Vyf gewapende mans vas na mislukte roofpoging - July 29, 2025

‘n Mislukte gewapende roof het vanoggend by die Big Deal Super Liquor Cash and Carry in die Monte Christo-gebied plaasgevind. Owerhede wil nog nie veel sê maar vyf mans, met gewere het gepoog om die winkel te beroof. Chaos het ontaard en skote is afgevuur maar, daar is geen berigte van beserings nie. Daar is […]

Read More

Finansiële druk en gesondheid onder die loep - July 29, 2025

Die jongste peilings toon dat 52 persent van die land se werksmag ervaar finansiële druk wat op sy beurt gesondheid en toekomstige stabiliteit kan raak. Belangrike oorsake sluit in stygende lewenskoste, stagnante salarisse en die ondersteuning van beide kinders en ouers. Mignon du Preez, die hoof van openbare sake en volhoubaarheid by Old Mutual het […]

Read More

‘Kwessies’ met GRN moet eers aangespreek word voor Venus ontgin word – Pouyanne - July 29, 2025

Die uitvoerende hoof van TotalEnergies, Patrick Pouyanne, het in ‘n onderhoud met Upstream Online die noodsaaklikheid van belyning met die Namibiese regering beklemtoon voordat die enorme Venus-olieprojek van stapel gestuur word. Hy sê dat “kwessies” hanteer moet word om geskille te vermy. Hy het onlangs president Netumbo Nandi-Ndaitwah besoek om fiskale terme te bespreek wat […]

Read More

Herhaalde stropery: Wettige handel in renosterhoring is een antwoord - July 29, 2025

Reaksie word ontvang op die nuus dat herhaalde arrestasies in renosterverwante misdade soms meer as 50 persent van die totale arrestasies uitmaak met sommige verdagtes wat tot agt keer oor die afgelope tien jaar in hegtenis geneem is. Rickus Spangenberg van K9 Anti-Poaching and Security, sê tot handel nie gewettig word nie, sal die tipe […]

Read More

Groot vonds van onwettige wapens - July 29, 2025

Onwettige wapens bly ‘n uitdaging. Die Suid-Afrikaanse polisie se teenontvoering-taakspan glo hulle het ʼn sindikaat blootgelê wat betrokke is by die smokkel van ongelisensieerde vuurwapens. Twee verdagtes wat in Johannesburg, vasgetrek is, is na bewering betrokke by die vervoer van ongelisensieerde vuurwapens reg oor die land. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê hulle is betrap […]

Read More

Booys sal weer in September terugkeer hof toe - July 29, 2025

Die beleërde oud-streeksraadslid vir Okahandja Steve Biko Booys se verkragtingsaak sal op 15 September voortgaan in die streekshof voor landdros Esme Molefe. Hy het daarin geslaag om nuwe regsverteenwoordiging te bekom in prokureur Rudi van Vuuren. Booys staan tereg op klagte van bloedskande en verkragting wat blykbaar in Januarie 2021 by sy huis in Okahandja […]

Read More

Erongo-goewerneur vra vir digitalisering - July 29, 2025

Die goewerneur van Erongo, Natalia Goagoses, het wetgewers aangespoor om te verseker dat wetgewing in die digitale era ontwikkeling moontlik maak eerder as om dit te belemmer. Sy het tydens die werkswinkel van die parlement se komitee vir inligting en kommunikasie tegnologie die noodsaaklikheid beklemtoon om burokrasie te verminder, desentralisasie te handhaaf en streeksleierskap te […]

Read More

Bibi sê hy sal aanhou tot hy sy doelwitte in Gaza bereik - July 29, 2025

Die Israelse premier Benjamin Netanyahu hou vol daar is geen hongersnood in Gaza nie. Altesaam 47 mense het volgens berigte sedert die begin van die konflik in Gaza aan wanvoeding gesterf. Meer as duisend mense is sedert Mei dood in desperate pogings om kos vir hul gesinne te bekom. Die Israelse weermag sê dis die […]

Read More

Nuwe raad van Twee Oseane-marathon hou opsitker met Stad Kaapstad - July 29, 2025

Die nuwe raad van die Twee Oseane-marathon gaan met Stad Kaapstad vergader om hulle verskille uit die weg te ruim. Die organiseerders het vanjaar meer as die voorgeskrewe aantal deelnemers vir die half-marathon toegelaat in stryd met die permit, waarop die metro sy steun en borgskap onttrek het. Die stadsraad het ook gedreig om ‘n […]

Read More

Daurês se groenwaterstofprogram bied opleiding aan 250 jongmense - July 29, 2025

Die Daurês Groenwaterstof-dorp het saam met Unido ‘n tweejaar-opleidingsprogram vir meer as 250 jong Namibiërs van stapel gestuur, met die fokus op gemarginaliseerde gemeenskappe. Die eerste 10 deelnemers het reeds begin met opleiding in landbou, groen innovasie en entrepreneurskap. Elkeen sal saailinge, kunsmis en sakeondersteuning ontvang, met die dorp wat uitgesoekte produkte sal koop. Die […]

Read More