Are available Really Good Dating Questions On her? Find Out The simple truth Now - July 10, 2021
Did you get the solution on your question, dating questions for her? Well if certainly not then go back and make sure. Many men never consider their dating concerns for her very seriously. In fact that may only be a few short several weeks or even many months. This is excellent, as in all truth […]
Ukrainian Ideal Wives - July 10, 2021
Ukrainian recommended wives are definitely the perfect friends for men. They are really very tolerant, qualified, and dedicated to the household. Also, they are great listeners and share their opinions. The unique features of the type of female make them ideal for men. While they are not the perfect wives or girlfriends for everyone, they […]
Namibiese gesondheidsministerie verwag Covid-entstowwe volgende week - July 9, 2021
Die Namibiese gesondheidsministerie sal voortgaan met inentings teen Covid-19 op naweke en dit sal môre voortduur waar entstowwe nog beskikbaar is. Gesondheidsminister dr. Kalumbi Shangula het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig daar is beperkte voorraad entstof, maar dit word volgens hom binnekort verwag. Die entstowwe moes aanvanklik vandeesweek in die land aangekom het, maar hy […]
Noordwes se finansiële hoof afgedank - July 9, 2021
Die Demokratiese Alliansie in Noordwes sê hy neem kennis van die afdanking van die departement van landbou en landelike ontwikkeling se hoof finansiële beampte, Sophy Koikanyang. Koikanyang is skuldig bevind aan die onregmatige toekenning van ‘n multimiljoen-rand-tender en goedkeuring vir ‘n betaling van meer as ses-miljoen Namibiese dollar aan die omstrede Agridelight. Die DA se […]
Byna N$500 000 vir 33 vrywillige werkers - July 9, 2021
Die kantoor van die Namibiese eerste minister het aangekondig dat fondse van byna 500 000 Namibiese dollar beskikbaar gestel is vir ‘n eenmalige betaling aan 33 vrywillige werkers wat by tuisskuilings van die Namibiese gesondheidsministerie vanaf 1 April tot 31 Augustus 2020 gewerk het.
Bek-en-klouseer versprei in Zambezi - July 9, 2021
Bek-en-klouseer in die Zambezi-streek het na vier nedersettings versprei en 795 beeste besmet. Volgens ‘n mediaverklaring van die Namibiese landbouministerie het die sentrale veeartseny-laboratorium bek-en-klouseer in die Kasenu-nedersetting in die Kabbe-Suid-kiesafdeling bevestig wat sedertdien na Luhonono, Namiyundu, Ikaba en Nankutwe versprei het. Die beeste is vermoedelik deur vrylopende buffels in die gebied besmet, maar die […]
Meatco maan beeste se brandmerke moet duidelik wees - July 9, 2021
Dit is alombekend dat die winterbedekking wat diere ontwikkel, onsigbaarheid van brandmerke tot gevolg het, volgens die Namibiese Landbou-unie. Meatco doen ‘n beroep op produsente om hul diere te herbrand om duidelike brandmerke te verseker wanneer diere by Meatco se uitvoer-abattoir afgelaai word. Onduidelike of onsigbare brandmerke bemoeilik inspeksie deur veeartsenydienste, aangesien eienaarskap bevraagteken kan […]
Wes-Kaap: Athlone-sportstadion derde massa-inentingsentrum - July 9, 2021
Die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement sê die Athlone-sportstadion in Mitchell’s Plein sal in die volgende paar weke omskep word in die provinsie se derde massa-inenting-sentrum. Dit volg op die opening van die Kaapstad Internasionale Konferensie Sentrum massa-inentingskliniek die afgelope week, in die Moederstad. Ons Kaapse korrespondent, Fritz Platt, is aan die woord.
Klimaatsverandering verbind aan grootte van menslike liggaam - July 9, 2021
Klimaatsverandering is verantwoordelik vir die betekenisvolle wisseling in die mens se gemiddelde liggaamsgrootte die afgelope miljoen jaar. Dit is volgens navorsing wat in die joernaal Nature Communications gepubliseer is. ‘n Span navorsers van die Verenigde Koninkryk en Duitsland het die mates van meer as 300 fossiele uit die Homo-genus ondersoek en vergelyk met die geskiedenis […]
Ace wil appelleer - July 9, 2021
Die geskorste ANC-sekretaris-generaal Ace Magashule gaan teen die Suid-Gautengse hooggeregshof se beslissing dat sy skorsing geldig is, appelleer. Hy het die hof verlede maand gevra om sy skorsing uit die ANC nadat hy nie sy pos in terme van die opsystaan-reël ontruim het nie, op te hef. Die hof het ook bevind dat sy skorsing […]