Trump vra ook dat Hamas uit Gaza onttrek - August 1, 2025
President Donald Trump sê die vinnigste manier om die humanitêre krisis in Gaza te beëindig, is dat Hamas oorgee en die gyselaars vrylaat. Dit volg te midde van toenemende internasionale kommer oor berigte van ‘n massahongersnood en verslegtende omstandighede in die gebied. Drie-en-sestig wanvoeding-verwante sterftes is in Julie in Gaza aangemeld. Trump sluit aan by […]
Kamala skryf boek oor veldtog: 107 Days - August 1, 2025
Amerika se gewese visepresident, Kamala Harris, het ʼn boek geskryf met die titel, 107 Days. Dit gee ʼn kykie agter die skerms van haar ervaring wat gelei het tot die kortste presidensiële veldtog in moderne geskiedenis. Die boek handel oor haar Withuis-veldtog van die tyd toe oudpresident Joe Biden aan die wedloop onttrek het tot […]
Namport skenk ruim aan bejaardes in die Suide - August 1, 2025
Namport het sy Winter Warmth-inisiatief in Lüderitz van stapel gestuur. Komberse sal aan bejaardes in Aus, Bethanie, Walvisbaai en Lüderitz voorsien word. Die poging, ondersteun deur vennote soos Walvisbaai Sout, Reload Logistics en FP du Toit Transport, het ten doel om kwesbare groepe hierdie winter by te staan. Kosmos 94.1 Nuus het met Cliff Shikuambi, […]
Mosiehof: Banke eis N$62,4m vir 44 lenings - August 1, 2025
Dit was a dik mosiehofrol vanoggend met 95 aansoeke vir verstekvonnisse met 17 op die reël 108-rol. Regters Thomas Masuku en Nate Ndauendapo het die sessies hanteer. Kommersiële banke het 44 van die aansoek gebring en eis ‘n reuse skuldlas van 48,4 miljoen Namibiese dollar op 24 eiendomme op. Sestien lenings is nou betaalbaar teen […]
GRN-skuld moet aangespreek word, kapitaal is nodig maar nie lenings nie - August 1, 2025
Namibië se stygende openbare skuld is nie net ‘n nasionale kwessie nie, dit raak elke burger se sak. Met elke individu wat ‘n groeiende deel van die las dra, was dit nog nooit so dringend om te verstaan wat die skuld dryf en die belangrikheid daarvan om die skuld te delg nie. Die plaaslike ekonoom […]
Inhoudskeppers in Nam kan nie ‘n blou sent verdien nie - August 1, 2025
Ongeveer 70 persent van Namibië se bevolking bestaan uit mense onder die ouderdom van 35 wat hulle aanlyn wend om inkomste te genereer. The Villager berig vandag dat inhoudskeppers in die land meer as 13 miljoen YouTube-kyke, 85 000 YouTube-intekenare en 570 000 Instagram-volgelinge opgehoop maar ten spyte daarvan het hulle nie ‘n sent daaruit […]
Boorwerk begin in PEL 85 - August 1, 2025
Namcor sê boorwerk van die Volans-1X-eksplorasieput in Blok PEL 85 in die Oranje-bekken het begin. Die 55-dae lange operasie, wat deur Rhino Resources bedryf word en deur Deepsea Mira uitgevoer word, is daarop gemik om ‘n nuwe reservoir te toets. Namcor se woordvoerder, Utaara Hoveka het meer.
Honderde bees (weer) gesteel in Zambezi - August 1, 2025
Die uitdagings met veediefstal in die Zambezi-streek duur voort. Goewerneur Dorothy Kabula sê 184 gevalle, waarby 614 bees betrokke is, is in die vorige boekjaar aangemeld met ‘n geraamde verlies van 3 miljoen Namibiese dollar. Van die diere is 299 bees teruggevind maar, 336 diere is steeds soek. Polisie in die streek het groot uitdagings […]
BetterBond verwelkom 7% repokoers - August 1, 2025
Die huisleningsonderneming BetterBond verwelkom die Reserwebank se besluit om die terugkoopkoers met 25 basispunte tot sewe-persent te verlaag, wat die prima uitleenkoers op 10,5-persent te staan bring, die laagste sedert 2022. Die nasionale hoof van verkope, Bradd Bendall, sê die skuif bied verligting vir huiseienaars. Hy het aangekondig verbandaansoeke het in die afgelope jaar met […]
Engeland sukkel met stygende masels-gevalle - August 1, 2025
Masels-gevalle in Engeland is aan die styg, terwyl masels-inentingsyfers hul laagste vlak in 16 jaar bereik het. Masels-uitbrekings en verskeie sterftes is in die VSA aangemeld, meestal omdat anti-inenters nie hul kinders laat inent nie, maar dit blyk nie die geval te wees in Brittanje nie. Die kindergesondheidskundige professor Helen Bedford verduidelik aan SkyNews waarom […]