Djokovic vertel van sy en Andy Murray se skeiding - May 21, 2025

Tennis: Die voormalige wêreld-nommer-een, Novak Djokovic, is nie haastig om ʼn nuwe afrigter te kry voor die Franse Ope nie. Sy en nog ‘n gewese nommer-een, Andy Murray, se paaie het onlangs geskei nadat hulle ses maande saamgewerk het. Die 24-malige Grand Slam-kampioen is ʼn promotorskeuse vir die Geneefse Ope, waar hy probeer om sy […]

Read More

Electroniese afval word ‘n bekommernis - May 21, 2025

Volgens die jongste nasionale e-afvalmonitor belemmer Namibië se beperkte kapasiteit om e-afval te monitor die vordering na ‘n volhoubare, sirkulêre ekonomie. ‘n Konsep nasionale beleid oor die bestuur van afval-elektriese en elektroniese toerusting is versoek. Die navorsing identifiseer uitdagings in e-afvalbestuur, soos ‘n gebrek aan kwantifiseringsmetodologie en wetgewende prosesse. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met […]

Read More

Erongo-polisie slaan toe op vermeende Mandrax-handelaar - May 21, 2025

‘n 19-jarige Namibiese man is Dinsdagaand in die Erongo-streek in hegtenis geneem nadat hy met 401 Mandrax-tablette ter waarde van sowat 48 000 Namibiese dollar betrap is. Die Erongo-polisie het die arrestasie tydens ‘n operasie op die B2-pad tussen Arandis en Swakopmund gemaak na hulle inligting ontvang het. Die dwelms is gekonfiskeer en die verdagte […]

Read More

Elon Musk sê Starlink nie in SA toegelaat omdat hy wit is - May 21, 2025

Die miljardêr Elon Musk het Suid-Afrika se wette oor swart ekonomiese bemagtiging gekritiseer. Hy sê die Starlink-internetdiens word nie in die land toegelaat nie omdat hy wit is. Om in Suid-Afrika gebruik te word, moet Starlink netwerk- en dienslisensies kry, wat albei 30-persent eienaarskap deur voorheen benadeelde groepe vereis. Die regering wil volgens berigte die […]

Read More

ManU kry goeie fiksheid-nuus voor Europa Liga-eindstryd - May 21, 2025

Sokker: Manchester United het ‘n fiksheidshupstoot gekry aan die vooraand van die Europa Liga-eindstryd met Joshua Zirkzee, Diogo Dalot en Leny Yoro wat almal gister weer begin oefen het. Ruben Amorim se span berei voor om Tottenham vanaand in ‘n suiwer Engelse Europa Liga-skouspel in Bilbao te pak. Zirkzee is vroeër vir die res van […]

Read More

Ministerie spreek hom uit oor Britse toeris se skokkende gedrag - May 21, 2025

Die omgewingministerie sê respek vir menswaardigheid en kulturele sensitiwiteit moet sentraal staan in alle toerisme-aktiwiteite in die land. Dit kom na die 65-jarige Brooks Roberts, ‘n Britse toeris, op 38 aanklagte in die Grootfontein landdroshof verskyn het na hy na bewering 33 San-kinders by Tsumkwe betas en naak afgeneem het. Die ministerie sê sulke dade […]

Read More

SA vorder met minerale-strategie, nuwe hulpbronnewet - May 21, 2025

Die minister van Minerale en Petroleumbronne, Gwede Mantashe, het die Kabinet se goedkeuring van die kritieke minerale en metale-strategie aangekondig, asook die publikasie van die 2025 Wet op Minerale en Petroleum Hulpbronontwikkeling vir openbare kommentaar. Mantashe het op ‘n nuuskonferensie gesê die strategie gee voorrang aan minerale soos platinum, mangaan en ystererts, terwyl die wetsontwerp […]

Read More

VN sê kos vir Gaza nog nie versprei nie - May 21, 2025

Die Verenigde Nasies sê geen hulp is nog in Gaza versprei nie, ondanks vragmotors met onder meer meel, babakos, mediese toerusting en farmaseutiese medisyne, wat die grens begin oorsteek het. Die Israelse premier Benjamin Netanyahu het Sondag die elf weke lange versperring opgehef, wat ‘n basiese hoeveelheid voedsel toelaat om Gaza binne te gaan. Die […]

Read More

Sam Cook maak Engeland-debuut teen Zim - May 21, 2025

Krieket: Sam Cook sal sy debuut vir Engeland maak in hierdie week se toets teen Zimbabwe, terwyl mede-snelbouler Josh Tongue vir die eerste keer in twee jaar te sien sal wees. Cook se plek in die Engelse span by Trent Bridge op Donderdag is ‘n beloning vir ‘n tydperk as een van graafskapskrieket se mees […]

Read More

Beroepsveiligheid ‘sal sake-doeltreffendheid verbeter’ - May 21, 2025

‘n Twee-dae werkswinkel om die wetsontwerp op beroepsveiligheid en gesondheid te verfyn het in Windhoek afgeskop. Die wetsontwerp sal dien as die ruggraat van die land se pogings om veiliger werkplekke en gesonde kulture te bevorder, en almal verantwoordelik te hou vir hul rol in die bevordering van veiligheid in die werkplek. Die sekretaris-generaal van […]

Read More