Trump dank statistieke hoof af, hou nie van arbeidsyfers nie - August 2, 2025
President Donald Trump het die hoof van die agentskap wat Amerika se belangrikste data uitgee afgedank nadat ‘n swakker as verwagte verslag oor werksgeleenthede tot verdere kommer oor sy tariefbeleid gelei het. Trump het kommissaris Erika McEntarfer op sosiale media daarvan beskuldig dat sy arbeidsyfers om politieke redes manipuleer. Die besluit wek kommer oor die […]
Norris is eerste in Hongarye, Verstappen weer in die sop - August 2, 2025
Lando Norris is in ‘n voorkeurposisie nadat hy die vinnigste tye voor sy McLaren-spanmaat, Oscar Piastri in Vrydag se oefenrondtes by die Hongaarse Grand Prix voltooi het. Charles Leclerc was derde vir Ferrari, voor die Aston Martins van Lance Stroll en Fernando Alonso, en Lewis Hamilton in die tweede Ferrari. Die viermalige kampioen, Max Verstappen […]
Lynministerie sê oor brandstofprys - August 2, 2025
Die brandstofprys vir Augustus het onveranderd gebly. Die energie-ministerie sê daar was onderverhalings van 46 sent per liter petrol, 90,62 sent per liter diesel 50ppm en 83,86 sent per liter vir diesel 10ppm. Die Nasionale Energiefonds sal die onderverhalings absorbeer. Kosmos 94.1 Nuus het met Anna Salkeus, woordvoerder van die lynministerie gepraat.
Ethiopië op koers om 48 miljard boompies te plant - August 2, 2025
Ethiopië het 700 miljoen boomsaailinge in ‘n enkele dag geplant het as deel van sy nasionale herbebossingsprogram, die Green Legacy Initiative. Eerste minister Abiy Ahmed het die inisiatief in 2019 van stapel gestuur met planne om 50 miljard bome teen 2026 te plant. Die land is tans op koers om 48 miljard boompies te plant […]
Kritiek na Witkoff se Gaza besoek, ‘dis propaganda’ - August 2, 2025
Die besoek deur die Amerikaanse gesant vir die Midde-Ooste Steve Witkoff loop deur onder kritiek. Hy het nie met VN-amptenare vergader nie en net persele van die omstrede Gaza Humanitêre Stigting besoek. Daar is eise gemaak dat 100 miljoen maaltye uitgedeel is en kenners sê dit sou beteken dat elke Gaza-inwoner vir 16 dae drie […]
NSSU Onder-19 Premierliga weer in aksie die naweek - August 2, 2025
Daar’s weer groot aksie hierdie naweek in die NSSR Onder-19 Premierliga, met die onoorwonne WHS Koedoebulle en die voorloper OK Foods Moria Privaatskool wat Saterdag by Doringlaagte op Outjo sal kragte meet. Die King Price Windhoek Gimnasium Leeus reis ook noord na Compack Tsumeb Gimnasium se tuisveld. ‘n Opwindinde kus-derby wag by Naartjiepark op Walvisbaai […]
Namcor: Borgaansoek betree Maandag derde week - August 2, 2025
Die borgtogverhoor van die Namcor-korrupsiebeskuldigdes sal Maandag in die Windhoek-landdroshof hervat. Jennifer Hamukwaya, een van die verskeie individue wat drie weke gelede in hegtenis geneem is, het landdros Linus Samunzala meegedeel dat sy die borgtog van 10 000 Namibiese dollar kan bekostig. Sy ontken bewerings dat sy 1,4 miljoen dollar in betalings van Enercon Namibia, […]
SAPD lê beslag op 56 000 foto’s en video’s van kinderpornografie - August 2, 2025
Die polisie hou ‘n 59-jarige man in Standerton aan vir die besit van beeldmateriaal van seksuele misbruik van kinders, en beslag gelê op meer as 56 000 foto’s en video’s. Dit bring die totale aantal arrestasies as deel van Operation Bad Vibes op 16 te staan. Vyftien vuurwapens en digitale toerusting is ook gekonfiskeer. Die […]
Trump ontplooi kernduikbote na Rusland, na Medvedev ‘uitlokkings’ - August 2, 2025
Die Amerikaanse president Donald Trump sê hy het beveel dat twee kernduikbote in toepaslike gebiede geposisioneer word in reaksie op uitlokkende kommentaar deur voormalige Russiese president Dmitri Medvedev. Hy het nie gesê waar die twee duikbote ontplooi word nie, in ooreenstemming met die Amerikaanse militêre protokol. Medvedev het onlangs die VSA gedreig in reaksie op […]
Farrell verwerp voorstelle dat hulle nie weer Australië moet besoek nie - August 2, 2025
Die hoofafrigter van die Britse en Ierse Leeus, Andy Farrell, het voorstelle dat die toeriste nie weer Australië moet besoek nie, as onsin afgemaak. Hy het die voorstel dat die Wallabies se rugby so ver agteruit gegaan het, as beledigend beskryf. Farrell sê alle spanne het hoogtepunte en laagtepunte, en Australië sal altyd herstel. Hy […]