Rusland en Indië versterk verbintenisse - August 8, 2025

Rusland en Indië het hul verbintenis tot ‘n strategiese vennootskap in bilaterale veiligheidsgesprekke in Moskou beklemtoon. Dit volg ná die Amerikaanse president Donald Trump se aankondiging oor hoër tariewe op Indiese invoere omdat hy Russiese olie aangekoop het. Die Indiese nasionale veiligheidsraadgewer, Ajit Doval, sê Nieu-Delhi sien uit na ‘n besoek van president Vladimir Putin […]

Read More

Jaarlikse inflasie daal weer in Julie - August 7, 2025

Jaarlike inflasie het in Julie op 3,5 persent ingekom, af van 3,7 persent in Junie en 4,6 persent in Julie 2024, volgens die jongste Cirrus-verslag. Van die ses swaarste mandjies het slegs vervoer gestyg, wat te wyte was aan ‘n basiseffek. Die kwartaallikse prysopname van huur en die tweejaarlikse prysopname van finansiële dienste is ook […]

Read More

Veldbrande woed in noorde, een onder beheer - August 7, 2025

Dit is nou beslis veldbrand-seisoen, met vure wat weer by Etosha, die regeringsplase daar naby en in die Otjikondo-omgewing sowat 7 kilometer noord-wes van Outjo aangemeld is. Die Otjikondo-brand het volgens aanduidings op of naby die plaas Holstein ontstaan en in die rigting van Elandsput beweeg. Dit is egter vinnig heeltemal onder beheer gebring. Inligting […]

Read More

PA lê klagte na potgooi-aanmerkings oor bruin gemeenskap - August 7, 2025

Die Patriotic Alliance het ‘n strafregtelike klagte ingedien teen die aanbieders van Open Chat Podcast, Mthokozisi Methula en Sinothando Kama. Hulle het beledigende aanmerkings oor die bruin gemeenskap gemaak wat in ‘n episode op sosiale media verskyn het en wyd versprei is. Die aanbieders het intussen om verskoning gevra vir die opmerkings en die bespreking […]

Read More

Jon Rahm veg vir wêreldranglyspunte vir LIV-spelers - August 7, 2025

Gholf: Die tweemalige major-kampioen, Jon Rahm van Spanje, sê meer moet gedoen word om ander geleenthede te vind vir spelers om wêreldranglys-punte te bekom. LIV Gholf het in Junie weereens aansoek gedoen vir wêreldranglyspunte nadat dit in Oktober 2023 afgekeur is – onder meer omdat daar nie afsnypunte in LIV-toernooie is nie en ‘n beperkte […]

Read More

Onderwysminister vra dringende optrede teen leerarmoede - August 7, 2025

Onderwysminister Sanet Steenkamp het ‘n beroep gedoen op dringende optrede om leerarmoede in Namibië te beëindig, en genoem dat nege uit 10 Afrika-leerders van 10 jaar oud nie ‘n eenvoudige teks kan lees of basiese wiskunde kan doen nie. Tydens die herbekendstelling van die RightStart-program het sy die behoefte aan samewerking beklemtoon en opgemerk dat […]

Read More

51% plaaslike eienaarskap in myne sal bedryf kelder: IPC - August 7, 2025

Die IPC kritiseer die adjunkminister van mynbou, Natangwe Ithete, se voorstel vir ‘n nuwe beleid wat 51 persent Namibiese eienaarskap in alle nuwe mynbou-ondernemings sal verpligtend maak. Die IPC voer aan dat die beleid beleggers kan afskrik deur die massiewe kapitaal, vaardighede en tegnologie wat buitelandse maatskappye na die bedryf bring, oor die hoof te […]

Read More

Hengari kry N$15 000 borg na 3 maande in selle - August 7, 2025

Voormalige landbouminister Mac Hengari is borgtog van 15 000 Namibiese dollar toegestaan in die Windhoek-landdroshof. Hy is sedert 26 April in aanhouding op ‘n klag van regsverydeling. Dit kom na hy na bewering ‘n klaagster wat ‘n verkragtingklag teen hom gelê het, 220 000 Namibiese dollar aangebied het om die klag terug te trek. Hengari ontken […]

Read More

Cyril, Trump praat oor tariewe, handelsooreenkomste - August 7, 2025

President Cyril Ramaphosa en sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump, het hulle verbind tot voortgesette bilaterale handelsooreenkomste. Dit volg op ‘n telefoongesprek waarin die twee leiers belangrike ekonomiese sake bespreek het, insluitend die nuwe Amerikaanse tariewe van 30-persent op sekere Suid-Afrikaanse uitvoere wat van vandag van krag is. Die woordvoerder in die Presidensie, Vincent Magwenya, sê […]

Read More

Namibië beweeg hoër op inligtingstegnologie-ontwikkelingsindeks - August 7, 2025

Die Internasionale Telekommunikasie-unie het sy inligtingstegnologie-ontwikkelingsindeks vrygestel. Dit meet globale digitale konnektiwiteit. Namibië het beduidende verbetering getoon, verskeie SAOG-eweknieë oortref en net agter streekleiers soos Suid-Afrika, Botswana en Mauritius geëindig. Die plaaslike kommunikasie owerheid, Cran se uitvoerende hoof van kommunikasie Mufaro Nesongano het meer.

Read More