Trump open sy nuwe luukse gholfbaan in Skotland - July 29, 2025
Amerikaanse president Donald Trump het sy familie se nuutste luukse gholfbaan in Aberdeenshire, Skotland amptelik geopen. Dit kom na hy die week samesprekings met Britse eerste minister Keir Starmer gehou het by een van sy ander gholf-oorde in Skotland. Dit is die laaste dag van sy vyf-dag lange besoek en hy keer vanaand terug na […]
Leeus-toer in Aus behels 53 vragmotor-ritte, 11 000km - July 29, 2025
Rugby: Die Britse en Ierse Leeus se toer in Australië word bestempel as ‘n reuse-onderneming. Die bestuurder van logistiek, Tom Day, het aan BBC Sport gesê hulle moes die spelers en ondersteuningsgroep na en van die suidelike halfrond en reg oor die reuse vasteland vervoer met 10-ton bagasie. Dit het vier stelle identiese oefenstelle en […]
LP’s gaan leer om nuwe voedsel-projekte te implementeer - July 29, 2025
‘n Nuwe vennootskap tussen die VN se Voedsel- en Landbouorganisasie en die SAOG se parlementêre forum sal LP’s toerus met die nodige tegniese vaardighede en inligting wat hulle nodig het om gewaagde streeksbeloftes in werklike, ter plaatse projekte regoor Suider-Afrika te omskep. Die LPM-parlementslid Utaara Mootu, ook ‘n lid van die forum, het meer.
Namibiese boogskutters haal uit en wys! - July 29, 2025
Namibië se Afrika Genesis Archery nasionale boogskut-span het geskiedenis gemaak deur alle beskikbare goue span-medaljes te wen op die AGA Wêreld-toernooi in Walvisbaai. Meer as 250 boogskutters het by die Jan Wilken binnenshuise sportkompleks sake uitgespook in die kolskoot- en 3D-dissiplines, van lande so ver as Kanada, Botswana, Zimbabwe, Zambië en Suid-Afrika. Namibië het algeheel […]
Seismiese data wys honderde miljoene vate meer olie in PEL 87 - July 29, 2025
Pancontinental Energy het sy verwagtinge vir potensiële herwinbare oliebronne in sy belowende eksplorasieblok met 666 miljoen vate opdateer. Die maatskappy is bedrywig in PEL 87 in die Oranje-bekken en sy opdatering volg na analise van 2D en 3D seismiese data. Hy het vroeër ‘n moontlike olie-kapasiteit van meer as 20 miljard vate onder die Saturnus-kompleks […]
Nuus van Meksikaanse dwelmkartel, ISIS-selle om Namibië maak opslae - July 29, 2025
Die oud-weermaghoof, generaal Martin Shalli sê aan Kosmos 94.1 Nuus dit is kommerwekkend dat Namibië en Angola uitgesonder is in die Africom-verslag. Dit kom na die adjunkbevelvoerder van die Amerikaanse Afrika-bevel of Africom, luitenant-generaal John Brennan, sê daar is ISIS-selle groepe wat aan die periferie van beide Namibië en Angola opereer. Volgens Brennan is ‘n […]
Amoomo op pensioendiewe se spoor - July 29, 2025
Regsman Kadhila Amoomo sê hy sal nie die saak van pensioenarisse wat ingeloop is by NamPost laat vaar voor hy nie ‘n gunstige uitkoms kry nie. NamPost het intussen gesê hy het ‘n dringende ondersoek gelas en kyk ook na die moontlike byvoeging van onwettige begunstigdes, saam met onreëlmatige aftrekkings. Amoomo sê aan Kosmos 94.1 […]
Rusland ‘verbind tot vrede in Oekraïne’ - July 29, 2025
Die Kremlin sê Rusland is nog steeds daartoe verbind om vrede in Oekraïne te bewerkstellig. Dit volg na die Amerikaanse president Donald Trump se besluit om sy sperdatum vir ‘n einde aan die konflik te verkort. Trump het vroeër gesê hy wil die oorspronklike sperdatum van 50 dae na “10 of 12 dae” verminder en […]
NamPower soek nuwe besturende direkteur - July 29, 2025
NamPower is op soek na ‘n besturende direkteur. Die pos, wat ‘n vyfjaar kontrak is, is vandag in plaaslike media geadverteer. Visions Consulting is aangestel om die proses te bestuur. ‘n Minimum van tien jaar se ervaring in die energiesektor is, onder andere, deel van die vereistes sowel as polisieklaring. Aansoeke moet teen 22 Augustus […]
Dodelike Durban-vloede deur klimaatsverandering vererger, wys studie - July 29, 2025
Die rampspoedige oorstromings in Durban in April 2022 wat 544 lewens geëis het, is deur klimaatsverandering vererger. Dit is volgens ‘n nuwe studie van die Universiteit van die Witwatersrand. ʼn Klimaatbydrae-model op kilometer-skaal is gebruik. Dit boots die storm na in vandag se warmer klimaat teenoor ʼn wêreld sonder mensgemaakte aardverwarming. Drie belangrike faktore wat […]