Olimpiër Heath Ryan geskors oor perd-slaan - June 13, 2025

Perdesport: Die Australiese Olimpiese atleet Heath Ryan is geskors oor ʼn video waarin hy ʼn perd sowat 40 keer met ʼn sweep slaan. Die 66-jarige Ryan sê die voorval het twee jaar gelede plaasgevind en was deel van ʼn reddingspoging om ʼn probleemperd te rehabiliteer. Hy sê alles wat hy gedoen het, was in die […]

Read More

Khomas ervaar laagste inflasie in Mei - June 13, 2025

Die Namibiese Statistieke-agentskap sê Mei se inflasie was op 3,5 persent. In sy verslag sê hy sone 3, of die Suide saam met Omaheke en Erongo, het die hoogste sonale inflasie ervaar op 4 persent ervaar terwyl die noordelike dele, of sone 1, inflasie van 3,5 persent aangeteken het. Khomas, sone 2, het die laagste […]

Read More

SA se vrouemoordsyfers is onder hoogste ter wêreld - June 13, 2025

Die minister vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, het kommer uitgespreek oor die toename in vrouemoord. Chikunga het verwys na ‘n 2022-opname oor geslagsgeweld, en sê meer as 7,3-miljoen vroue is fisiek mishandel en byna 2,1-miljoen is seksueel aangerand. Die land se vrouemoordgevalle bly onder die hoogste ter wêreld. Die departement […]

Read More

Koalisie vir klimaatregtigheid eis dat Gaza-oorlog staak - June 13, 2025

Die Klimaatgeregtigheidkoalisie sê hy ondersteun die oproep dat Israelse aanvalle op Gaza gestaak word, dat die sogenaamde volksmoord gestaak word en die stryd vir ʼn vry Palestina voortgaan. Duisende aktiviste en gesondheidwerkers uit verskeie lande het gister in Egipte bymekaar gekom vir die opmars na Gaza. Die koalisie se woordvoerder, Tara Nair van Ryneveld, sê […]

Read More

Peru wil ook misdadigers na El Salvador stuur - June 13, 2025

Peru oorweeg dit om wat hy as hoogs gevaarlike buitelandse gevangenes beskou, na gevangenisse in El Salvador te stuur. Die eerste minister Eduardo Arana het nie besonderhede gegee oor hoe so ‘n ooreenkoms met El Salvador sou lyk nie, maar die VSA het El Salvador betaal om Venezolaanse migrante wat hy beweer bendelede is, gevange […]

Read More

Groenwaterstof: Wie loop voor en wat is die vooruitsigte? - June 13, 2025

Alhoewel dit te vroeg is om definitief te sê dat Namibië die “wedloop” in groenwaterstof gewen het, is die land ‘n duidelike leier in die streek en word beduidende vordering gemaak. Maar, Suid-Afrika vorder ook. President Cyril Ramaphosa het aangekondig dat vier nuwe vlagskip-groenwaterstofprojekte voorberei word vir voorlegging aan die kabinet. Hy het op die […]

Read More

Midde-Ooste: Kenner sê oor plaaslike impak, en in SA - June 13, 2025

Israel se aanval op Iran, en Iran wat meer as 100 hommeltuie teruggevuur het, oorheers die internasionale nuus. Maar, daar kan plaaslik en in Suid-Afrika ‘n impak wees. Plaaslik besit die Iraniese regering 15 persent van Rössingmyn en in Suid-Afrika is daar noue diplomatieke bande, ook met die buurland se Strafhofsaak. Kosmos 94.1 Nuus het […]

Read More

Amper N$85m in mosiehof deur banke geëis - June 13, 2025

Regters Gerson Narib en Lotta Ambunda het die mosiehofsessies vanoggend hanteer met 87 aansoeke waarvan 22 op die reël 108-rol was. Kommersiële banke het 49 aansoeke gebring. Die banke eis 32 eiendomme met ‘n reuse skuldlas van 58,9 miljoen Namibiese dollar terug sowel as 17 lenings met net so groot skuldlas, 25,9 miljoen dollar terug. […]

Read More

Arbeidskenner sê oor net ‘n derde van leerders wat op hoërskool is - June 13, 2025

Reaksie word ontvang op nuus dat ongeveer 27 persent van alle leerders in die land, rondom 900 000, is in hoërskool teenoor die oorblywende 72 persent wat laerskool bywoon. Volgens die jongste berigte is daar twee keer soveel graad een-leerders as graad 11-leerders. Dit sal ‘n beduidende impak op die arbeidsmark hê en Kosmos 94.1 […]

Read More

Nuwe dinosourus-spesie wat T rex familie herskryf - June 13, 2025

Wetenskaplikes het ‘n nuwe dinosourus-spesie ontdek wat volgens hulle die evolusionêre geskiedenis van tirannosourusse ‘herskryf’. Die twee 86-miljoen-jarige skelette in die versameling van ’n Mongoolse museum is nou die naaste bekende voorouer van alle tirannosourusse, die groep wat die ikoniese T Rex insluit. Die spesie word Khankhuuluu mongoliensis genoem, wat die Draakprins van Mongolië beteken. […]

Read More