Nóg drie renosters in Hardap gestroop - May 29, 2025

Die karkasse van nóg drie renosters, twee koeie en ‘n bul, is Dinsdag op ‘n plaas naby Maltahöhe in die Hardapstreek gevind. Dit dieselfde plaas waarop ‘n renosterkoei vroeër vandeesmaand gestroop is en haar kalfie wees gelaat is. ‘n Beloning van een miljoen Namibiese dollar is uitgeloof vir die inhegtenisname van die sindikaat wat vir […]

Read More

Negejarige Namibiër dra skaakkroon in Kenia - May 29, 2025

Die negejarige Namibiese skaakgenie Frederick Cronje het geskiedenis gemaak deur onoorwonne by vanjaar se Individuele Skaakkampioenskappe vir Afrika-skole in Mombasa, Kenia weg ge stap. Cronje het sewe keer gewen en twee gelykop gespeel om die titel as Afrika se onder-9-skaakkampioen te verower. Die Namibiese Skaakfederasie sê hy het met kalmte, moed en volwassenheid ver bo […]

Read More

SpaceX-toetsvlug flop wéér - May 29, 2025

‘n Toetsvlug van SpaceX se Starship-vuurpyl het die derde keer agtereenvolgende keer misluk. Dit het sowat 30 minute ná lansering buite beheer begin tol en in die atmosfeer opgebreek. Die vuurpyl het in Januarie en Maart verder as die punt van plofbare mislukking gevorder, maar in plaas van die verwagte sagte landing in die Golf […]

Read More

Zaamwani: Uitsetting van plaaswerkers ‘onmenslik’ - May 29, 2025

Landbouminister Inge Zaamwani het ‘n beroep op kommersiële boere gedoen om waardige en volhoubare oplossings te vind en nie generasie-plaaswerkers van hul plase af uit te forseer nie. Zaamwani het Dinsdag gesê die gedwonge uitsetting van generasie-plaaswerkers is net onmenslik nie, maar onaanvaarbaar. Gesprekke moet gevoer word oor oplossings wat die waardigheid en regte van sulke […]

Read More

Betoging teen tik vir Joslin - May 29, 2025

Die Kaapse Forum vra die hof en die media om die rol te beklemtoon van dwelmmisbruik, veral tik, terwyl die vonnisverrigtinge van Kelly Smith en haar medebeskuldigdes vandag voortgaan in die Wes-Kaapse Hooggeregshof wat in Saldanhabaai sit. Hulle is skuldig bevind aan die ontvoering en mensehandel van Smith se jong dogter, Joslin. Voorsitter Heindrich Wyngaard […]

Read More

Parys se Fontein van Onskuldiges rooi vir Gaza - May 29, 2025

Franse aktiviste het rooi kleurstof in ‘n fontein in Parys gegooi as ‘n simbool van wat hulle die “bloedbad” van Palestyne in Gaza noem. Aktiviste van Oxfam en Amnestie Internasionaal het kleurstof in die Fontein van die Onskuldiges in die hartjie van die Franse hoofstad gegooi, terwyl nog aktiviste plakkate vasgehou het met die woorde […]

Read More

Krieket: Virat Kohli se droom binne bereik - May 29, 2025

Virat Kohli kan sy droom verwesenlik om uiteindelik die Indiese Premierliga te wen wanneer die uitspeelwedstryde hierdie week begin en die teleurstelling verdryf toe hy die eindstryd nege jaar gelede as kaptein verloor het. Sy span, Royal Challengers Bengaluru, is tweede op die punteleer en speel vandag in die eerste kwalifiseerder teen die voorloper, Punjab […]

Read More

Verenig oor volksmoord, vra NNN - May 28, 2025

President Netumbo Nandi-Ndaitwah het die eerste Volksmoordherdenkingsdag vandag in die parlementstuine in Windhoek gebruik om ‘n beroep op Namibiërs te doen om te verenig. Rakende repatriasie-onderhandelinge met Duitsland, het Nandi-Ndaitwah gesê vordering is gemaak, maar bygevoeg: “Niks is ooreengekom totdat alles nie ooreengekom is nie.”

Read More

Ramaphosa se aansoek oor Zoeloe-koning vandag in hof - May 28, 2025

Die Appèlhof hoor vandag president Cyril Ramaphosa se aansoek aan teen die uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria waarin die erkenning van koning Misuzulu kaZwelithini as Zoeloe-monarg onwettig verklaar is. Die koning is volgens tradisie in 2022 in die koninklike paleis in Nongoma gekroon. Die beslissing het gevolg ná ‘n regsgeding deur prins Simakade Zulu, […]

Read More

Texas gee pas aan met aanlyn kinderveiligheid - May 28, 2025

Texas se goewerneur, Greg Abbott het ‘n wetsontwerp oor aanlyn kinderveiligheid onderteken. Dit vereis dat Apple en Google gebruikers se ouderdomme nagaan en ouers se goedkeuring kry voordat minderjariges toepassings mag aflaai of aankope in toepassings doen. Abbott sê die nuwe wet sal die Amerikaanse staat in staat stel om ouers meer beheer te gee […]

Read More