Finding a Camgirl on Having sex Cam Sites - July 11, 2021
The term “camgirl” may conjure up images of young, eye-catching girls taking in the attention of fellows. The truth is that both males and females as well want to draw the attention of attractive persons. And, although men beauty has been a valuable property, the technology of cams has allowed girls to become a money-making […]
Nog 1 726 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig - July 10, 2021
Die Namibiese gesondheidsministerie het bekendgemaak dat daar 1 726 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig is.Windhoek 171, Rundu 147,Oshakati 144, Onandjonkwe 143, Otjiwarongo 108 en Katima Mulilo 105.Die res kom landwyd voor.Daar is op die oomblik steeds 25 306 aktiewe gevalle en 1 911 sterftes.
Onrus oor Zuma duur voort - July 10, 2021
Die polisie in KwaZulu-Natal in die buurland werk nóú saam met die Nasionale Vervolgingsgesag om strafregtelike aanklagte te formuleer oor die protesoptrede wat eThekwini en ander dele van die provinsie getref het. Die kwaadwillige beskadiging aan eiendom, brandstigting, plundering en versperring en beskadiging van nasionale paaie is glo deel van ‘n veldtog om die provinsie […]
Gatland maak 13 veranderinge vir vanaand teen die Haaie - July 10, 2021
Rugby: Die afrigter Warren Gatland het 13 veranderinge aan sy Britse en Ierse Leeus-span aangebring vir vanaand se tweede ontmoeting met die Haaie op Loftus.Die besoekers het die Haaie Woensdag oortuigend geklop.Die wedstryd is byna afgelas weens twee positiewe Covid-19-gevalle in die toerspan se geledere. Die span van KwaZulu-Natal speel in die plek van die […]
President Ramaphosa praat waarskynlik Sondagaand oor nuwe planne vir Covid-19 - July 10, 2021
President Cyril Ramaphosa het die afsterwe van die Uitvoerende Burgemeester van die stad, Johannesburg, Geoff Makhubo, as ‘n verlies vir die stad en die provinsie in die algemeen beskryf. Burgemeester Makhubo is gister oorlede aan COVID-19-verwante komplikasies. Ramaphosa het sy medelye betuig met die familie, vriende, kollegas en kamerade van die ontslape burgemeester. Volgens berigte […]
Zuma-ondersteuners rig groot skade aan uit protes teen sy tronkstraf - July 10, 2021
Groot skade is oornag aan vragmotors op van die roetes in KwaZulu-Natal aangerig deur Zuma-ondersteuners wat gekant is teen sy tronkstraf. Die premier van KwaZulu-Natal, Sihle Zikalala, wil intussen hê president Cyril Ramaphosa moet dit oorweeg om kwytskelding aan sy voorganger te verleen. Hy hoop dit sal die gewelddadige versetoptrede beëindig wat in die provinsie […]
Namibiese eerste minister oor fondse vir vrywillige werkers - July 10, 2021
Die kantoor van die Namibiese eerste minister het aangekondig dat fondse van byna 500 000 Namibiese dollar beskikbaar gestel is vir ‘n eenmalige betaling aan 33 vrywillige werkers wat by tuisskuilings van die Namibiese gesondheidsministerie vanaf 1 April tot 31 Augustus 2020 gewerk het. Eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.
Lekker rugby vandag - July 10, 2021
Die Haaie se afrigter, Sean Everett, het talle veranderinge aan die span aangebring vir vandag se tweede wedstryd teen die Britse en Ierse Leeus op Loftus Versfeld in Pretoria. Slegs drie spelers behou hulle posisie in die span wat Woensdag met 54-7 die knie voor die besoekers moes buig. Die Southern Kings se gewese kaptein, […]
Vryheidsfront-Plus oor die Kubaanse dokters - July 10, 2021
Die Vryheidsfront-Plus in Suid-Afrika het bekendgemaak dat die salarisse van sestien Kubaanse dokters wat in hospitale in die Vrystaat ontplooi is, meer as 1,3 miljoen Namibiese dollar per maand beloop. Die party het sy ontsteltenis uitgespreek oor wat hy bestempel as onnodige druk op ‘n reeds oorspanne fiskus en is die salarisse ‘n klap in […]
Namibiese landbouministerie kry hulp van die Afrika Ontwikkelingsbank - July 10, 2021
Die Namibiese landbouminister het finansiering van die Afrika Ontwikkelingsbank gekry vir die Namibië Lanboumeganisering en Saadverbeteringsprojek. Die ministerie het tenders uitgereik vir die verskaffing van trekkers saam met meegaande implemente en voertoerusting, gesertifiseerde masjiene om saad vooraf skoon te maak en prototipe dorsmasjiene vir mielies en ander gewasse. Die sluitingsdatum vir die tenders is 30 […]