Brent stabiliseer in afwagting van Opul-vergadering - July 1, 2025

Oliepryse het vandag gestabiliseer rondom 66 Amerikaanse dollar ‘n vat, met die mark wat verwagtinge van ‘n Opul-plus wat produksieverhoging in Augustus in ‘n komende vergadering sal oorweeg. Ontleders meen die mark is bekommerd dat die kartel sal voortgaan met sy versnelde tempo van produksieverhogings. Vier bronne het aan Reuters gesê dat die groep beplan […]

Read More

SAPD moet desentraliseer - July 1, 2025

AfriForum doen ʼn beroep op die polisie om dit ernstig te oorweeg om polisiemagte in die lig van die land se verlammende misdaadkrisis af te wentel. Jacques Broodryk van AfriForum sê die nuwe nasionale misdaadbekampingstrategie, Operasie Shanela 2, beklemtoon die gesentraliseerde aard van Suid-Afrika se polisiëringsmodel wat landsburgers herhaaldelik in die steek laat. Die doel […]

Read More

Idaho-skieter was 20, wou brandweerman word - July 1, 2025

Die Idaho-polisie sê die skieter van twee brandbestryders in Coeur d’Alene is die 20-jarige Wess Roley. ‘n Derde brandweerman is in die hospitaal in die intensiewe sorgeenheid. Sheriff Bob Norris sê Roley, wat selfmoord op die toneel gepleeg het, wou graag ‘n brandweerman word maar dit is onbekend of dit die oorsaak is van die […]

Read More

Tweede dag van jurie wat sit in Diddy-verhoor - July 1, 2025

Die jurie in die Sean ‘P. Diddy’ Combs se federale verhoor sal vandag vir die tweede dag beraadslag. Die jurie moet besluit of hy skuldig of onskuldig is aan die vyf kriminele aanklagte wat hy in die gesig staar wat een klag van afpersing-sameswering, twee aanklagte van sekshandel met geweld, bedrog of dwang, en twee […]

Read More

Tuine van alle soorte in Windhoek Grows-veldtog - July 1, 2025

Windhoek se burgemeester, Ndeshihafela Larandja, gaan vandeesmaand die Windhoek Grows-veldtog loods om volhoubare tuinpraktyke te bevorder en voedselsekuriteit te verbeter. Die program sal in vennootskap met die landbouministerie en Unam aangebied word. Tussen 200 en 300 inwoners sal opgelei word in onder andere vertikale tuine, tuine in houers en waterwysheid. Die fokus is op seisoenale […]

Read More

Lamola beklemtoon beter skuldbestuur - July 1, 2025

Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê dis noodsaaklik om makro-ekonomiese bestendigheid deur omsigtige fiskale en monetêre beleid te herstel. Lamola het ʼn toespraak in Sevilla, Spanje, gelewer by die Tafelronde vir Veelvuldige Belanghebbendes met die tema, Gee nuwe lewe aan Internasionale Ontwikkelingsamewerking. Hy sê beleggersvertroue sal bevorder word deur beter skuldbestuur […]

Read More

Trump en Bibi vergader Maandag - July 1, 2025

Israel se eerste minister Benjamin Netanyahu vergader volgens Amerikaanse amptenare komende Maandag met president Donald Trump. Die besoek op 7 Julie volg nadat Trump gesê het ʼn skietstilstand in Gaza kan binne ʼn week bereik word. Netanyahu se besoek is nog nie amptelik bevestig nie, maar ‘n amptenaar het anoniem met Sky News gepraat. ʼn […]

Read More

Kuberkrakers dreig om 100GB se eposse van Trump se binnekring te openbaar - July 1, 2025

Kuberkrakers wat aan Iran gekoppel word, dreig om meer e-posse wat uit die Amerikaanse president Donald Trump se binnekring gesteel is, bekend te maak,. Dit kom na hulle net voor die 2024 verkiesing ook eposse geopenbaar het. Die kuberkrakers het aanlyn met Reuters gepraat en sê hulle het ongeveer 100 gigabytes se e-posse van die […]

Read More

Nie-bank finansiële sektor is gesond - July 1, 2025

Namfisa se statistiekeverslag vir die eerste kwartaal toon bestendige groei in die nie-bank finansiële sektor ten spyte van voldoeningsprobleme, hoofsaaklik by mikroleners. Sleutelbedrywe soos versekering, mediese fondse en aftreefondse het goed presteer, ondersteun deur sterk marktoestande. Die meeste verbruikersklagtes is opgelos, met mikroleners wat die hoof-bron van kommer bly. Joanette Eises, Namfisa se korporatiewe kommunikasiepraktisyn, […]

Read More

Tshwane verloor R130m omdat kragonderbrekings net in werksure herstel mag word - July 1, 2025

Die DA sê Tshwane het 130 miljoen Suid-Afrikaanse rand in inkomste uit elektrisiteit in April verloor as gevolg van langdurige onderbrekings wat vererger is deur ’n beleid wat noodherstelwerk buite gewone ure verbied. Die DA se woordvoerder vir Finansies, Jacqui Uys, gee swak vakmanskap en die besluite van die ANC-geleide koalisie die skuld vir toenemende […]

Read More