Zambië bou ru-olieraffinadery - July 22, 2025

Zambië het ‘n mylpaalooreenkoms onderteken om ‘n ru-olieraffinadery en energiekompleks van 1,1 miljard Amerikaanse dollar in Ndola te bou, wat ‘n belangrike stap in die rigting van energie-selfvoorsiening is. Die projek sal ongeveer 60 000 vate ru-olie per dag verwerk – genoeg om in die land se huidige brandstofvraag te voorsien en moontlik in die […]

Read More

Moet Bumrah boul of nie? - July 22, 2025

Indië moet ‘n moeilike besluit neem voor die voorlaaste toets teen Engeland môre op Old Trafford begin. Die besoekers loop 1-2 agter en moet besluit of hulle die wêreld se beste toetsbouler gaan insluit. Jasprit Bumrah sukkel met ‘n rugbesering en daar is vooraf besluit hy sal slegs in drie toetse speel. Hy het reeds […]

Read More

Shack Dwellers bou groter meerderheid van GRN se beloofde huise - July 22, 2025

Die regering gaan voort om inklusiewe stedelike en landelike ontwikkeling te bevorder deur die voorsiening van bekostigbare behuising. President Netumbo Nandi-Ndaitwah sê 3 492 wooneenhede is in aanbou, insluitend die voltooiing van massabehuisingseenhede in Windhoek op 362 en 24 in Opwuo. Die res word onder die Schack Dwellers-federasie in al 14 streke ontwikkel. Die diens […]

Read More

Plant-smokkelary het al spesies uitgewis in SA - July 22, 2025

Die DA sê ten spyte van inhegtenisnemings gaan die ongebreidelde stroping van boslelie- en vetplantspesies voort. Verlede week is vier buitelanders tot 15-jaar tronkstraf elk gevonnis nadat hulle 303 plante van die ernstig bedreigde Clivia mirabilis in die Namakwa-streek gesteel het. Andrew de Blocq van die DA sê talle bedreigde en ernstig bedreigde plantspesies, insluitend […]

Read More

Gaza-oorlog moet stop. Punt. - July 22, 2025

Die Britse minister van buitelandse sake David Lammy het met die media gepraat na die verklaring deur Brittanje en 24 ander lande oor die toestande in Gaza. Hy sê daar is tans geen handelooreenkoms met Israel nie en, sanksies is reeds ingestel. Die oorlog moet beëindig word.

Read More

VSA hersien beleid, organe word geoes terwyl skenkers nog leef - July 22, 2025

Die Amerikaanse Departement van Gesondheid en Menslike Dienste het ‘n hervorming van die orgaan-oorplantingstelsel van stapel gestuur en gedreig om ‘n belangrike verkrygingsliggaam te sluit, nadat ‘n ondersoek voortydige pogings gevind het om orgaanherwinning te begin terwyl pasiënte tekens van lewe getoon het. Die ondersoek het 351 gevalle ondersoek waar orgaanskenking gemagtig maar nie voltooi […]

Read More

Namcor: Namandje sê staat weerhou aspris bewyse - July 22, 2025

Die Namcor-Enercon borgaansoek duur voort. Verdedigingsadvokaat Sisa Namandje het die staat daarvan beskuldig dat hulle doelbewus bewyse in die saak weerhou het. Dit kom nadat staatsaanklaer Menencia Hinda onthul het dat beskuldigde Malakia Elindi na bewering vals bankbesonderhede aan die ministerie van verdediging verskaf het, wat daartoe gelei het dat Enercon miljoene ontvang het. Namandje […]

Read More

Manamela beste keuse vir Nkabane vervanging - July 22, 2025

Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta verwelkom Buti Manamela se aanstelling as nuwe minister van Hoër Onderwys en Opleiding. Dit volg op die afdanking van Nobuhle Nkabane oor omstredenheid in verband met die aanstelling van raadsvoorsitters van Sektor-onderwys- en opleidings-owerhede. Makaneta sê Manamela is ʼn bekende in die hoër-onderwysomgewing wat ook adjunkminister was, en het boonop in […]

Read More

Egipte bied gratis treinritte tuis vir Soedan-vlugtelinge - July 22, 2025

Honderde mense kom bymekaar by Kaïro se sentrale treinstasie om die reis terug huis toe na oorloggeteisterde Soedan te begin. Die Egiptiese regering bied treinritte terug na Khartoem nadat die hoofstad onlangs deur die Soedanese weermag herower is. Mense het reeds begin terugkeer na die hoofstad terwyl dit stadig herbou. Egipte huisves die grootste aantal Soedanese […]

Read More

Amerikaanse brandbestryders word afgedank te midde van ergste brande in 10 jaar - July 22, 2025

Die Amerikaanse Omgewingsdiens loop deur onder kritiek deur huidige en voormalige werknemers wat sê dat federale afdankings onder die Trump-administrasie brandbestrydingspanne met te min personeel gelaat het, en dit terwyl die land vanjaar met ‘n tien-jaar hoogtepunt in veldbrande worstel. Volgens Reuters het werknemers van die diens gesê hy sukkel om kritieke poste te vul […]

Read More