Navo se Rutte vol lof vir Trump in Den Haag - June 25, 2025

Die sekretaris-generaal van Navo, Mark Rutte, het saam met Amerikaanse president Donald Trump met die media in Den Haag, Nederland gepraat waar Navo-lidlande byeen is. Daar word beaam dat die lidlande vandag sal instem vir 5 persent verdedigingsbesteding. Rutte was vol lof vir Trump en het hom bedank vir sy deurslaggewende leierskap in verband met […]

Read More

Banyana-span van 26 vir Afrikabekertoernooi gekies - June 25, 2025

Banyana Banyana se afrigter, Desiree Ellis, het ‘n finale span van 26 spelers aangekondig vir die Afrikabekertoernooi vir vroue wat volgende Saterdag in Marokko begin. Slegs 14 was in die span wat die toernooi drie jaar gelede gewen het. Die 17-jarige Casey Gordon en Bonolo Mokoma van die JVW-klub in Bedfordview is die jongste spelers […]

Read More

Uitvoerbaarheidstudies vir groenwaterstof vorder goed - June 25, 2025

Die beplanning vir die Globale Afrika-waterstofberaad wat in September gaan plaasvind, is goed aan die gang. Tydens ‘n mediakonferensie oor die beraad het James Mnuype, die hoof van die Groenwaterstofprogram, ‘n opdatering gegee oor hul uitvoerbaarheidstudies van 2,5 miljoen Namibiese dollar. Een van die studies kyk na ‘n ammoniak kunsmisproduksieaanleg by die Neckartaldam. Jona Musheko, […]

Read More

Mosambiekse militante ontvoer toenemend kinders - June 25, 2025

Human Rights Watch sê militante met bande met Islamitiese Staat in die noorde van Mosambiek, ontvoer toenemend kinders. Minstens 120 kinders is reeds vanjaar ontvoer, hoewel sommige vrygelaat is. Die streek word al jare lank geteister deur jihadistiese geweld wat reeds duisende mense se lewens geëis en ander gedwing het om te vlug. TotalEnergies het […]

Read More

Trump hou voet by stuk Iran se kernprogram is uitgewis - June 25, 2025

Die Amerikaanse president Donald Trump sê Iran sal nie weer sy kernprogram kan herbou na Amerika se aanvalle op sy belangrikste kerninstellings die naweek nie. ‘n Broos skietstilstand tussen Israel en Iran het gisteroggend in werking getree. Beide kante het mekaar egter beskuldig dat hulle die ooreenkoms oortree het. Trump het aan verslaggewers gesê Iran […]

Read More

Bruid in Frankryk doodgeskiet op troudag - June 25, 2025

‘n Bruid is op haar troudag doodgeskiet in die dorp Gould naby die suidelike Franse stad Avignon. Sy en haar nuwe man is geteiken deur gewapende aanvallers met kappiebaadjies. Die egpaar het die onthaal saam met ‘n 13-jarige kind in ‘n motor verlaat toe skote op hulle geskiet is. Een van die aanvallers is dood […]

Read More

Sardyne: Regering werk aan beheer - June 25, 2025

Die onwettige vang van sardyne het in weer in die Nasionale Vergadering opgeduik, nadat die landbouministerie onlangs ‘n verklaring oor die kwessie gelewer het. Volgens omgewingminister Indileni Daniel word geen sardyne wettig gevang nie weens die moratorium daarop om die bevolking te laat herstel. Sy sê die regering werk daaraan om onwettige vissers aan te […]

Read More

Tau sal loterytender ondersoek - June 25, 2025

Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê bewerings oor belangebotsings waarby die wenbieër van die loterylisensie betrek word, sal deeglik ondersoek word. Sizekhaya Holdings het die multi-miljard-rand tender vir die agt-jaar-loterylisensie gewen. Vrae het egter ontstaan oor beweerde bande tussen die maatskappy en adjunkpresident Paul Mashatile se skoonsuster. Tau sê hy sal […]

Read More

Iran het sy verrykte uraan verskuif - June 25, 2025

‘n Gelekte voorlopige Amerikaanse intelligensieverslag het tot die gevolgtrekking gekom dat kernkomponente van Iran se kernprogram nie vernietig is in Amerika se militêre aanvalle op drie aanlegte nie. Dit is ondanks president Donald Trump se aankondiging dat die aanvalle Iran se kernprogram uitgewis het. Volgens die Pentagon se Verdedigingsintelligensie-agentskap is Iran se voorraad hoogs verrykte […]

Read More

Duckett lei Engeland na geskiedkundige oorwinning in eerste toets teen Indië - June 25, 2025

Engeland het 371 lopies gejaag om ‘n vyf-paaltjie oorwinning teen Indië in hulle eerste toets in Headingley. Die speler van die wedstryd, Ben Duckett, het 149 aangeteken in ‘n openingsvennootskap van 188 met Zak Crawley. Dit was Engeland se tiende suksesvolste lopiejaagtog in toetsgeskiedenis. Indië het 471 en 364 aangeteken, terwyl Engeland met 465 en […]

Read More