Oorskot van vermeende renosterstroper in Kruger gevind - July 15, 2025

Die liggaam van ʼn vermeende renosterstroper is die naweek in die Krugerwildtuin gevind. Hy is vermoedelik in ʼn skietery met veldwagters dood. ʼn Woordvoerder van SANParke, Reynold Thakhuli, sê die liggaam is ontdek nadat drie veldwagters op patrollie op drie vermeende stropers afgekom het. Hy sê die veldwagters het die drie beveel om te stop, […]

Read More

Iran versterk bande met Rusland, China - July 15, 2025

Iran sê hy sal vandag gesprekke voer met sy belangrikste Asiatiese vennote, Rusland en China, aan die kantlyn van ‘n spitsberaad van die Sjanghai-samewerkingsorganisasie, terwyl Teheran steun soek na ‘n 12-dae lange lugoorlog met Israel verlede maand. Die Sjanghai-samewerkingsorganisasie is ‘n Eurasiese veiligheids- en politieke groepering met tien nasies waarvan die lede China, Rusland, Indië, […]

Read More

Ministerie sê oor leeus naby Bwabwata - July 15, 2025

‘n Trop leeus, twee volwassenes en vier jongelinge teister gemeenskappe naby Bwabwata Nasionale Park. Die diere het drie bees doodgemaak en een ernstig beseer maar owerhede sê die diere het nie naby die gemeenskap of hulle krale gekom nie. Die bees is in die veld gevang waar hulle in die nag gewei het. Die gemeenskappe […]

Read More

Spookwerkers moet aangespreek word - July 15, 2025

Die Vereniging van Staatsamptenare vra onmiddellike, beslissende optrede om spookwerkers in die staatsdiens uit te skakel. ʼn Oudit van die Passasierspooragentskap se betaalstaat het op byna 3 000 spookwerkers afgekom. Die Gautengse Gesondheidsdepartement het onlangs die salarisse van meer as 200 werknemers gevries wat nie bevestig kon word nie. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naiker, […]

Read More

Unicef sê Israel moet sy beleid in Gaza hersien - July 15, 2025

Die Verenigde Nasies se kinderregte-agentskap, Unicef, doen ʼn beroep op Israel om sy reëls oor betrokkenheid in Gaza te hersien en internasionale humanitêre wette na te kom. Dit volg nadat tien Palestyne, insluitend sewe kinders, Sondag by ʼn waterpunt in Gaza in ʼn Israelse missielaanval dood is. Die Israelse weermag sê die teiken was ʼn […]

Read More

Trump se Navo-ommekeer lok nog reaksie uit - July 15, 2025

Reaksie stroom in oor Amerikaanse president Donald Trump se aankondiging dat die VSA wapens aan Oekraïne sal lewer. Navo-lidlande sal daarvoor betaal, ook vir Patriot-missiele. Trump het ook aangekondig dat Rusland se sakevennote 100 persent sekondêre sanksies in die gesig staar as daar nie ‘n wapenstilstand ooreenkoms binne 50 dae bereik word nie. James Matthew, […]

Read More

Vervoer verlig armoede, bring werksgeleenthede – Nekundi - July 15, 2025

Stedelike mobiliteit moet as ‘n nasionale ontwikkelingsprioriteit behandel word, gelykstaande aan dienste soos water en elektrisiteit, het sprekers by die Stedelike Mobiliteitskonferensie in Windhoek gesê. Minister Veikko Nekundi het via sy adjunk-uitvoerende direkteur, Jonas Sheelongo, beklemtoon dat vervoer werkgeleenthede moontlik maak, armoede verminder en toegang tot onderwys en gesondheidsorg verbeter.

Read More

210 000 Sassa-begunstigdes verklaar nie ander inkomste nie - July 15, 2025

Die Suid Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid sê ‘n hersiening in samewerking met geregistreerde kredietburo’s het 210 000 begunstigdes geïdentifiseer wat versuim het om ander inkomste te verklaar. Die hoof- uitvoerende beampte, Themba Matlou sê dit skend die Wet op Maatskaplike Bystand, wat tot opskortings of beëindigings van voordele kan lei wat moontlik die herwinning […]

Read More

100 migrante in Libië bevry, 5 gearresteer - July 15, 2025

Meer as 100 migrante, insluitend vyf vroue, is uit gevangenskap vrygelaat nadat hulle deur ‘n bende in oostelike Libië vir losprys aangehou is. Kriminele groepe is aktief in die land veral met die smokkelary van migrante. Libië het ‘n deurgangsroete geword vir migrante wat konflik en armoede vlug via die gevaarlike roete oor die woestyn […]

Read More

Aanlyn misbruik skiet die hoogte in tydens Wimbledon - July 15, 2025

Aanlyn misbruik van spelers het byna vervierdubbel gedurende die eerste week van Wimbledon teenoor dieselfde tydperk verlede jaar. BBC Sport berig dat 1 902 beledigende boodskappe aan spelers gestuur is op openbare rekeninge teenoor 511 in 2024. Die tweemalige-kampioen, Carlos Alcazaz van Spanje, sê hy het wrede sosiale media-boodskappe ontvang nadat hy teen die Italiaanse […]

Read More