Indonesië verdedig sy besluit oor Israeliese visums - October 24, 2025

Indonesië sê sy besluit om Israeliese atlete van die wêreldkampioenskap in Jakarta te verbied, is geneem om openbare orde, veiligheid en die openbare belang te handhaaf. Die Israeliese atlete is visums geweier weens die oorlog in Gaza. Die Internasionale Olimpiese Komitee het daarna alle internasionale sportfederasies aangemoedig het om geen byeenkomste in die Asiatiese land […]

Read More

Dorsland se kalfie dood gevind - October 24, 2025

Daar is ‘n tragiese verwikkeling na die stropery van Dorsland, die bekende swart renosterkoei wat dragtig was, in die Sorris Sorris-bewarea. Sy het ‘n kalfie gehad wat weg was na haar dood, en ‘n soektog is op tou gesit. Die kalfie se oorskot is gevind. Simson Uri-Khob van die Save the Rhino Trust gee meer […]

Read More

Getroude paartjies moet huwelik verifieer by ministerie - October 24, 2025

Die ministerie van binnelandse sake vra alle getroude paartjies om by die ministerie se naaste kantoor aan te klop om te verseker dat hulle huwelik wel geregistreer is. In ‘n verklaring sê woordvoerder Margaret Kalo dat die ministerie verneem dat huweliksbeamptes nie ingevolge die wet getrou binne drie dae die huweliksregister oorgedra het aan die […]

Read More

HAN se besettingsyfers vir K3 vertoon goed - October 24, 2025

Die Gasvryheidsvereniging se verslag vir die derde kwartaal van 2025 weerspieël positiewe groei, met die kamerbesetting wat met 2 persent op ‘n jaarlikse basis gestyg het, en byna een persent hoër as in 2019. Intussen is meer as 80 individuele verslae vir September ontvang, en die aangepaste gemiddelde besetting was 66,57 persent. Dit is 4 […]

Read More

Herlewing van Air Namibia beteken nie ondoeltreffendheid sal herhaal word nie - October 24, 2025

Air Namibia is in 2021 gelikwideer met ‘n skuldlas van amper 900 miljoen Namibiese dollar, en die regering beoog om weer ‘n nasionale lugredery te begin. ‘n Voormalige Air Namibia vlieënier, Vijay Jha, is van mening dit beteken nie die ondoeltreffendhede van die verlede sal herhaal word nie. ‘n Openbare-private vennootskap word voorgestel: ‘n skraal, […]

Read More

Asterix is terug met nuwe avontuur - October 24, 2025

Asterix se nuutste tekenprentavontuur wat Donderdag vrygestel is, word in 19 tale en in 25 lande gepubliseer terwyl dit die ontembare Galliese kryger na antieke Portugal wegvoer. “Asterix in Lusitania” is die 41ste aflewering van die legendariese Franse strokiesprentreeks, wat hom na die verste uithoeke van die Romeinse Ryk neem. Soos gewoonlik word hy vergesel […]

Read More

NamPol soek twee na ryloper beroof is - October 24, 2025

Die polisie vra die publiek se hulp om twee verdagtes wat na bewering betrokke was by die aanranding en roof van ‘n ryloper, op te spoor. Volgens die polisieverslag het die 19-jarige slagoffer van Karibib na Usakos geryloop en ‘n motor met ‘n Mariental-registrasienommer het hom opgelaai. Op pad het twee passasiers hom aangerand en […]

Read More

Massa aanranding van graad 10-leerder veroordeel - October 24, 2025

Die DA in die Wes-Kaap het die onlangse aanranding van ‘n graad 10-leerder van die Hoërskool Milnerton in Kaapstad ten sterkste afgekeur. Agt leerders wat volgens berigte betrokke was by die aanranding, wat op video vasgelê is, is geskors en wag op tugverhore. Elmarie Linde van die DA sê leerders wat afgeknou word, word aangemoedig […]

Read More

VSA keer Israel se anneksasie van Wesoewer - October 24, 2025

Die Israeliese premier, Benjamin Netanyahu, het beveel dat die parlementêre bevordering van wetsontwerpe wat verband hou met die anneksasie van die Wesoewer gestaak word. Dit volg na die Amerikaanse visepresident, JD Vance, ‘n stemming oor twee wetsontwerpe in die Knesset ‘n belediging genoem het. Die wetsontwerpe wat Israeliese wetgewing op die besette Wesoewer toepas, wat […]

Read More

Aussies vat tweede eendag teen Indië - October 24, 2025

Danksy ’n bestendige 74 lopies deur Matt Short en ’n eerste 50-tal deur Cooper Connolly het Australië Indië met twee paaltjies in die tweede eendagwedstryd geklop. Die Australiërs het daarmee die eendagreeks van drie wedstryde beklink met nog een wedstryd oor. Indië het 264 vir 9 op ‘n volgepakte Adelaide Oval aangeteken met Rohit Sharma […]

Read More