1 276 marimba-spelers verbeter Guinness rekord - August 4, 2025

ʼn Nuwe wêreldrekord is ʼn Kaapstad opgestel toe 1 276 marimba-spelers saam by die Grand West Arena opgetree het. Die geleentheid het die Guinness-wêreldrekord vir die grootste marimba-samespel verbeter. Die vorige wêreldrekord was 550 spelers tydens ʼn geleentheid in Guatemala. Die samespel het talentvolle musikante tussen agt- en 62-jaar byeengebring. Die kinders kom van meer […]

Read More

Messi onbepaald op kantlyn na besering - August 4, 2025

Sokker: Inter Miami sê kaptein Lionel Messi sal onbepaald op die kantlyn wees ná ʼn geringe spierbesering in sy regterbeen. Die 38-jarige Argentyn het die besering Saterdag opgedoen tydens ʼn Ligabeker-wedstryd teen die Mexikaanse span, Necaxa, in Florida. Die wedstryd het gelykop geëindig met twee-elk. Die klub sê Messi se mediese goedkeuring sal afhang van […]

Read More

Arbeidsmark verander, maar aftreebeplanning nie - August 4, 2025

Namibië se arbeidsmark is vinnig besig om te verander, met meer geskoolde individue wat hulle tot vryskutwerk wend vir die vryheid en buigsaamheid daarvan. Maar baie mense sien aftreebeplanning oor die hoof, wat noodsaaklik is vir finansiële welstand. Om klein te begin, finansies dop te hou, opsies soos aftree-annuïteite of effektetrusts te ondersoek is belangrik. […]

Read More

Vonke spat by JSB Gold Cup en Silver Cup - August 4, 2025

Die vonke het reeds vroeg gespat in die JSB Gold Cup en Silver Cup, die klubrugby-kompetisie wat die afgelope naweek afgeskop het. In die Gold Cup het Unam vir Grootfontein met 40-35 in Windhoek geklop, terwyl die NRU Premierliga kampioen, Kudus, United met 43-14 getroef het in Walvisbaai. Wanderers het Rehoboth 43-37 gewen op sy […]

Read More

Plaaslike boere kan munt slaan uit speenkalwers - August 4, 2025

Reaksie word ontvang op die nuus dat verskeie ontwikkelinge in die speenkalfmark daartoe kan lei dat boere binnekort moet betaal om speenkalwers te bekom. Volgens Agra se Paul Klein dryf verhoogde slagkapasiteit in Namibië, verwagte hoër slagpryse en Botswana se onttrekking uit die mark dié tendens. Suid-Afrika produseer nie genoeg speenkalwers nie, en Namibië kan […]

Read More

Energiekenner waarsku oor kernstelsel vir olieraffinadery - August 4, 2025

Die Namibiese maatskappy wat deur die regering gesteun word, Dune 7 Special Purpose Vehicle, het Suid-Afrikaans ontwikkelde kerntegnologie gekies om ‘n beplande olieraffinadery in Walvisbaai aan te dryf. Die raffinadery is ontwerp om 300 000 vate per stroomdag te verwerk en sal ‘n hoëtemperatuur modulêre reaktor gebruik, wat deur die Pretoria-gebaseerde Stratek Global ontwikkel is. […]

Read More

Privaatsektor kredietgroei styg skerp, huislenings daal - August 4, 2025

Privaatsektor kredietgroei het in Junie tot 5,7 persent versnel, ‘n skerp styging van 4,1 persent in Mei. Dit was die vinnigste tempo wat sedert die pre-pandemiese periode van vroeg in 2020 aangeteken is, sê Sinomis Storm. Korporatiewe krediet het op ‘n jaargrondslag met 10,6 persent gestyg, die sterkste sedert Mei 2019, wat weerspieël word in […]

Read More

Japan sweet in rekord-hoë temperature - August 4, 2025

Hittegolwe wêreldwyd vererger en gebeur meer gereeld weens mensgemaakte klimaatsverandering, met Japan wat geen uitsondering is nie. Die stad Komatsu, in die sentrale streek van Ishikawa, het vandag ‘n nuwe rekord van 40,3-grade Celsius aangeteken. Toyama-stad, ook in die sentrale streek, het 39,8-grade Celsius aangeteken, die hoogste temperatuur sedert rekords begin hou is. Japan het […]

Read More

Produksie vorder by Ohangwena-projekte - August 4, 2025

Tydens haar streeksrede het Ohangwena-goewerneur Kadiva Hamutumwa beklemtoon dat die Onehanga-jeugprojek werk geskep het vir nege permanent aangestelde jongmense en verskeie tydelike werkers. Produksie het ook goed gevaar. Sy het verder opgemerk dat die Nangugulu Ovanhu Kanda Nenedidako-projek weeskinders en kwesbare huishoudings ondersteun het, wat tot dusver altesaam 478 mense bevoordeel het.

Read More

SA het plan om besighede te steun onder VSA-tariewe - August 4, 2025

Die ministeries van Internasionale Betrekkinge en Samewerking en van Handel, Nywerheid en Mededinging het ‘n plan aangekondig om Suid-Afrikaanse ondernemings te steun wat geraak word deur die nuwe Amerikaanse tariewe van 30-persent. Maatreëls sluit in ‘n uitvoer-ondersteuningskantoor, befondsing om plaaslike nywerhede te bevorder en ‘n spesiale mededingings-vrystelling wat uitvoerders toelaat om saam te werk. Minister […]

Read More