Iran sê Israel en VSA sal betaal - June 13, 2025

Iran se weermag waarsku dat Israel en Amerika gaan betaal vir die aanvalle op sy kernaanlegte. Die aanvalle was deel van Israel se Operation Rising Lion, waarin die personeelhoof van Iran se weermag, Mohammad Bagheri, en die leier van die paramilitêre Rewolusionêre Wag, Hossein Salami, dood is. Amerika se minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, […]

Read More

Navo: Net 3 lande het destyds se 2% behaal - June 13, 2025

Navo-lede skarrel om 5 persent van BBP-besteding op verdediging te behaal, in aanloop tot sy groot vergadering later vandeesmaand. Die Russiese-dreigement het eenvoudig te groot geword en bestediging op verdediging het die afgelope dekades aan die agterspeen gesuig. Keith Kellogg, die Amerikaanse president se spesiale gesant vir Oekraïne het by die Duitse Marshallfonds-forum in Brussel […]

Read More

Minister sê oor HPV-inentings - June 13, 2025

Die gesondheidsminister, dr. Esperance Luvindao, het meer inligting gegee oor planne by die ministerie. Die regering poog om toegang tot gesondheidsorg te bevorder deur ‘n personeelomset te hê wat voldoende is om alle pasiënte te versorg. Die HPV-entstof lok steeds reaksie uit met die regering wat skoolkinders wil inent, veral om servikale kanker te bekamp. […]

Read More

Oos-Kaap moet as rampgebied verklaar word – DA - June 13, 2025

Die DA sê die Oos-Kaapse premier moet ‘n provinsiale ramptoestand verklaar nadat minstens 70 mense weens verwoestende oorstromings dood is. Honderde gesinne is haweloos, en daar is omvattende skade aan huise, skole en hospitale. Verder is 500 000 inwoners sonder elektrisiteit. Die DA-lid, Vicky Knoetze, kritiseer die regering se stadige reaksie en doen ‘n beroep […]

Read More

‘Hamas gebruik swaarkry as wapen’ - June 13, 2025

Israel sê Hamas gebruik swaarkry as ‘n wapen in Gaza. Dit volg na beskuldigings deur ‘n Amerikaans- en Israelies-gesteunde liefdadigheidsorganisasie dat die Palestynse militante groep vyf van sy hulpwerkers in die gebied vermoor het. Die verspreiding van voedsel en basiese voorrade in die geblokkeerde en oorloggeteisterde Gazastrook raak al hoe meer gespanne en gevaarlik, en […]

Read More

Groot prysgeld vanjaar by Wimbledon - June 13, 2025

Albei die enkelspelkampioene op Wimbledon sal vanjaar ‘n asemrowende 72,6 miljoen Namibiese dollar ontvang. Die organiseerders het ‘n verhoging van 7 persent aangekondig in die prysgeld vir die ikoniese grasbaan-Grand Slam-toernooi wat op 30 Junie in Londen begin. Algehele prysgeld beloop byna 1,3 miljard dollar – dubbel soveel as ‘n dekade gelede. Selfs spelers wat […]

Read More

Landdros sê op 4 Julie oor Mac Hengari se klagtes - June 13, 2025

Landdros Monica Andjaba sal op 4 Julie uitspraak lewer in die aansoek deur Patrick Kauta, regsman vir oudlandbouminister Mac Hengari, dat die klagtes teen sy kliënt van die hand gewys word. Die staat staan die aansoek teen en voer aan dat die ondersoek nog aan die gang is en dus kan geen stappe geneem word […]

Read More

Bek-en-klouseer sal verbruikers in SA raak - June 13, 2025

Die minister van Landbou, John Steenhuisen, waarsku die uitbreking van bek-en-klouseer sal verbruikers in die korttermyn raak. Hy het tydens die Rooivleis-abattoirvereniging se 31ste konferensie in Somerset-Wes in Kaapstad aan die media gesê 900 000 dosisse entstof sal beskikbaar gestel word sodra dit vanaf Botswana se Entstof-instituut ontvang is. Die minister sê vleisvervoerbeperkings het ‘n […]

Read More

Konstabel vas dood van Keniaanse blogger - June 13, 2025

Keniaanse owerhede het ‘n polisiekonstabel in hegtenis geneem in verband met die dood van ‘n politieke blogger wat in aanhouding was, terwyl protesoptogte in die hoofstad Nairobi gewoed het. Die politieke blogger Albert Ojwang is Sondag dood verklaar na sy arrestasie twee dae tevore. Hy is deur die polisie aangerand. President William Ruto het Woensdag op toenemende […]

Read More

VSA staan ondersoekers in Indië-vlugramp by - June 13, 2025

Amerika se minister van Vervoer, Sean Duffy, sê die Federale Lugvaartadministrasie werk nou saam met die Nasionale Vervoer-veiligheidsraad om Indiese owerhede by te staan met die ondersoek na die Air India-vliegongeluk. Altesaam 241 van die 242 mense aan boord is dood toe dit net na opstyging by ʼn lughawe in Ahmedabad, Indië, neergestort het. Duffy […]

Read More