Rusland soek geen skietstilstand nie – kenner - August 12, 2025

Amerikaanse president Donald Trump het by ‘n Withuis nuuskonferensie sy gesprekke Vrydag met Russiese president Vladimir Putin in Alaska beskryf as om die waters te toets. Hy sê hy glo dat Putin wil hê die oorlog in Oekraïne moet klaarkry, en dat hy vir Putin sal sê om die gevegte te beëindig. Trump sê ook […]

Read More

Ernstige terugslag vir Wallaroos - August 12, 2025

Die Australiese Vroue se Wêreldbekerveldtog is ‘n ernstige knou toegedien met die ontrekking van hulle sewes-ster, Charlotte Caslick, as gevolg van ‘n enkelbesering. Die Olimpiese gouemedaljewenner en sewes-Wêreldbekerwenner het onlangs na die 15-speler-formaat oorgeslaan en is verlede week in die groep ingesluit ondanks ‘n operasie ‘n maand gelede. Sy het gehoop om betyds fiks te […]

Read More

Steenkamp reageer op voorstelle deur jeugdialoog - August 12, 2025

Tydens die eerste Statebond se Jeug-ekosisteemdialoog in Windhoek, het jeugleiers ‘n beroep gedoen op geestesgesondheidshervormings, inklusiewe onderwys, universele digitale toegang, jeuggedrewe klimaatbeleid, groen werkgeleenthede en groter belegging in opkomende sektore, en leiers aangespoor om op te tree, nie net beloftes te maak nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die onderwysminister Sanet Steenkamp gepraat wat meer […]

Read More

Makgoba sê G20 moet met geloofsleiers vergader - August 12, 2025

Die Anglikaanse Aartsbiskop, Thabo Makgoba, het ‘n beroep op wêreldleiers gedoen om saam met geloofsorganisasies te werk om die lewens van veral die armes en die kwesbares te verbeter. Makgoba het by die G20 Intergeloof-forum in Kaapstad regerings aangemoedig om te belê in programme wat lewens verbeter en vrede bevorder. Hy het beklemtoon dat geloofnetwerke […]

Read More

Algeryn agter tralies in Oostenryk na hy op hoëspoedtrein spring - August 12, 2025

‘n Man in Oostenryk het op ‘n hoëspoedtrein gespring nadat hy by ‘n stasie afgeklim het om gou vinnig ‘n dampie te maak. Plaaslike media berig die man, ‘n 24-jarige Algeryn, het besef die trein begin wegtrek en het besluit om op die spasie tussen twee waens te spring. Hy het teen die vensters begin […]

Read More

Harry en Meghan verleng Netflix-vennootskap - August 12, 2025

Die Hertog en Hertogin van Sussex het hul vennootskap met Netflix verleng. Prins Harry en Meghan Markle het in 2020 ‘n ooreenkoms met die aanlyn vermaakdiens deur hul produksiemaatskappy, Archewell, gesluit. Die paartjie het sedertdien saamgewerk aan projekte soos Polo, Harry and Meghan, Heart of Invictus en Live to Lead. Meghan Markle het onlangs haar […]

Read More

Binnegevegte vat weer vlam by Stad Windhoek - August 12, 2025

Die herrie is weer los by Stad Windhoek, bekend vir sy binnegevegte sedert ‘n koalisie beheer oor die stad geneem het. Die burgemeester Ndeshihafela Larandja maak aantygings teen die vorige burgemeester, hulle roteer jaarliks, Sade Gawanas dat sy misbruik gemaak het van die stad se fondse. Sy het blykbaar haar amptelike kredietkaart gebruik vir etes […]

Read More

Gauteng agter met 140 000 toksikologieverslae - August 12, 2025

Die DA sê Gauteng het ‘n skokkende tien-jaar vertraging met toksikologieverslae vir onnatuurlike sterftes. Volgens die party, kan families wat wag vir antwoorde nie geregtigheid kry of hulle geliefdes begrawe nie. Die agterstand behels 140 000 sake landswyd as gevolg van forensiese laboratorium-mislukkings, ten spyte van ‘n 703-miljoen Suid-Afrikaanse rand fasiliteit in Johannesburg wat nog […]

Read More

Trump sê Putin het hom gevra om in te tree met oorlog - August 12, 2025

President Donald Trump het twyfel uitgespreek of sy ontmoeting Vrydag met die Russiese president Vladimir Putin in Alaska ‘n verskil sal maak in die bereiking van ‘n vredesooreenkoms. Hy het die ontmoeting beskryf as ‘n vergadering om die water te toets. Trump sê hoewel die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky nie deel van die vergadering is […]

Read More

So staan sake in Cincinnati - August 12, 2025

Die verdedigende kampioen, Aryna Sabalenka van Belarus, het die Brit,  Emma Raducanu, naelskraaps geklop om die Cincinnati Ope se vierde ronde te haal. Die wêreld-nommer-vier takel Jessica Bouzas Maneiro in die ronde van 16 nadat die Spanjaard die Amerikaner, Taylor Townsend, verslaan het. Iga Swiatek van Pole het die ronde van 16 gemaklik gehaal. In […]

Read More