Nieu-Seeland regering hof toe gesleep oor nul-teiken - June 10, 2025

Meer as 300 top-omgewingsregslui dagvaar die Nieu-Seelandse regering oor ‘n gevaarlike en onvolledige plan om vrystellings teen 2050 tot nul te verminder. Die eerste vrystellingsverminderingsplan, van Desember verlede jaar, toon dat Nieu-Seeland op koers is om koolstofvrystellings teen 2030 te bereik, maar nie die teikens in die vyf jaar daarna sal haal nie. In die […]

Read More

Fargerson uitgelaat uit Leeus se Aussie-toer - June 10, 2025

Die Skotse stut Zander Fagerson sal weens ‘n kuitbesering nie saam met Britse en Ierse Leeus na Australië toer nie. Dit volg na sy vorige teleurstelling toe hy die enigste Skot was wat nie in 2021 teen die Springbokke gespeel het nie. Fagerson se onttrekking vererger die Leeus se probleem op vaskop-stut, want daar is […]

Read More

WhatsApp oor Bank Windhoek se kuberaanval is fopnuus - June 10, 2025

‘n WhatsApp boodskap wat meen dat Bank Windhoek ‘n kuberaanval ervaar word gesirkuleer. Dit is fopnuus en lede van die publiek word aangemoedig om nie aan enigiemand besonderhede te verskaf nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Jacquilin Pack gepraat, die uitvoerende direkteur van Bank Windhoek wat bevestig dat dit fopnuus is.

Read More

Dippenaar se trustees verdedig nie Joschko se saak nie - June 10, 2025

Die trustees van die bankrot boedel van Jandre Dippenaar, Ian McLaren en Dave Bruni, sal nie die siviele saak wat deur Antonia Joschko gebring is, verdedig nie. Dippenaar is op 6 Desember verlede jaar gesekwestreer.  Die saak het vandag voor regter Shafimana Ueitele voorgekom en Joschko se regslui voer aan hulle sal voortgaan met die […]

Read More

AfDB is reg oor wat Namibië moet doen – ekonoom - June 10, 2025

Reaksie word ontvang op die Afrika-ontwikkelingsbank wat Namibië versoek om deelname aan die private sektor te versterk en ekonomiese diversifikasie te versnel om langtermyn, volhoubare groei te ontsluit. Die bank sê verder die land moet weg beweeg van sy afhanklikheid van wisselvallige kommoditeitsmarkte en inkomste van die Suider-Afrikaanse Doeane-unie. Hy beklemtoon waardetoevoeging, infrastruktuurbelegging en verbeterde […]

Read More

Gesondheid se ambulanse… waar’s die tenders? - June 10, 2025

Die Tender Bulletin sê daar is vrae oor die 36 ambulanse wat die lynministerie vir 32 miljoen Namibiese dollar aangeskaf het. Daar was geen openbare tender nie. Die publikasie sê die ministerie het in Februarie gesê hy het 23 voertuie bekom om in ambulanse omskep te word waarvan vier deur die Wêreldgesondheidsorganisasie geskenk is maar […]

Read More

Hartseer oor Amerikaners wat nog steenkool ontgin - June 10, 2025

Die Trump-administrasie het die uitbreiding van die Bull Mountains-steenkoolmyn in Montana, Amerika goedgekeur. Dit sal bykans 60 miljoen ton steenkool aan bondgenote van die VSA, Japan en Suid-Korea uitvoer. Die myn se lewe is met tot nege jaar verleng. Kosmos 94.1 Nuus het met die plaaslike ekoloog, dr. Peter Cunningham, oor dié verwikkeling gepraat. Hy […]

Read More

PEL 83 se eksplorasie vorder, TotalEnergies betree blok - June 10, 2025

Dit blyk dat TotalEnergies teenstanders uitgestof het om ‘n 50 persent bedryfsbelang in Galp Energia se enorme Mopane-ontdekking in PEL 83 aflandig die Namibiese suidkus te verseker. Volgens Reuters het Magda Chambriard, uitvoerende hoof van Petrobras, gesê dat hulle bod deur TotalEnergies oortref is. Galp bedryf PEL 83 met ‘n 80 persent belang, terwyl Namcor […]

Read More

SA sal vorder met Wêreldbank lening - June 10, 2025

Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê Suid-Afrika se voortgesette vennootskap met die Wêreldbank sal die land help om vinniger te vorder met hervormings in die infrastruktuurlandskap. Dit volg nadat die Wêreldbank ʼn lening van sowat 26,5 miljard Suid-Afrikaanse rand goedgekeur het vir strukturele hervorming om infrastruktuur te verbeter. Die lening maak fondse beskikbaar dat […]

Read More

Newsom dagvaar Trump, Trump sê daar was geen keuse nie - June 10, 2025

Die goewerneur van Kalifornië Gavin Newsom gaan die Trump-administrasie dagvaar vir die ontplooiing van die Nasionale Wag en aktiewe-diens seesoldate in Los Angeles. Hy sê die ontplooiing, waarvoor sy regering nie gevra het nie, het inwoners meer ontstoke gelaat en was ‘n oplossing vir iets wat nie ‘n probleem was nie. President Donald Trump sê […]

Read More