verhoog en nuwe beleggers instroom. Goudproduksie het in die eerste sewe […]

Read More