Krieket: Pakistan se snelboulers uitoorlê Proteas - November 1, 2025
Pakistan se snelboulers het Suid-Afrika se kolwers Vrydagaand in Lahore almal uitgeboul vir 110 nadat die gashere die loot gewen en die Proteas ingestuur het om te kolf. Pakistan het hulle teiken bereik met 41 balle oor en nege paaltjies in die bank. Die skitterende aanvangskolwer Saim Ayub spog met ʼn onoorwonne 71 van slegs […]
Erongo Red kry lof vir skep van toep - October 31, 2025
MTC en Erongo Red het amptelik die Erongo Red-toep bekendgestel. Die toep stel Erongo Red-kliënte in staat om hul elektrisiteitsdienste maklik te bestuur, rekeninginligting na te gaan en noodsaaklike transaksies uit te voer. Kosmos 94.1 Nuus het met MTC-woordvoerder Erasmus Nekundi gepraat wat sê die toepassing is daarop gemik om deursigtigheid en diensgehalte te verbeter […]
Kaapstad se riool in see bekommer Cape Independence Party - October 31, 2025
Die Cape Independence Party sê Kaapstad het ʼn rioolkrisis wat dringend hanteer moet word. Meer as 40-miljoen liter onverwerkte riool word daagliks in die Atlantiese Oseaan gestort deur uitlaatpunte by Groenpunt, Kampsbaai en Houtbaai. Karl Bodin van die party sê hierdie toksiese stortvloed vergiftig strande, bedreig die seelewe en ondermyn Kaapstad se reputasie as bestemming […]
Klimaataanpassing bedreig lewens, ekonomieë: VN - October 31, 2025
Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, sê klimaats-uitwerking neem toe en tog hou aanpassings-finansiering nie tred hiermee nie en word die wêreld se kwesbaarstes onbeskermd gelaat. Volgens ‘n verslag van die VN se Omgewingsprogram sal aanpassings-finansiering in ontwikkelende lande teen 2035 tot 12 keer meer wees as die huidige openbare vloei daarvan. Guterres […]
Australië klop Indië maklik in tweede T20 - October 31, 2025
Krieket: Mitchell Marsh het ‘n flinke 46 lopies aangeteken nadat Josh Hazlewood drie paaltjies vir 13 lopies geneem het en Australië het Indië met vier paaltjies geklop in die tweede T20 op ‘n volgepakte MCG in Melbourne. Indië is vir net 125 uitgeboul in hulle voorlaaste boulbeurt. Abhishek Sharma het 68 aangeteken en Harshit Rana […]
Ietermagôbewaarder Prediger ook genomineer vir globale toekenning - October 31, 2025
Die stigter van die Ietermagôbewaring en -Navorsingstigting, Kelsey Prediger, is genomineer vir die 2025 Worldwide Vets Golden Star-toekenning. Die toekenning, wat vir 5 Desember geskeduleer is, vier alledaagse helde wat hul lewens wy aan die beskerming, redding, genesing en voorspraak vir diere. Die stemproses is tans oop, met die top tien finaliste wat op 14 […]
Langbaanrenne vat môre oor by Tony Rust-renbaan - October 31, 2025
Dis Saterdag weer tyd vir langbaanrenne op die Tony Rust-renbaan. Volgens Francois Lottering is bestuurders van Suid-Afrika en Angola ook ingeskryf met ‘n totaal van 19 wat hulle name in die hoed gegooi het. Hekke maak nege-uur oop met oefenrondes wat 11-uur begin en die aksie wat half-drie begin brand.
Republikeinse Party se verkiesingspogings beperk weens finansies - October 31, 2025
Die Republikeinse Party sê die uitslag van die 2024 presidensiële verkiesings en verkiesings het die party finansieel swaar getref. Partypresident Henk Mudge het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê hulle sal die komende streek- en plaaslike verkiesings met hul laagste begroting ooit betree. Die party het van twee setels in die Nasionale Vergadering na een gegaan […]
Finansiële hulp aan SME’s sal werk skep - October 31, 2025
‘n Openbare bespreking wat deur die Ekonomievereniging van Namibië georganiseer is het werkskepping, vaardigheid- en arbeidsbehoeftes, en onderwys en opleiding onder die loep geneem. Die uitvoerende direkteur by die finansministerie, dr. Michael Humavindo, glo dat finansiële hulp aan SME’s werk sal skep. Humavindo het meer.
Cholera steek weer kop uit, veral in Afrika - October 31, 2025
Cholera, ‘n antieke kwaal wat eens tot die kantlyn gestoot is, herleef wêreldwyd en het vanjaar het reeds meer as 6 800 mense gedood. Namibië het ook gevalle aangeteken. Die siekte tref Afrika die hardste, waar konflik, armoede en swak sanitasie dit vrugbare grond bied. Terwyl doeltreffende entstowwe en behandelings bestaan, is die grootste struikelblok […]