SA se e-taxi’s moet ingesluit word by regulasies - August 12, 2025

Die Nasionale E-taxi-federasie vra die regering om dringend in te gryp om regulasies vir die sektor te bespoedig en bestuurders te bemagtig. Die federasie beraadslaag tans met die betrokke rolspelers om ʼn nasionale bemagtigingsraamwerk vir e-taxibestuurders saam te stel. Woordvoerder Omar Parker sê 91-persent van operateurs en bestuurders is nie by statutêre instellings soos die […]

Read More

Trump neem militêre beheer oor Washington DC - August 12, 2025

President Donald Trump het aangekondig hy ontplooi 800 Nasionale Wag-troepe na die Amerikaanse hoofstad, Washington DC, en plaas die stad se polisie onder federale beheer om wat hy ‘n golf van wetteloosheid noem te bekamp. Hy het kritiek dat hy ‘n krisis vervaardig om die uitbreiding van presidensiële gesag in ‘n sterk Demokratiese stad te […]

Read More

Australië se Joodse Raad sal Palestyne staat erken - August 12, 2025

Die Joodse Raad van Australië steun die land se belofte om Brittanje, Frankryk en Kanada se voorbeeld te volg en ‘n Palestynse staat te erken. Die groep het voorheen sy bedenkinge gehad oor Israel se optrede in Gaza, maar sê erkenning en stappe moet saamgevoeg word om die volksmoord te stop. Die raad sê indien […]

Read More

Watersekuriteit op pad na sentraal-noordelike dele - August 11, 2025

NamWater het 40 miljoen Namibiese dollar vanaf die Tegniese Komitee van Kundiges-rekening bekom om fase twee van die Calueque permanente pompstasie te voltooi. Dit sal die voorsiening van water uit die Calueque-dam op die grens van Namibië en Angola, aan die sentraal-noordelike gebiede van Namibië verbeter. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van NamWater, […]

Read More

Eerste nasionale konvensie van Nasionale Dialoog begin Vrydag - August 11, 2025

Die eerste nasionale konvensie van die Nasionale Dialoog vind Vrydag en Saterdag by die Universiteit van Suid-Afrika in Pretoria plaas. Een-duisend afgevaardigdes vanaf meer as 30 sektore sal die geleentheid bywoon om landwye gemeenskaps- en sektorbesprekings af te skop. ‘n Stuurkomitee sal gevorm word om die proses te lei. Lid van die organiseringskomitee van die […]

Read More

Skares bring in Gaza hulde aan vermoorde joernaliste - August 11, 2025

Palestyne bring hulde aan die vyf Al Jazeera-joernaliste wat gisteraand in ‘n Israeliese aanval dood is en hul begrafnis vandag het skares gelok in Gaza-stad. Reuters berig intussen medici by die Al Shifa-hospitaal sê ‘n sesde joernalis is ook in die aanval dood. Die Buitelandse Persvereniging het Israel versoek om aanvalle op joernaliste te staak […]

Read More

Gholf: Justin Rose terug in wêreld top-10 - August 11, 2025

Gholf: Justin Rose van Engeland is terug in die top-tien van die wêreldranglys na sy oorwinning op die St Jude-kampioenskap in Tennessee. Die 45-jarige het die Amerikaner JJ Spaun op die derde uitspeelputjie verslaan om sy 12de PGA-toernooititel te wen. Rose het met hierdie oorwinning ook sy plek in nog ‘n Ryderbeker-kompetisie verseker. Hy is […]

Read More

KI kan onderwys-, gesondheidsuitdagings aanspreek - August 11, 2025

Adjunkminister van onderwys en innovasie, Dino Ballotti, sê tersiêre onderwys in Namibië begin die onderrig en gebruik van kunsmatige intelligensie aanneem. Hy het gesê kunsmatige intelligensie kan help om ontwikkelingsuitdagings in onderwys en gesondheid aan te spreek indien dit met deursigtigheid en verantwoordbaarheid geïntegreer word. Hy het vanoggend by die bekendstelling van Namibië se KI-gereedheidsassesseringsmetodologieverslag […]

Read More

‘Energy’ dra nou WBO Global super-bantamgewig kroon - August 11, 2025

Namibië se Fillipus “Energy” Nghitumbwa is die nuwe WBO Global super-bantamgewig kampioen, na hy Suid-Afrika se Mxolisi Zuma in die sesde rondte van hulle geveg by die Windhoek Buiteklub uitgeslaan het. Dit was Zuma se eerste professionele verlies na hy 10 gevegte met uitklophoue gewen het. Die oorwinning het Nghitumbwa se professionele rekord verbeter tot […]

Read More

Kerntegnologie vir olieraffinadery? Nee wat, sê kenner - August 11, 2025

Die Namibiese maatskappy wat deur die regering gesteun word, Dune 7 Special Purpose Vehicle, het Suid-Afrikaans ontwikkelde kerntegnologie gekies om ‘n beplande olieraffinadery in Walvisbaai aan te dryf. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse energiekenner, Chris Yelland, gepraat wat meen hierdie ontwikkeling is niks anders as ‘n gonswoord nie.

Read More