SA se handelsooreenkoms met VSA, teen Vrydag, nie uitgemaakte saak nie - July 30, 2025

Die direkteur-generaal van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Zane Dangor, sê dit is nie ‘n uitgemaakte saak dat Suid-Afrika teen Vrydag ‘n gunstige handelsooreenkoms met Amerika sal sluit nie. Dangor het tydens ‘n lesing voor die Kgalema Motlanthe Stigting in Sandton gewaarsku dat eise oor binnelandse beleide soos swart ekonomiese bemagtiging die proses bemoeilik. Hy het […]

Read More

Lammy verduidelik VK se standpunt oor erkenning van Palestina - July 30, 2025

Britse eerste minister Keir Starmer het aangekondig dat die land ‘n Palestynse staat sal erken by die Verenigde Nasies se algemene vergadering in September, tensy Israel beduidende stappe doen om die verskriklike situasie in Gaza te beëindig. Die regering moet ook ‘n wapenstilstand aanvaar, geen grond beset in die Wesoewer nie en ‘n verbintenis tot […]

Read More

RWC se goedkoopste kaartjie kos N$1 167 - July 30, 2025

Wêreldrugby beloof ‘n groter, omvattender en toegankliker Wêreldbekertoernooi ooit in Australië oor twee jaar. Die toernooi is vergroot van 20 tot 24 spanne, wat opgedeel sal word in ses groepe van vier elk. Wêreldrugby se voorsitter, Brett Robinson, sê kaartjies sal van Februarie verkoop word en ‘n miljoen sal beskikbaar wees teen die laagste prys […]

Read More

Finansies sê oor NamPost se oorname van toelaagbetalings - July 30, 2025

Die finansministerie het aangekondig dat NamPost vanaf 1 Oktober 2025 die landwye kontantverspreiding van maatskaplike toelaes sal hanteer. Dit is daarop gemik om doeltreffendheid en toegang te verbeter. Begunstigdes word versoek om streekvergaderings by te woon vir meer besonderhede. Verdere opdaterings sal via media en gemeenskapskanale gedeel word. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Wilson […]

Read More

Wat maak spesialis-skole sonder internet? - July 30, 2025

Die DA sê spesialis-skole in Gauteng, wat onderrig moet gee in hoëtegnologie-vakke soos lugvaart en kernwetenskap, is nie aan die internet gekoppel nie. Die LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, het bevestig nie een van die skole is gekoppel aan die provinsiale breëbandnetwerk nie. Die DA-lid, Michael Waters, sê dit is ‘n krisis, veral met die […]

Read More

Nederland verklaar Smotrich, Ben-Gvir as ongewensd - July 30, 2025

Nederland het Israel se ministers van finansies en nasionale veiligheid as ongewensde persone verklaar vir die aanhitsing van geweld en die aanmoediging van etniese suiwering in Gaza. Nederland het in Junie ‘n mislukte voorstel deur Swede ondersteun om sanksies toe te pas op die Europese Unie op die minister van Finansies, Bezalel Smotrich, en minister […]

Read More

Joao Felix sluit aan by Al Nassr - July 30, 2025

Portugese doelskieter Joao Felix het ’n twee-jaarkontrak met Al Nassr in Saoedi-Arabië onderteken, waar hy by Cristiano Ronaldo sal aansluit. Die 25-jarige het in 2019 ’n reuse-skuif van Benfica na Atletico Madrid gemaak, maar sy roem het sedertdien ietwat verdof. Felix se skuif na Atletico vir 2,6 miljard Namibiese dollar ses jaar gelede, bly steeds […]

Read More

Nored elektrifiseer soos Shack Dwellers bou - July 30, 2025

Nored het 50 nuwe huise wat deur die Shack Dwellers-federasie in Bukalo in die Zambezi-streek gebou is, geëlektrifiseer as deel van ‘n tweefaseprojek. Die regering teiken 70 persent elektrisiteitsvoorsiening teen 2030 met 200 000 wonings wat gekoppel moet word. Projekbeampte Kamokamwe Angusto het aangekondig dat die Bukalo-dorpsraad ‘n bykomende 500 erwe beskikbaar gemaak het vir […]

Read More

NamPower trek werwing vir nuwe hoof, terug - July 30, 2025

NamPower het sy advertensie vir ‘n nuwe besturende direkteur op ‘n vyfjaarkontrak gekanselleer. Die huidige besturende direkteur van NamPower, Simson Haulofu, is in 2016 vas aangestel en sy termyn eindig op 30 Junie 2026. Ten tyde van sy aanstelling was Haulofu 54. Hy is tans 64, wat geen ruimte laat vir ‘n verdere kontrakhernuwing nie. […]

Read More

SA het nou, halfpad deur 2025, 63 miljoen inwoners - July 30, 2025

Suid-Afrika se bevolking is halfpad deur die jaar op 63-miljoen met net meer as 51-persent wat vroue is. Gauteng bly die provinsie met die grootste bevolkte met meer as 16-miljoen inwoners, gevolg deur KwaZulu-Natal met 12-miljoen, terwyl daar een-miljoen mense in die Noord-Kaap is. Gauteng en die Wes-Kaap is die voorkeur bestemmings vir interne migrasie. […]

Read More