SA se Simbine laat spaander in Marokko - May 26, 2025

Die Suid-Afrikaner Akani Simbine bly vanjaar onoorwonne in die 100 meter nadat hy sy derde Diamantliga-sege van die jaar in Rabat, Marokko, behaal het. Hy het met ʼn tyd van 9,95 sekondes voor Ferdinand Omanyala van Kenia en die Amerikaner, Fred Kerley, oor die wenstreep genael. Simbine se landgenoot, Zakithi Nene, het ʼn sterk vertoning […]

Read More

Jeug bring hulde aan Nujoma, plant bome - May 26, 2025

Namibiese jeuggroepe het Sondag ‘n boomplantseremonie ter ere van wyle stigterspresident Sam Nujoma gedoen as erkenning vir die rol wat hy in die geskiedenis van die land gespeel het. Volgens die stigter van die Rob Youth Foundation Namibia, Robert Maseka, weerspieël die bome die waardes van Nujoma, naamlik sy onwrikbare toewyding om vrede en eenheid te […]

Read More

Mbeki verdedig ‘Kill the Boer’ - May 26, 2025

Oudpresident Thabo Mbeki het die omstrede “Kill the Boer”-lied verdedig en sê dis ʼn simboliese uitdrukking van die teenapartheidstryd. Die lied was verlede week in die kollig nadat president Donald Trump tydens sy ontmoeting met president Cyril Ramaphosa by die Withuis ʼn video gespeel het waarin EFF-leier Julius Malema dit dreunsing. Mbeki het aan die […]

Read More

Lilo and Stitch reusetreffer by loket - May 26, 2025

Disney se aksiefliek Lilo and Stitch het tydens sy openingsnaweek die eerste plek op die lys lokkettreffers gehaal. Die fliek handel oor ‘n chaotiese ruimtewese wat in Hawaii neerstort en deur ‘n jong meisie en haar ouer suster aangeneem word. Mission: Impossible – The Final Reckoning, waarin Tom Cruise die spioen Ethan Hunt speel, het op nommer twee […]

Read More

Sokker: Aston Villa maak kapsie oor skeidsregter - May 26, 2025

Die Premierligaspan, Aston Villa, het ʼn amptelike klagte ingedien teen die skeidsregter Thomas Bramall en beskuldig hom dat hy ʼn beslissing gemaak het wat hulle ʼn plek in volgende seisoen se Kampioeneliga kan kos. Bramall het Morgan Rogers se doel in die 73ste minuut van die kragmeting met Manchester United gekanselleer terwyl die telling nul-elk […]

Read More

Meer as 2 500 IUM-studente vang graad - May 26, 2025

Meer as 2 500 studente, sowat 70% vroue, het vanjaar hul studies aan die Internasionale Universiteit van Bestuur, IUM, voltooi. Hiervan het meer as 1 200 nagraadse diplomas verwerf, terwyl 73 meesters- en twee doktorsgrade ook toegeken is. Sedert die universiteit se ontstaan in 1994, het meer 36 000 studente reeds hul studies suksesvol aan […]

Read More

DA se ‘grondwetsontwerp’ in parlement - May 26, 2025

Die DA sê sy Privaatlede-wetsontwerp om die problematiese en verstikkende Wet op die Voorkoming van Onwettige Uitsetting en Onwettige Grondbesetting te wysig, word in die parlement deurgevoer. Die wetsontwerp word nou deur die komitee vir menslike nedersettings oorweeg. Luyolo Mphithi van die DA sê die Grondbesettingswet het ongekende probleme vir grondeienaars veroorsaak en onwettige grondbesetters […]

Read More

Trump stel tariewe op EU uit - May 26, 2025

President Donald Trump van Amerika sê hy het ingestem om die 50 persent-tariewe op invoere uit die Europese Unie tot 9 Julie uit te stel. Dit volg ná gister se telefoniese gesprek met die Europese Unie se president, Ursula von der Leyen. Die 50 persent-koers sou volg nadat Trump in April ʼn wederkerige tarief van […]

Read More

Lando Norris wen eerste Monaco Grand Prix - May 26, 2025

McLaren-renjaer Lando Norris het stof in Charles Leclerc van Ferrari se oë geskop om sy eerste Monaco Grand Prix te wen. Dit Brit het die nuwe twee verpligte band-ruilings vir die wedren hanteer om dit die eerste keer sedert die seisoen se eerste kompetisie in Australië te wen. Sy spanmaat Oscar Piastri is derde, Max […]

Read More

Afrika reg vir vennootskappe – op sy terme - May 26, 2025

Afrika is gretig om vennootskappe met ander lande aan te knoop en samewerking te bevorder wat die vasteland se ontwikkelingsplanne en aspirasies deel, tot voordeel van beide partye, sê adjunkpresident Lucia Witbooi. Witbooi het Sondag tydens die Afrikadag-vieringe na uitdagings soos tariewe verwys wat handel kan belemmer, maar gesê die vasteland is ambisieus en meer […]

Read More