Hochfeld-‘daggaboere’ bly agter tralies, borgaansoek uitgestel - July 10, 2025

Die borgaansoek van die vermeende Hochfeld-daggaboere is weer in die Okahandja landdroshof uitgestel. David van der Linden en Armand Schultz, en ‘n werker, Johannes Kamati, is in hegtenis geneem in verband met ‘n 1,55 hektaar daggaplantasie met ‘n waarde van sowat 52 miljoen Namibiese dollar. Hul vorige borgaansoek is ook uitgestel omdat daar nie ‘n […]

Read More

Khomas het laagste inflasie van sones op 3,3% - July 10, 2025

Die Namibiese Statistieke-agentskap sê Junie se inflasie was op 3,7 persent. In sy verslag sê hy sone 1, of die noordelike dele, het die hoogste sonale inflasie ervaar op 3,9 persent. In sone 3, of die Suide saam met Omaheke en Erongo, was dit 3,7 persent en Khomas, sone 2, het die laagste inflasie gehad […]

Read More

Onderhandelinge oor Gaza-skietstilstand bly haak - July 10, 2025

Onderhandelinge tussen Israel en Hamas in Katar oor ‘n nuwe Gaza-wapenstilstand en die vrylating van gyselaars sukkel voort met onbelemmerde VN-hulp en die IDF se volle onttrekking wat blykbaar haakplekke is. Hamas het reeds aangebied om tien gyselaars vry te laat en president Donald Trump het ook gesê ‘n ooreenkoms kan bereik word. In Israel […]

Read More

The Young and the Restless kry meeste benoemings vir Daytime Emmy’s - July 10, 2025

Onthou jy die? Ja, dis The Young and the Restless! Dit is een van net drie benoemings in die kategorie vir beste dramareeks vir die 52ste Daytime Emmy’s. Die ander is General Hospital en Days of Our Lives. Vier van die ses benoemdes vir beste aktrise in ʼn sepie is van The Young and the […]

Read More

Hane maak 10 veranderings vir 2de toets - July 10, 2025

Rugby: Frankryk se afrigter, Fabien Galthie, het tien veranderings aan sy opdrafspan aangekondig vir die tweede toets teen Nieu-Seeland na die nederlaag van 31-27 in Dunedin. Die haker Gaetan Barlot, wat reeds tien toetse gespeel het, is behou en as kaptein aangewys. Vier van die vyf spelers wat op 29 Julie in die Top 14-eindstryd […]

Read More

Gebruik busse, dis goedkoop en veilig - July 10, 2025

Tydens die Stedelike Mobiliteitskonferensie in Windhoek het die Stad se uitvoerende hoof, Moses Matyayi, inwoners aangespoor om hul sienings oor openbare vervoer te verander. Hy sê dat munisipale busse nie net vir die minderbevoorregtes is nie, maar alle inwoners moet dien. Hy het hul veiligheid en bekostigbaarheid beklemtoon. Die konferensie bring vervoerbelanghebbendes bymekaar om volhoubare […]

Read More

DA juig oor Mosselbaai dierewelsyn-ondersoek - July 10, 2025

Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die uitslag van die Mosselbaai-munisipaliteit se interne ondersoek na toestande by Harry Giddey-park. Die ondersoek sluit in ongemagtigde verkope van diere, verwaarlosing en genadedood, asook wanbestuur van bates. In Oktober verlede jaar is 52 skilpaaie en talle voëls by die park weens siekte en verwaarlosing uitgesit. Dave Bryant van […]

Read More

Nvidia breek markkapitalisasie rekord - July 10, 2025

Die rekenaarskyfievervaardiger Nvidia se markkapitalisasie het ‘n rekord vier-biljoen Amerikaanse dollar, gelyk aan net meer as 72-biljoen Namibiese dollar bereik, wat die eerste maatskappy in die wêreld is om die mylpaal te bereik. Aandele van die vooraanstaande skyfie-ontwerper het met 2,8-persent gestyg tot ‘n algehele hoogtepunt van net meer as 2 959 dollar danksy ‘n […]

Read More

Havili, Salakaia-Loto mede-kapteins vir Wallabies-All Blacks span teen Leeus - July 10, 2025

Rugby: David Havili en Lukhan Salakaia-Loto is aangewys as mede-kapteins van die gekombineerde Australië-Nieu-Seelandspan, wat met All Blacks en Wallabies gelaai is, om die Britse en Ierse Leeus in Adelaide te pak. Die afrigter, Les Kiss, het 17 internasionale spelers vir sy groep van 23 spelers gekies vir die laaste opwarmingswedstryd van die Leeus Saterdag […]

Read More

APS formeel gesertifiseer deur die NSI - July 10, 2025

Africa Personnel Services is deur die Namibiese Standaarde-instelling met die ISO 9001:2015-gehaltebestuurstelsel sertifisering bekroon, wat ‘n belangrike mylpaal in hul verbintenis tot diensuitnemendheid in werwing en personeeluitkontraktering aandui. Die sertifisering dek die maatskappy se kantore in Windhoek, Walvisbaai en Lüderitz. As een van slegs 28 gesertifiseerde organisasies in Namibië, sluit APS aan by ‘n elitegroep […]

Read More