Nee, tradisionele biltong en droëwors kan nie Suid oor die rooilyn beweeg nie - July 2, 2025

Te midde van toenemende kommer oor bek-en-klouseer, het Namibië se veeartsenydirektoraat die maatreëls vir vleisvervoer verduidelik nadat verwarring gevolg het op die jongste openbare kennisgewing. Slegs behoorlik gaargemaakte van gesplete hoefdiere mag die bek-en-klouseer-vrye sone verlaat met streng uitsluiting van tradisionele rou biltong en droëwors. Kosmos 94.1 Nuus het met Rina Hough, kommoditeitsanalis van die […]

Read More

Edelweiss bied direkte Zürich-Whk vlug vanaf Junie ’26 aan - July 2, 2025

Daar is goeie nuus vir die Namibiese toerisme-bedryf. Kosmos 94.1 Nuus kan eksklusief bekend maak dat die Switserse redery Edelweiss vanaf 1 Junie 2026 twee weeklikse vlugte vanaf Zürich na Windhoek sal aanbied. Die vlugte sal seisoenaal vanaf 1 Junie tot einde Oktober bedryf word, vanaf Zürich op Maandae en Vrydae en sal direk wees. […]

Read More

Walvis-Nigerië skeepsroete sal uiters voordelig wees - July 2, 2025

Afreximbank beplan om ‘n nuwe skeepsroete tussen Nigerië se Dangote-raffinadery en Walvisbaai te vestig om handel binne Afrika te bevorder. Dit vorm deel van pogings om Afrika se lae intra-kontinentale handelsvlakke aan te spreek, wat op 15 persent tot 18 persent staan, vergeleke met 70 persent in die Europese Unie. Afreximbank se dr. Gainmore Zanamwe […]

Read More

Kom beesboere, ons kan beter doen! - July 2, 2025

Namibië dink hy boer met bees. Ons vaar nie sleg nie maar kyk hier: Brasilië het ‘n enorme beeskudde van 252,7 miljoen, veel meer as sy 211,1 miljoen mense. Argentinië is tweede geplaas met 53,8 miljoen beeste, wat sy 45,5 miljoen mense oorskry. In Uruguay regeer bees werklik. Met 11,9 miljoen beeste en slegs 3,3 […]

Read More

Akkerbou-kenner sê oor ryp - July 2, 2025

Reaksie word ontvang op ryp wat Namibië se tuinbou-oes van Julie 2025 negatief geraak het en talle kan nie aan die plaaslike vraag voldoen nie. Gevolglik het die Namibiese Akkerbouraad grenssluitings vir Julie aangepas. Kosmos 94.1 Nuus het met Hanks Saisai, tegniese adviseur van akkerbou by Agribank Namibië gesels.

Read More

VF+ verwelkom vervolging van Transnet-hoofde - July 2, 2025

Die Vryheidsfront Plus sê hy is tevrede dat die bewyse wat by die Zondo-kommissie oor staatskaping ingedien is, uiteindelik vrug dra. Dit volg na die inhegtenisneming van die gewese Transnet-hoofde, Brain Molefe en Siyabonga Game, wat verbind word met vermeende korrupte tenders om in 2014 lokomotiewe aan te koop. Philip van Staden van die VF […]

Read More

Kameroen se Maigari aanvaar benoeming, Biya is tjoepstil - July 2, 2025

Kameroen se minister van Toerisme, Bello Maigari, het sy party se presidentsbenoeming aanvaar vir die verkiesing wat in Oktober verwag word. President Paul Biya is tjoepstil oor sy herverkiesingsplanne. Die 78-jarige Maigari is ‘n jarelange bondgenoot van Biya en die tweede minister van die noorde wat sy kandidaatskap aankondig, wat dui op krake in Biya […]

Read More

Farrell verwag taai stryd teen Reds - July 2, 2025

Die Britse en Ierse Leeus se hoofafrigter, Andy Farrell, verwag vandag ‘n baie taaier wedstryd teen die Reds in Brisbane nadat hulle Western Force met 54-7 in Saterdag se eerste toerwedstryd in Perth afgeransel het. Farrell sê hulle moet aanpasbaar wees met nege wedstryde binne vyf weke, insluitend drie toetse teen die Wallabies. Die Reds […]

Read More

GRN, waar’s jou wetsontwerpe? - July 2, 2025

Die AR-leier Job Amupanda wou in die Nasionale Vergadering weet waarom daar die afgelope ses maande geen wetsontwerpe deur die uitvoerende gesag ter tafel gelê is nie. Hy sê dis al tradisie dat wetsontwerpe sonder behoorlike bespreking op parlementslede afgedwing word, en vra wat die rede is vir die vertraging.

Read More

ANC sal in GNU voortgaan om nasionale begrotings te ondersteun - July 2, 2025

Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering van nasionale eenheid sal voortgaan om alle nasionale begrotings te ondersteun. Gedurende ‘n toespraak in die Vrystaat het hy die DA se dreigemente afgemaak en gesê begrotings dien die mense en nie individuele ministers nie. Mashatile het beklemtoon die ANC sal vir elke begroting stem om dienslewering te verseker […]

Read More